1 |
Mémoire sur l'intégration des équations de la mécaniqueGraindorge, Joseph, January 1871 (has links)
Thèsis--Université de Liége, 1871.
|
2 |

3 |
Gaussian loop- and Pólya processes : a point process approachRafler, Mathias January 2009 (has links)
This thesis considers on the one hand the construction of point processes via conditional intensities, motivated by the partial Integration of the Campbell measure of a point process. Under certain assumptions on the intensity the existence of such a point process is shown.
A fundamental example turns out to be the Pólya sum process, whose conditional intensity is a generalisation of the Pólya urn dynamics. A Cox process representation for that point process is shown.
A further process considered is a Poisson process of Gaussian loops, which represents a noninteracting particle system derived from the discussion of indistinguishable particles. Both processes are used to define particle systems locally, for which thermodynamic limits are determined. / Betrachtet wird zum einen die Konstruktion von Punktprozessen mittels bedingter Intensitäten, motivert durch die partielle Integration des Campbell-Maßes eines Punktprozesses, die gerade bedingte Intensitäten liefert. Unter bestimmten Annahmen an die Intensitäten wird gezeigt, dass ein solcher Punktprozess existiert.
Als ein fundamentaler Vertreter stellt sich der Pólyasche Summenprozess heraus, aus einer Verallgemeinerung der Dynamik der Pólyaschen Urne hervorgeht. Fuer ihn werden u.a. eine Darstellung als Cox-Prozess gezeigt.
Mit einem Poissonprozess von Gaußschen Loops wird ein nicht wechselwirkendes Teilchensystem betrachtet, das aus der Diskussion von Systemen ununterscheidbarer Teilchen abgeleitet ist. Mit beiden Prozessen werden jeweils lokal Teilchensysteme konstuiert, fuer die die thermodynamischen Limiten identifiziert werden.
|
4 |
Die ekstrinsieke getuienis-reel in die Suid-Afrikaanse kontrakteregBekker, Petrus Marthinus 02 1900 (has links)
Die ekstrinsieke getuienis-reël word in die algemeen beskou as een van die mees problematiese areas van die Suid-Afrikaanse bewysreg. Die Suid-Afrikaanse Regskommissie het dan ook redelik onlangs ondersoek ingestel na die wenslikheid van die behoud of afskaffing van die reël.
Ondersoek word ingestel na die ware aard van die ekstrinsieke getuienis-reël en of die reël op ’n korrekte wyse in die Suid-Afrikaanse reg ingevoer is. ’n Deeglike kritiese ontleding word verder gedoen van die twee komponente waaruit die ekstrinsieke getuienis-reël bestaan, naamlik die integrasiereël en die interpretasiereël, met behoorlike verwysing na relevante regspraak en die standpunte van akademiese skrywers op hierdie gebied.
Kritiese ondersoek word verder ingestel na die verslag en aanbevelings van die Suid-Afrikaanse Regskommissie ten aansien van die ekstrinsieke getuienis-reël. Die impak van die 1996 Grondwet, asook die moderne ontwikkeling van die rekenaar en elektroniese dokumente op die ekstrinsiekegetuienis-reël word ook kortliks ondersoek.
Daar word verder grondig ondersoek ingestel na die ekstrinsieke getuienis-reël in ’n regsvergelykende perspektief met spesifieke verwysing na die Engelse, Amerikaanse, Kanadese, Nederlandse, Duitse, Franse en Switserse reg, asook die moontlike waarde wat sodanige benaderings kan toevoeg tot die reël in ’n Suid-afrikaanse konteks.
Die gevolgtrekking waartoe gekom word in hierdie proefskrif is dat die ekstrinsieke getuienis-reël aansienlik gemodifiseer moet word in die Suid-Afrikaanse reg deur middel van die promulgering van spesifieke wetgewing op hierdie gebied. Die essensie van hierdie wetgewing moet daaruit bestaan dat alle relevante ekstrinsieke getuienis toegelaat behoort te word ten einde die ware bedoeling van die kontrakspartye vas te stel, behalwe waar dit blyk dat hulle ooreengekom het om hulle algehele ooreenkoms in die skriftelike kontrak te integreer. Daar behoort egter terselftertyd ’n aansienlike bewyswaarde aan die skriftelike dokument, asook die terme daarin vervat, geheg te word ten einde die onskendbaarheid van die skriftelike dokument te preserveer. / Criminal and Procedural Law / LL.D.
|
5 |

Page generated in 0.1318 seconds