1 |
An artificial magnetic ground-plane for a log-periodic antennaVisser, Hugo Hendrik 03 1900 (has links)
Thesis (MScEng (Electrical and Electronic Engineering))--University of Stellenbosch, 2010. / ENGLISH ABSTRACT: This paper presents the implementation of an artificial magnetic ground-plane with a low profile
Log-periodic Dipole Array (LPDA) antennas. After the properties of three typical Electromagnetic
Bandgap (EBG) structures are investigated and their bandwidth properties are studied, a
mechanism is presented to improve the band-width over which the EBG surface acts as a perfect
magnetic conductor (PMC). A low profile LPDA is modeled above this surface and the results
indicate an improved band-width region. Compared with a LPDA in free space the frequency
band is shifted higher by the EBG surface and the gain pattern is shifted from a horizontal
orientation to a vertical orientation. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie dokument stel voor die implementering van kunsmatige magnetiese grondvlakke met
Logaritmiese Periodiese Dipool Samestelling (LPDS) antennas. Die eienskappe van drie tipiese
Elektromagnetiese Bandgaping (EBG) strukture word ondersoek en hul bandwydte eienskappe
word bestudeer. ’n Meganisme word voorgestel om die bandwydte te verbeter waar die EBG
oppervlakte soos n perfekte magnetiese geleier optree. ’n Lae profiel LPDS word bo hierdie
oppervlakte geplaas. Die resultate dui aan ’n verbetering in the bandwydte. In vergelyking met
’n LPDS in vrye ruimte skuif die frekwensie band ho¨er as gevolg van die EBG oppervlakte en
die aanwins patroon skuif van ’n horisontale orientasie na ’n vertikale orientasie.
|
Page generated in 0.103 seconds