Spelling suggestions: "subject:"l'actualisation"" "subject:"l’actualisation""
1 |
'n Geletterdheidsgereedmakingsprogram en die implikasies daarvan vir skoolgereedheid: 'n sielkundig-opvoedkundige perpektiefPretorius, Ursula 01 January 2002 (has links)
See file
|
2 |
Geletterdheidsgereedmakingsprogram en die implikasies daarvan vir skoolgereedheid : 'n sielkundig-opvoedkundige perspektief / A literacy preparatory programme and its implications for school readiness : an psychological-educational perspectivePretorius, Ursula 11 1900 (has links)
Summaries in Afrikaans and English / Ontluikende geletterdheid is waarskynlik die belangrik:ste tema wat in hierdie
proefskrif behandel word. Die doelbewuste skepping van ouderdomsrelevante
geleenthede vir die kleuter om op 'n informele wyse blootstelling en deelname aan
luister- praat-, lees- en skryfvaardighede te ervaar, dien as vertrekpunt. Vroee
ontwikkeling van geletterdheidsvaardigbede, as komponent van kognitiewe
ontwikkeling by die kleuter, bet geblyk noodsaaklik te wees- nie net ten aansien van
skoolgereedheid nie, maar ook ten opsigte van sy uiteindelike selfverwesenliking.
Die oogmerk strek dus verder as die afiigting van die kleuter tot 'n toereikende
vaardigbeidsvlak ten einde skoolgereed te kan wees. In teenstelling met die lank
bestaande beleid in Suid-Afiika, wat bepaal bet dat voorskoolse onderwys byna
uitsluitlik die onderrig van perseptuele vaardigbede moes bebels, word 'n alternatiewe
benadering m hierdie proefskrif aangedui. Hulpverlening met
geletterdheidsontwikkeling as doelwit behels waarskynlik 'n meer omvattende
scenario ten einde die beboeftes van die affektief-, kognitief-, sosiaalwordende kind
aan te spreek. Ontsluiting van 'n nuwe wereld van kennis waardeur nonne, boudings
en vaardighede aangeleer word, bet 'n direkte invloed op die kwaliteit van sy totale
lewe. By uitnemendbeid skep uitkomsgerigte onderwys die geleentbeid om reeds op
voorskoolse vlak, geletterdbeidsvaardigbede op 'n informele wyse aan te leer. Die
mite dat primere skole aileen die voorreg beskore is om leerders te leer lees en skryf,
word krities in hierdie studie bevraagteken. Die klemverskuiwing is reeds sigbaar in
die nuut-aangekondigde onderwysbeleid naamlik dat die leerprogram Geletterdheid
minstens sowat 40% van die daaglikse onderrigprogram in die grondslagfase moet
geniet. Die wyse waarop geletterdheidsvaardighede aangeleer kan word, word indiepte bespreek. Eweneens word belangrike prosesse waardeur die ontwikkeling van
'n fonologiese-, semantiese- en sintaktiese bewussyn, aan die orde gestel. Die
aanleer van geletterdheidsvaardighede blyk nie alleen noodsaaklik te wees vir die
ontwikkeling van lewensvaardighede nie dit bewerkstellig toegang tot en die
begryping en belewing van die werklikheid wat die mens omring. / Emergent literacy is probably the most important theme addressed in this thesis. The
purpose is to create age related opportunities for the pre-school child to experience
exposure and participation in listening-, vocal-, reading- and writing abilities on an
informal basis which serves as a point of departure. Early awareness of literacy
abilities as a component of cognitive development of the pre-school child has proved
to be essential - not only in respect of school readiness, but also with regard to
ultimate selfactualisation. The aim therefore goes beyond the mere training of the
pre-school child to an adequate level of competence to be well prepared for formal
schooling. Contrary to the well established policy in South Africa which determined
that pre-school education should be limited to the exclusive teaching of perceptual
abilities, an alternative approach has been considered in this thesis. Assistance with a
view to literacy development probably encompasses a more inclusive scenario in
order to address the requirements of the emotional, cognitive and social developing
pre-school child. Exposure to a new world of knowledge through which norms,
attitudes and abilities are acquired, has a direct influence on the quality of his total
life. Outcomes based education provides an excellent opportunity to acquire already
at pre-school level, literacy skills on an informal basis. The myth that only primary
schools have been allotted the privilege to teach learners to read and write, is being
critically questioned in this study. The change in emphasis is already evident in the
recently announced education policy, namely that the daily learning programme
Literacy must include at least 400/o of the foundation programme phase. The manner
in which literacy skills can be acquired are discussed in depth. Simultaneously

important processes affecting the development of a phonological, semantic and
syntactic cognition are discussed. The acquisition of literacy skills appears not only
to be important to the development of life skills - it accomplishes access to and the
comprehension of as well as the perception of the reality surrounding man. / Psychology of Education / D. Ed. (Sielkundige Opvoedkunde)
|
3 |

4 |
Bevordering van selfaktualisering by milieu-geremde leerders binne 'n multikulturele onderwyssisteem / The promotion of selfactualisation of milieu disadvantaged learners with a multi-cultural education systemDe Bruyn, Carina Elizabeth 06 1900 (has links)
Summaries in Afrikaans and English / The promotion of multi-cultural education and the upliftment of milieu disadvantaged
children are closely related to each other, and is presently an important issue in the
South African educational system. Poor knowledge of milieu disadvantaged children
and multi-cultural education result in the loss of valuable learner potential and the
non-fulfilment of the education policy.
In this study, the promotion of self-actualisation of milieu disadvantaged children within a
multi-cultural education system is discussed from a psychological-educational
perspective. Attention is given to the problems and issues that play a defining role in
the implementation of such an educational system. The influence of the environment en
the development and functioning of milieu disadvantaged learners is investigated
further. Qualitative research is done to identify the developmental areas where most
problems occur. Finally, recommendations are made to the government, teachers and
parents that ~an serve as guidelines to promote the selfactualisation of these learners. / Die bevordering van multikulturele onderwys en die opheffing van die milieu-geremde
leerder hou nou verband met mekaar, en is tans 'n belangrike vraagstuk in die
Suid-Afrikaanse onderwyssisteem. Gebrekkige kennis van milieu-geremdheid en
multikulturele onderwys veroorsaak dat leerderpotensiaal verlore gaan en die
onderwysbeleid nie uitgevoer word nie ..
In hierdie studie word die bevordering van selfaktualisering van milieu-geremde
leerders binne 'n multikulturele onderwyssisteem vanuit 'n opvoedkundig-sielkundige
perspektief bespreek. Aandag word geskenk aan die problema en faktore wat 'n
bepalende rol by die suksesvolle implementering van 'n multikulturele onderwyssisteem
speel. Die invloed van die omgewing op die ontwikkeling en funksionering van
milieu-geremde leerders word verder ondersoek. Kwalitatiewe navorsing is gedoen om
die ontwikkelingsareas waar die meeste problema ervaar word, te identifiseer.
Laastens word aanbevelings aan die regering, onderwysers en ouers gemaak wat as
riglyne kan dien om die selfaktualisering van hierdie leerders te bevorder. / Educational Studies / M. Ed. (met spesialisering in Voorligting)
|
5 |

6 |
Lecturers' perceptions on the value of the experience of completing a teaching portfolioGrace, Elaine Lydia 01 1900 (has links)
A teaching portfolio allows lecturers to track their own growth and development in teaching and learning, as it helps to document their career’s journey. This study gained insight into this experience from the lecturers’ perspectives.
The research paradigm was qualitative and the study used a sample of lecturers from an independent tertiary institution in Johannesburg. Personal interviews provided rich data and themes were developed from the data to answer the research questions concerning the value of doing a teaching portfolio.
Lecturers’ perceptions provided clear evidence of the value of doing a teaching portfolio, because it developed their personal competence, knowledge, skills and higher-order thinking. However, the findings showed that the success of a teaching portfolio remained dependent on individual motivation and how the process was implemented. Any challenges experienced tended to negatively affect motivation, thereby decreasing the perceived value of a teaching portfolio. This study recommended that a teaching portfolio might offer a solution to some of the current education issues within the South Africa context, especially with regard to the lack of content knowledge and the disempowerment of teachers. / ʼn Onderrigportefeulje maak dit vir dosente moontlik om hul eie groei en ontwikkeling ten opsigte van onderrig en leer te monitor, omdat dit hulle help om hul loopbaan te dokumenteer. Hierdie studie gee insig in hierdie ervaring vanuit dosente se oogpunt.
Die navorsingsparadigma was kwalitatief en die studie het ʼn steekproef van dosente van ʼn onafhanklike tersiêre instelling in Johannesburg behels. Persoonlike onderhoude het ryk data opgelewer en temas is op grond van die data ontwikkel om die navorsingsvrae oor die waarde van ʼn onderrigportefeulje te beantwoord.
Dosente se persepsies was ʼn duidelike bewys van die waarde van ʼn onderrigportefeulje, omdat dit hul persoonlike bevoegdheid, kennis, vaardighede en hoërorde-denke ontwikkel. Die bevindinge het egter getoon dat die sukses van ʼn onderrigportefeulje steeds onderhewig is aan individuele motivering en hoe die proses geïmplementeer is. Enige uitdagings was geneig om ʼn negatiewe invloed op motivering te hê en sodoende die vermeende waarde van ʼn onderrigportefeulje te verlaag. Hierdie studie beveel aan dat ʼn onderrigportefeulje ʼn oplossing kan bied vir sommige van die opvoedingskwessies in die Suid-Afrikaanse konteks, veral met betrekking tot die gebrek aan inhoudkennis en die ontneming van onderwysers se mag. / Photefolio ya go ruta e kgontša bafahloši go latišiša kgolo le tšwetšopele tše e lego tša bona ka go goruta le go ithuta, ka ge e thuša go rekhota leeto la mošomo wa bona. Thutelo ye e hweditše tshedimošo maitemogelong a go tšwa tebelelong ya bafahloši.
Dikgopolo ka ga nyakišišo e bile tša go hwetša tshedimošo ka go kwešiša le go lemoga mabaka a bothata gomme thutelo ye e dirišitše sampolo ya bafahloši go tšwa institušeneng ye e ikemetšeng ya morago ga marematlou go la Johannesburg. Ditherišano tša motho ka botee di tšweleditše datha ye bohlokwa gomme merero e hlagišitšwe go tšwa datheng go fa karabo ya dipotšišo tša dinyakišišo tše di lebanego bohlokwa bja go dira photefolio ya go ruta.
Dikgopolo tša bafahloši di file bohlatse bjo bo kwešišegago bja bohlokwa bja go dira photefolio ya go ruta, ka gobane e godišitše, botsebi, tsebo, mabokgoni tša bona le mokgwa wa go nagana wa maemo a godimo. Le ge go le bjalo, dikhwetšo di bontšhitše gore katlego ya photefolio ya go ruta e dutše e ithekgile go tutuetšo ya motho le ka moo tshepedišo e phethagaditšwego. Ditlhohlo dife goba dife tšeo di itemogetšwego di bile le go huetša tutuetšo, ka gorealo tša fokotša boleng bjo bo lebeletšwego bja photefolio ya go ruta. Thutelo ye e šišintše gore photefolio ya go ruta e ka fa tharollo go tše dingwe tša ditlhagišo tša bjale tša thuto kemong ya Afrika Borwa, gagolo malebana le tlhokego ya dintlhatsebo, dikgopolo le melaotshepetšo tšeo di rutwago le go ithuta ka tšona gammogo le go se be le maatla ga barutiši. / Psychology of Education / M. Ed. (Psychology of Education)
|
Page generated in 0.0813 seconds