• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 1
  • Tagged with
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Die rol van die Wolmarans-familie in kerk en staat teen die agtergrond van die Transvaalse geskiedenis tot 1884

Dreyer, Nicolaas January 1968 (has links)
Uit 'n studie van die lewe van A.D.W. Wolmarans het die gedagte ontstaan om eers die lewe en rol van sy voorvaders te ondersoek. Uit die bestudering daarvan het geblyk dat hulle ook 'n gruot rol in kerk en stdat gespcel het nat soos hul kind en kleinkind, senator AoD.W. Wolmarans. Met grout belangstelling is v~rdere feite op5ediop en dit het gelei tot nierdie werkstuk oor die lewe en werk van veral F.G. an F.G.A. Wolmarans in die staatkundige en kerklike lewe van Transvaal tot 1884. Die ondersoek is egter alleen moontlik gemaak deur die hulp van ander wat my met raad ~n daad bygestaan het. Aan hulle elkeen in die b~sonder my opregto dank. Aan my leier, prof. dr. A.N. Pelzer, my dank vir die goedkeuring van die titel van hi0rdie verhandeling en sy gewaardGerde vriendelike en altyd bereidwillige hulp en leiding met die aanvaring en voltoliing van die werk. My dank aan die personeel van die Transvaalse Argief, in bosonder die in die leeskamer vir hulle vriendelike hulp; aan mnr. Rex, argivaris van die kerkargief van die Ned. Herv. Kerk wat gevraagd en ongevraagd gehelp het en die navorsing aansienlik vargemaklik het; aan mnr. J.A. Pretorius,wat met sy vol program van werksaamhede gewillig was om die manuskrip taalkundig te versorg; aan mev. H. Bezuidenhoud vir die bareidwilligheid om die tikwerk hiervan te doen en dit ook op so 'n keurige wyse asook vir haar aangename hulp met die afrolwerk; aan mnr. J.A. van der Walt, hoof van die Hoerskool Tuine, vir sy toastemming om die afrolmasjien te mag gebruik; aan my broer dr. A.J.G. Dreyer vir die naslaan van enige dokumente in die Kaapse Argief en aan alle vriende wat geduldig ons vriendskapsbande behou het in die lang tyd van navorsing. Hiermee veral my opregte dank aan my vrou Babs en die kinders Johannes, Willem en Elize vir die Veelvuldige opofferings wat hulle hulle moes getroos om my in staat te stel om die my selfopgelegde taak te voltooi. Aan my vrou ook my dank vir haar ondersteuning, geduld, besieling en getroue bystand. / Dissertation (MA)--University of Pretoria, 1968. / gm2014 / Historical and Heritage Studies / Unrestricted

Page generated in 0.0339 seconds