Spelling suggestions: "subject:"accompanied cells"" "subject:"accompanied celle""
1 |
'n Vergelyking tussen melodiese gestaltes in die onbegeleide tjellosuites van Bach en in dié van Reger, Bloch en Britten / M.G.H. CoetzeeCoetzee, Matthys Gerhardus Human January 2012 (has links)
J. S. Bach se ses suites vir onbegeleide tjello word as sentrale werke in die
tjelloliteratuur, en spesifiek wat die genre vir onbegeleide tjellomusiek betref, as
die norm beskou. Uitgaande van bostaande beskouing vorm die bestudering van
die suites dus die basis van hierdie studie.
Die werke van Bach staan in die middelpunt van ’n lang ontwikkelingsgeskiedenis
van onbegeleide strykersmusiek wat vanaf die 16de tot die 20ste eeu strek. ’n
Algemene historiese oorsig van hierdie ontwikkeling word in Hoofstuk 2
weergegee.
Die eienskappe van Bach se melodiese styl, en veral die kontraselemente, vorm
die uitgangspunt van die analitiese studie van die ses suites in Hoofstuk 3. Op
grond van hierdie eienskappe kan latente meerstemmigheid deurgaans in die
onbegeleide suites van Bach aangetoon word.
Waar Bach se suites die kernpunt van die ontwikkeling van onbegeleide
strykersmusiek daarstel, vorm die werke van 20ste eeuse komponiste soos Reger,
Bloch en Britten die kulminasiepunt van die hele proses. Hoewel hulle werke en
die van Bach tot verskillende stylperiodes behoort, blyk dit egter duidelik uit ’n
studie daarvan in Hoofstuk 4 dat daar in die skepping van hierdie werke
uitgegaan is van die voorbeeld en basis wat in Bach se suites daargestel is. Die
feit dat die werke tot verskillende stylperiodes behoort, bring ook mee dat daar
grondliggende verskille, byvoorbeeld wat tonaliteit en vorm betref, tussen die
werke van Bach aan die een kant en die werke van Reger, Bloch en Britten aan
die ander kant bestaan. n Gemeenskaplike faktor tussen die werke wat in hierdie
studie ondersoek is, is dat hulle almal, nieteenstaande grondliggende
stylverskille, vir die tjello, wat n melodie–instrument is, geskryf is. Om in die
onbegeleide werke beide die horisontale sowel as die vertikale dimensies in die
musiek te kan realiseer, moes sekere tegnieke in die melodiese skryfwyse, soos
byvoorbeeld meervlakkige beweging in die melodiese lyn deur onder andere
pedaalpunte, kontrastering van motiewe en sekwensiële beweging aangewend
word.
Ooreenstemmende kenmerke in die musiek van die vier komponiste kan dikwels
aangetoon word. Afgesien van die ooreenkomste is daar egter ook verskille as
gevolg van die onderskeid tussen die individuele sowel as tydstyle wat as
grondslag en uitgangspunt van die werke van die verskillende komponiste dien.
Selfs in die werke van Reger, Bloch en Britten is daar n ontwikkeling van
byvoorbeeld latente meerstemmigheid volgens die voorbeeld van Bach na n
meer volwaardige meerstemmigheid soos dit veral in die werke van Britten
neerslag vind. / Thesis (D.Mus)--North-West University, Potchefstroom Campus, 2012.
|
2 |

3 |
Lonely Cello: A Performer's Analysis of Leon Kirchner's "For Cello Solo"Ludwig, Aaron B 05 May 2011 (has links)
The purpose of this essay is to examine Leon Kirchner’s "For Cello Solo" for the preparation of a performance. The score, manuscripts, and recordings were analyzed to better inform the author’s interpretation of the work. Backgrounds for both the piece and the composer are included to illuminate the origins of the work. Additional information was accumulated through interviews with Carter Brey and Maria Kitsopoulos, performers of the work who collaborated with the composer. This essay aims to aid a performer’s preparation and interpretation of the composition by describing the piece’s historical and biographical context, analyzing its compositional design, and addressing specific sound and musicality issues related to the work.
|
Page generated in 0.0493 seconds