• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Evaluering van die rol van interpersoonlike kommunikasie in die funksionering van die Unisa biblioteek se algemene inligtingsdiens

Van Heerden, Martha Maria 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / In hierdie studie word die rol van interpersoonlike komrnunikasie in die funksionering van die algemene inligtingsdiens van die Unisa Biblioteek aan die Universiteit van Suid-Afrika ondersoek. 'n Kwantitatiewe meetinstrument word ontwikkel om gebruikertevredenheid met die hoofkomponente van die algemene inligtingsdiens, naamlik die inligtingsassistent, die inligting wat deur die klient ontvang word en die fisiese omgewing waarin die diens gelewer word, te evalueer. Daar word bevind dat 'n beduidende assosiasie bestaan tussen gebruikertevredenheid met die inligtingsassistent en gebruikertevredenheid met die inligting wat ontvang word. 'n Verkorte vrae lys word ontwerp en aanbevee 1 as 'n meetinstrument waarmee die bestuur gebruikertevredenheid met die algemene inligtingsdiens op 'n gereelde grondslag kan meet. / This study investigates the role of interpersonal communication in the functioning of the general information service provided by the Unisa Library at the University of South Africa. A quantitative measuring instrument is developed to evaluate user satisfaction with the main components of the general information service, that is the information assistant, the information received by the client and the physical surroundings in which the service is provided. It is found that a significant association exists between user satisfaction with the information assistant and user satisfaction with the information received. A shortened questionnaire is designed and recommended as a measuring instrument with which management can on a regular basis measure user satisfaction with the general information service. / Communication Science / M.A. (Communication)
2

Page generated in 0.0735 seconds