• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • No language data
  • Tagged with
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

IsiNdebele influence on Sepedi learners around the Dennilton Region in the Limpopo Province

Thamaga, Lesetje Johannah 07 December 2012 (has links)
Language contact is a universal phenomenon found in bilingual or multilingual societies. It is the basic and distinct quality of every culture. Language is the means by which people communicate, express their points of views, say what their feelings are and attach names to objects. As multicultural as South Africa is, it is almost impossible for one not to have an encounter with other people’s languages. This study therefore aims at investigating the influence of IsiNdebele on Sepedi learners at the primary schools around the Dennilton region in the Limpopo Province. Much has been said about language contact and its influence in urban areas but no study has yet been conducted in rural areas focusing on Sepedi and IsiNdebele speakers. In their works, researchers such as Malimabe (1990:12), Pettman (1993:3), Calteaux (1996:187) point out that urbanization has brought diverse cultures together in the townships and workplaces. To curb their language differences, lingua franca like Tsotsitaal, Iscamtho, Fanagalo and others inevitably emerged. The same happened in the Limpopo Province when the AmaNdebele came to the farms and mines seeking employment at the Marble Hall and Groblersdal areas, and some did find a place of refuge in these areas. As Pettman (1993:3) notes, various races, using different languages cannot occupy the same territory and live in daily contact without being mutually affected; each will acquire something from and in turn give something to the other. In Chapter One, the Constitutional requirement as well as the progress made in the teaching and learning of isiNdebele at the primary schools in the Dennilton region is explored. The findings in Chapter Two reveal that Amandebele children still speak isiNdebele at home but Sepedi at school. At some schools, the learners who take Sepedi first language and those who take isiNdebele first language are accommodated in one class and only separate during their first language instruction periods. This is done because of the shortage of classes but will obviously promote cross language influence, such as code-switching and code-mixing. The findings reveal that language influence is also perpetuated by multilingual families and educators. The isiNdebele speaking learners and teachers bring isiNdebele to the learning environment; hence the Sepedi speaking learners in these schools experience difficulties adjusting to the use of appropriate, standard Sepedi when they speak or write essays. The isiNdebele phonological sounds as in [z] mzala for Sepedi [ts] motswala ’cousin’, [dl] dlala for Sepedi [b] bapala ‘play’, [v] vula for Sepedi [β] bula etc. are observed to be infiltrating the Sepedi sound system and are outlined in Chapter Three. After examining the learners’ written work in Chapter Four, it is observed that there is the adaptation of phonemes on the morphological, semantic and the syntactical disciplines from isiNdebele into Sepedi lexical stock. Chapter Five recapitulates the whole study. Recommendations by the language teachers and the researcher to the Limpopo Education Department, the parents and all stakeholders involved in the teaching and learning of languages are stated in this concluding chapter. AFRIKAANS : Taalkontak is ’n universele fenomeen in tweetalige of veeltalige gemeenskappe. Dit is die basiese en onderskeidende kwaliteit van enige kultuur. Taal is die instrument waarmee mense kommunikeer, hul menings lug, hul gevoelens uitdruk en objekte benoem. Dit is byna onmoontlik om in ’n multikulturele Suid-Afrikaanse konteks nie kontak te hê met ande tale nie. Dié studie stel ondersoek in na die invloed van IsiNdebele op Sepedi leerders in laerskole rondom die Dennilton area in die Limpopo provinsie. Baie is al gesê oor taalkontak en die invloed daarvan in stedelike areas, maar geen studie is al onderneem in plattelandse gebiede wat fokus op Sepedi en IsiNdebele sprekers nie. In hul ondersoeke het navorsers soos Malimabe (1990:12), Pettman (1993:3), Calteaux (1996:187) daarop gewys dat verstedeliking diverse kulture saamgebring het in informele nedersettings en werkplekke. Om taalverskille te oorkom, het lingua francas soos Tsotsitaal, Iscamtho, Fanagalo en ander ontwikkel. Dieselfde het in die Limpopo provinsie gebeur toe die AmaNdebele na plase en myne in die Marble Hall en Groblersdal areas gekom het om werk te soek. Sommige het ’n tuiste in hierdie areas gevind. Pettman (1993:3) noem dat verskillende rasse wat verskillende tale gebruik nie dieselfde gebied kan bewoon sonder om ondeling beïnvloed te word nie; elk sal iets van die ander nodig hê en beurtelings iets aan die ander gee. In hoofstuk 1 word die konstitusionele vereiste en die vordering wat gemaak is met die onderrig en en leer van isiNdebele in laerskole in die Dennilton area ondersoek. Die bevindinge in hoofstuk 2 wys daarop dat Amandebele kinders steeds isiNdebele tuis gebruik, maar Sepedi in die skoolopset. By sommige skole word leerders wat Sepedi en isiNdebele onderskeidelik as ’n eerste taal neem in een klas geakkommodeer en word hul slegs geskei gedurende eerste taalonderrigperiodes. Dié word gedoen weens ’n tekort aan klasse, maar sal vanselfsprekend kruistaal beïnvloeding bevorder soos kodewisseling en kodevermenging. Die bevindinge dui daarop dat taalbeïnvloeding ook aangewakker word deur veeltalige families en opvoeders. Die IsiNdebele leerders en opvoeders bring isiNdebele na die leeromgewing; daarom ondervind die Sepedi leerders in hierdie skole probleme met die gebruik van aanvaarbare standaard Sepedi as hul praat of opstelle skryf. Die isiNdebele fonologiese klanke soos [z] vir Sepedi, [ts] motswala, [dl] dlala vir Sepedi, [b] bapala, [v] vir Sepedi [β] bula ens. is besig om die Sepedi klanksisteem te infiltreer en word in hoofstuk 3 aangedui. Nadat die leerders se geskrewe werk in hoofstuk 4 geëksamineer is, is bevind dat ’n aanpassing van foneme op die morfologiese, semantiese en die sintaktiese dissipline van die isiNdebele na Sepedi leksikale standard plaasvind. Hoofstuk 5 neem die algehele studie in oënskou. Voorstelle deur taalonderwysers en die navorser aan die Limpopo Onderwysdepartement, die ouers en alle rolspelers betrokke by die onderrig en leer van tale word in die slothoofstuk gestel Copyright / Dissertation (MA)--University of Pretoria, 2013. / African Languages / unrestricted

Page generated in 0.0558 seconds