• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • 1
  • Tagged with
  • 3
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Onafhanklike waarborge en uitsonderings op die onafhanklikheidsbeginsel

Bosman, Liona Margit January 2017 (has links)
In hierdie skripsie is op die belangrike kwessie van onafhanklike waarborge of waarborge betaalbaar op eerste aanvraag (‘demand guarantees’) gefokus. Onafhanklike waarborge speel ’n groot rol in internasionale handel en word dikwels as die ‘lewensbloed van handel’ beskou. ’n Onafhanklike waarborg kan beskryf word as ’n persoonlike sekuriteitsonderneming waaronder ’n bank die betaling van die onafhanklike waarborg aan ’n begunstigde belowe, indien die prinsipaal nie sy verpligtinge ingevolge die onderliggende kontrak nakom nie. ’n Fundamentele beginsel van onafhanklike waarborge is die onafhanklikheidsbeginsel (die ‘autonomy principle’ of ‘independence principle’). ’n Probleem wat dikwels in regspraak voorkom ten opsigte van onafhanklike waarborge, is die vraag oor wanneer ’n finansiële instelling aanspreeklikheid mag vermy, met ander woorde op watter uitsonderings tot die onafhanklikheidsbeginsel die bank aanspraak kan maak. Suid-Afrikaanse howe aanvaar dat die onafhanklikheidsbeginsel van onafhanklike waarborge in sekere gevalle deur die bank (die borg) geïgnoreer mag word. Bedrog is een so ‘n uitsondering en die uitsondering van onregmatigheid begin ook aansienlik meer aandag geniet in die howe. As navorsingsontwerp is die leerstukgebonde metodologie gebruik ten einde die kwessies wat in die mini-verhandeling aan bod kom te ondersoek. Akademiese artikels, wetgewing en regspraak is geraadpleeg en bespreek Daar is verder ook vergelykend te werk gegaan deur die Engelse regspraak te betrek.. Gebaseer op die geraadpleegde bronne word daar tot die gevolgtrekking gekom dat Suid-Afrika die streng benadering tot die bedroguitsondering tot die onafhanklikheidsbeginsel volg. Die kwessie van die onregmatigheid van die onderliggende kontrak moet egter nog baie aandag kry. Onregmatigheid as uitsondering is nog in sy kinderskoene en daar is steeds baie onsekerheide ten opsigte van die presiese toepassing daarvan, die tipes onregmatigheid en die bewyslas wat vereis word. Tot dusver is daar geen regspraak in die Suid-Afrikaanse reg aangaande hierdie kwessie nie. / Mini Dissertation (LLM)--University of Pretoria, 2017. / Mercantile Law / LLM / Unrestricted
2

Finansiële aanspreeklikheid :|brehabilitering van myne en sluitingsertifikate / P.N. Meyer.

Meyer, Pieter Nicolaas January 2013 (has links)
Section 41 of the MPRDA requires of mines to provide financial guarantees for the rehabilitation of mines. The contribution is revised annually. A mine must indicate that the guarantees are in place during the application for a mining permit or licences. A closure certificate will only be issued to a mine once all the requirements regarding rehabilitation are met. The polluter pays principle and the prevention principle lay the foundation for the financial provision regarding rehabilitation. The mine will be liable in the event that they do not prevent environmental degradation, pollution or damage. To avoid this liability the mine must rehabilitate properly to obtain a closure certificate. Financial guarantees can be provided for in different ways. In this dissertation trusts, closed cooperations and tax benefits involved are discussed. / Thesis (LL.M. (Environmental law))--North-West University, Potchefstroom Campus, 2013.
3

Page generated in 0.0306 seconds