• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Die invloed van werknemerbemagtiging op skofwerkers se werknemerdoeltreffendheid en hul persepsies van die gehalte van hul werklewe

Pieterse, Ferdinandus Lukas Johannes Bartholomeus, 1959- 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans, abstract in Afrikaans and English / Die doel van hierdie navorsing was om te bepaal of betekenisvolle verskille bestaan tussen werknemerdoeltreffendheid en persepsies van gehalte van werklewe van bemagtigde en niebemagtigde skofwerkers in die Suid-Afrikaanse petrochemiese bedryf. Skofwerknavorsing het gedurende die afgelope dekade internasionaal toegeneem. Hiermee gepaardgaande het verskeie intervensies ontstaan om die doeltreffendheid van skofwerkers en hulle gehalte van werklewe te bevorder. Deur gebruik te maak van 'n gekombineerde vraelys ("Standard Shiftwork Index") en werklike data ten opsigte van afwesigheid en prestasiebeoordelings, is 'n steekproef van 102 gevalle geanaliseer. 'n 90 persent betroubaarheidinterval is gebruik om waardes ten opsigte van elke veranderlike te bepaal. Daar is bevind dat werknemerbemagtiging weinig invloed het op skofwerkers se werkbywoning. Daar is ook gevind dat werknemerbemagtiging nie lei tot 'n meer positiewe persepsie, by toesighouers, van skofwerkwerkers se algemene werkprestasie nie. Daar is egter bevind dat skofwerkers se persepsies van hulle gehalte van werklewe, ten opsigte van werkdissatisfaksie, chroniese vermoeidheid en tevredenheid met sosiale omstandighede, wel positiefbelnvloed word deur werknemerbemagtiging. Aanbevelings is gemaak ten opsigte van die aanwending van werknemerbemagtiging, as intervensie in skofwerkomgewings, asook vir verdere skofwerknavorsing in Suid-Afrika. / The purpose of this research was to determine if significant differences exist between employee effectiveness and perceptions of quality of working life of empowered and non-empowered shiftworkers in the South-African petrochemical industry. By using the Standard Shiftwork Index and real absenteeism and appraisal data, a sample of 102 cases was analysed. A 90 percent confidence interval was used to determine t-values for variables. It was found that empowerment has little influence on the work attendance of shiftworkers and that empowerment does not lead to more positive perceptions of general work performance of shiftworkers, among their supervisors. It was, however, found that shiftworkers' perceptions of their quality of working life are improved by empowerment in respect of work dissatisfaction, chronic fatigue and satisfaction with social circumstances. Suggestions were made concerning the use of empowerment, as an intervention, in shiftwork environments and for future shiftwork research in South-Africa. / Industrial & Organisational Psychology / M.Comm. (Bedryfsielkunde)
2

Die invloed van werknemerbemagtiging op skofwerkers se werknemerdoeltreffendheid en hul persepsies van die gehalte van hul werklewe

Pieterse, Ferdinandus Lukas Johannes Bartholomeus, 1959- 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans, abstract in Afrikaans and English / Die doel van hierdie navorsing was om te bepaal of betekenisvolle verskille bestaan tussen werknemerdoeltreffendheid en persepsies van gehalte van werklewe van bemagtigde en niebemagtigde skofwerkers in die Suid-Afrikaanse petrochemiese bedryf. Skofwerknavorsing het gedurende die afgelope dekade internasionaal toegeneem. Hiermee gepaardgaande het verskeie intervensies ontstaan om die doeltreffendheid van skofwerkers en hulle gehalte van werklewe te bevorder. Deur gebruik te maak van 'n gekombineerde vraelys ("Standard Shiftwork Index") en werklike data ten opsigte van afwesigheid en prestasiebeoordelings, is 'n steekproef van 102 gevalle geanaliseer. 'n 90 persent betroubaarheidinterval is gebruik om waardes ten opsigte van elke veranderlike te bepaal. Daar is bevind dat werknemerbemagtiging weinig invloed het op skofwerkers se werkbywoning. Daar is ook gevind dat werknemerbemagtiging nie lei tot 'n meer positiewe persepsie, by toesighouers, van skofwerkwerkers se algemene werkprestasie nie. Daar is egter bevind dat skofwerkers se persepsies van hulle gehalte van werklewe, ten opsigte van werkdissatisfaksie, chroniese vermoeidheid en tevredenheid met sosiale omstandighede, wel positiefbelnvloed word deur werknemerbemagtiging. Aanbevelings is gemaak ten opsigte van die aanwending van werknemerbemagtiging, as intervensie in skofwerkomgewings, asook vir verdere skofwerknavorsing in Suid-Afrika. / The purpose of this research was to determine if significant differences exist between employee effectiveness and perceptions of quality of working life of empowered and non-empowered shiftworkers in the South-African petrochemical industry. By using the Standard Shiftwork Index and real absenteeism and appraisal data, a sample of 102 cases was analysed. A 90 percent confidence interval was used to determine t-values for variables. It was found that empowerment has little influence on the work attendance of shiftworkers and that empowerment does not lead to more positive perceptions of general work performance of shiftworkers, among their supervisors. It was, however, found that shiftworkers' perceptions of their quality of working life are improved by empowerment in respect of work dissatisfaction, chronic fatigue and satisfaction with social circumstances. Suggestions were made concerning the use of empowerment, as an intervention, in shiftwork environments and for future shiftwork research in South-Africa. / Industrial and Organisational Psychology / M.Comm. (Bedryfsielkunde)
3

Leierskapstyl en werksbevrediging binne die volwassene-onderwyskonteks : 'n gevallestudie / Leadership style and work satisfaction in an adult education context : a case study

Booyse, Cornelius Johannes January 2013 (has links)
Text in Afrikaans / Die uitsluitlike doel van die studie was om die navorsingsprobleem, naamlik om vas te stel op watter wyse die leierskapstyl van opleidingsbestuurders die werksbevrediging van opleidingskonsultante beïnvloed wat volwassene-onderwys binne ʼn bepaalde bankgroep in Suid-Afrika verskaf, aan te spreek. Die navorser het bepaalde leierskapstyle (naamlik die demokratiese-, outokratiese- en laissez-faire leierskapstyle) en werksbevredigingskomponente geselekteer (naamlik ondersteuning, verhoudings en bemagtiging) ten einde dié ondersoek te doen. ʼn Vraelys is ontwerp wat as kwantitatiewe navorsingsinstrument gebruik is om navorsingsdata elektronies te versamel oor respondente se biografiese besonderhede, hulle bestuurder se leierskapstyl en respondente se persepsies van hul eie werksbevrediging. Een-en-negentig (91) uit eenhonderd sewe-en-dertig (137) respondente het die vraelys per e-pos voltooi, wat ʼn responskoers van 66.42% verteenwoordig. Uit die navorsingsresultate en -analise het dit geblyk dat leierskapstyl wél die persepsies van respondente oor elk van die werksbevredigingskomponente statisties beduidend beïnvloed het. / The sole aim of this study was to address the research problem, namely to determine the way in which the leadership style of training managers influences the work satisfaction of training consultants that provide adult education within a specific bank group in South Africa. The researcher selected specific leadership styles for the purpose of thís study (namely the democratic, outocratic and laissez-faire leadership styles) and work satisfaction components (namely support, relationships and empowerment) to carry out thís investigation. A questionnaire was designed which was used as quantitive research instrument to gather research data electronically about respondents’ biographical details, their manager’s leadership style and the perceptions of respondents regarding their own work satisfaction. Ninety-one (91) out of one-hundred-and-thirty-seven (137) respondents completed the questionnaire by email, which represents a response rate of 66.42%. Out of the research and analysis results it became evident that leadership style indeed influenced the perceptions of respondents over each of the work satisfaction components in a statistically significant way. / Educational Studies / M. Ed. (Volwassene-onderwys)
4

Page generated in 0.0455 seconds