Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2001. / Some digitised pages may appear illegible due to the condition of the original hard copy / ENGLISH ABSTRACT: This document investigates the development of an e-commerce strategy for Trentyre
(Pty) Ltd.
After a brief overview of the history and technological foundation for the Internet,
three methods of e-commerce strategy development are discussed. These three
methods deal with the traditional model of strategy development, the Four Stage
model as well as the ICDT model, as proposed by Angehm.
The principles of the models discussed are then applied in the development of an ecommerce
strategy for Trentyre (Pty) Ltd. As one of the recommendations, the
development of a "Tyre Valet Service" is discussed in detail. A viability analysis of
this business model is undertaken where financial aspects regarding proposed cash
flow and income are analysed.
The impact of business to business e-commerce on the Trentyre (Pty) Ltd business
model is also discussed. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie dokument ondersoek die ontwikkeling van 'n e-handel strategie vir Trentyre
(Edms.) Bpk.
Nadat daar 'n kort oorsig gedoen is van die geskiedenis en tegnologie waarop die
Internet berus, word drie metodes van e-handel strategie ontwikkeling bespreek. Die
drie metodes behels die tradisionele metode van strategie ontwikkelling, die vier fase
model, asook die ICDT model, soos voorgestel deur Angehrn.
Die metodiek van bogenoemde modelle word dan toegepas in die ontwikkeling van 'n
strategie spesifiek vir Trentyre (Edms) Bpk..
As een van die voorstelle wat blyk uit die strategie, is die ontwikkeling van 'n
besigheid tot kliƫnt model, die sogenaamde "Tyre Valet Service". 'n Gedetaileerde
lewensvatbaarheids model is ontwikkel, waar verskeie aspekte van die voorstel
aangespreek word, insluitende vooruitskattings van kontantvloei en inkomstestate.
Daar word ook gekyk na die impak van besigheid tot besigheid e-handel op Trentyre
(Edms.)Bpk.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/49693 |
Date | 12 1900 |
Creators | Visser, Wessel Philip |
Contributors | Nel, Christo, Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. Graduate School of Business. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 90 p. : ill. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0021 seconds