Return to search

The integration of emotional intelligence with leadership development : a literature review

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: Organizations are changing rapidly and within organizations, teamwork is
increasing and interpersonal relationships are becoming more important. The
role of leaders is also changing and emotional and interpersonal competencies
are becoming the skills needed for leaders to fulfill the demands of the current
workplace. Emotional intelligence is one of the few remaining areas in an
organization that can be developed to make a significant impact on the bottom
line.
In this work, the concept of emotional intelligence as defined in the literature is
explored. There is also an overview of the vast body of literature available on
leadership, and what is very clear, is the sparse research available on the role
that emotional competence plays as being an essential tool in the kit of the
effective leader. The question about the impact that emotional intelligence and
competence can have on the enhancement and development of leadership and
organizational processes is then explored. The conclusion drawn is that
emotional intelligence will in actual fact enhance leadership and interpersonal
skills which will enable a leader to build an emotionally enhanced organization.
Suggestions for future research is that empirical research is indicated to explore
the assumptions made and conclusions drawn based on this literature review
regarding the role that emotional intelligence plays in leadership development
and effectiveness. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Organisasies gaan huidiglik deur snelle verandering. Spanwerk is besig om toe
te neem en interpersoonlike verhoudings raak meer en meer belangrik binne
organisasies. Die rol van leiers is ook besig om te verander en emosionele en
interpersoonlike vaardighede raak toenemend die vaardighede wat deur leiers
benodig word om aan die eise van die huidige werkplek te voldoen. Emosionele
intelligensie is een van die min areas wat oorbly binne organisasies wat nog
ontgin en ontwikkel kan word ten einde 'n beduidende impak te maak op
winsgewendheid.
Die konsep van emosionele intelligensie soos gedefinieer in die literatuur, is in
die werk ekploreer. 'n Oorsig van die magdom literatuur beskikbaar oor leierskap
is ook gedoen. Wat duidelik blyk uit die literatuur oorsig, is die geringe literatuur
beskikbaar oor die rol wat emosionele vaardighede speel as een van essensiƫle
vaardighede van leierskap. Die vraag oor die impak van emosionele intelligensie
en vaardighede op leierskap en die mate waartoe dit leierskap en die effek
daarvan op organisatoriese prosesse kan verbeter, is ondersoek. Die
gevolgtrekking waartoe gekom is, is dat emosionele intelligensie inderdaad
leierskap en interpersoonlike vaardighede sal verbeter wat die leier sal toerus om
'n emosioneel gevorderde organisasie te bou. Voorstelle vir toekomstige
navorsing is om empiriese navorsing te doen ten einde die aannames gemaak
en gevolgtrekkings waartoe gekom is in hierdie literatuuroorsig ten opsigte van
die rol wat emosionele intelligensie speel by leierskapsontwikkeling en -
effektiwiteit te toets.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52541
Date03 1900
CreatorsScheurkogel, Rene
ContributorsDenton, M., Stellenbosch University. Faculty of Economic & Management Sciences. Graduate School of Business.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format84 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0014 seconds