Return to search

Leadership behaviours for the successfull strategic repositioning of Sanlam

Thesis (MBA (Business Management))--Stellenbosch University, 2008. / ENGLISH ABSTRACT: The current effects of globalisation are requiring of leaders to deal with many changes in
the workplace, including a globally changing, diverse workforce. The question that this
research report aims to address is what does it require of a leader to be successful in the
business environment today and what characteristics or behaviours would such a leader
display? It is argued that although the context of leadership has and will continue to
change, the fundamentals of leadership have essentially remained the same (Kouzes and
Pousner, 2002:xviii). A comprehensive study of literature in the field of leadership will
reveal the views of various writers on this subject, namely what constitutes effective
leadership.
Five leadership theories, which in the researcher's opinion give a balanced overview of the
various theories, are discussed in more detail and later on used to evaluate the leadership
characteristics and style of one of the very successful leaders in South Africa, the current
CEO of Sanlam, Dr. Johan van Zyl. The combination of these five theories focuses on
leadership characteristics, leadership behaviours, different leadership styles and the
relational aspect of leadership, that is the interaction between the leader and his followers.
These five theories include the situational leadership theory, servant leadership,
transformational leadership, the theory of level five leadership and emotional intelligence.
A broad overview of Sanlam's history focusing on the company's transformation in recent
years and its contribution to broad based empowerment are also discussed, providing the
background and context to discuss the leadership provided by Johan van Zyl in recent
years. The fourth chapter of this report provides an analysis of primary data collected
through questionnaires sent to senior executives of Sanlam as well as through an interview
with Van Zyl. The final chapter contains conclusions from the research results, namely the
leadership characteristics and style of Van Zyl and his leadership approach as compared to
the various theories studied. The researcher is of the opinion that valuable lessons are to
be extracted from examining Van Zyl's leadership characteristics and style and that these
could be applied to modern business practice.
The research results showed that Van Zyl has characteristics of most of the leadership
theories investigated in this study including characteristics of the situational leader,
transformational leader, level five leader and that of an emotionally intelligent leader and
that this is standing him in good stead for the transformation and strategic repositioning of
Sanlam. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die huidige gevolge van 'n globaliserende wereld vereis van leiers om voortdurende
veranderinge in die werksplek te bestuur, insluitende 'n globaal veranderende, diverse
werkspan. Die vraag wat hierdie navorsingsprojek pobeer beantwoord is wat vereis dit van
'n leier om suksesvol te wees in die besigheidswereld vandag en watter leierseienskappe
en gedrag sal so n leier betoon? Dit word beweer dat alhoewel die konteks van leierskap
verander het en voortdurend sal verander, het die fundamentele begrip van leierskap
dieselfde gebly. 'n Omvattende literatuurstudie in die veld van leierskap sal die standpunte
van verskillende skrywers in die vakgebied daarstel om vas te stel wat, volgens die teorie,
effektiewe leierskap behels.
Vyf leierskap teoriee, wat in die navorser se opinie 'n geredelike oorsig gee van die
verskeie leierskapsteoriee, word in groter diepte beskryf en later gebruik as die grondslag
waarop 'n baie suksesvolle leier in Suid-Afrika, huidige uitvoerende beampte van Sanlam,
Dr. Johan van Zyl se leierskap eienskappe en styl ge-evalueer word. Die kombinasie van
die vyf teoriee fokus op leierseienskappe, gedrag, leierskapstyle, en die verhoudingsaspek
van leierskap, byvoorbeeld die interaksie tussen die leier en navolgers. Die vyf teoriee sluit
die situasionele leierskapteorie, dienende leierskap ('servant leadership'),
transformasionele leierskap, vlak vyf leierskap en die teorie van emosionele intelligensie in.
'n Bree oorsig van Sanlam se geskiedenis wat fokus op die maatskappy se transformasie
die afgelope paar jaar en bydrae tot breed gebaseerde swart ekonomiese bemagtiging
('broad based black economic empowerment') word ook bespreek en dien as die
agtergrond en konteks om Dr. Johan van Zyl se leierskap te evalueer. In Hoofstuk Vier
word 'n analise van primere data gedoen. Die data is ingesamel deur vraelyste wat voltooi
is deur senior bestuurders van Sanlam asook deur 'n onderhoud met Van Zyl. Die finale
hoofstuk beval afleidings i.v.m die leierskapseienskappe en -styl van Van Zyl en sy
leierskapsbenadering soos vergelyk met die teoretiese benadering bestudeer. Die navorser
is van die opinie dat belangrike lesse geleer kan word vanaf die studie van Van Zyl se
leierskaps eienskappe en -styl en dat dit toegepas sal kan word as moderne besigheids
beginsels vir leiers. Die bevindinge van die studie het getoon dat Van Zyl eienskappe van
die meeste van die leierskapsteoriee wat bestudeer is in die studie betoon. Dit sluit
eienskappe in van n situasionele leier, 'n transformasionele leier, n vlak vyf leier en 'n
emosionele intelligente leier. Hierdie bevindinge word onderskraag deur die literatuur oor
leierskap en die navorser is van die opinie dat hierdie eienskappe hom in n goeie posisie
plaas vir die transformasie en strategiese herposisionering van Sanlam.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/5537
Date12 1900
CreatorsCoetzee, Jolize
ContributorsLeonard, Basil, Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. Graduate School of Business.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0021 seconds