Return to search

The journey to authentic leadership through the exploration of self

Thesis (MBA (Business Management))--University of Stellenbosch, 2009. / ENGLISH ABSTRACT: This reflexive narrative traces the development of the author’s authentic leadership fingerprint. The document outlines the author’s developmental journey from the streets of North-End in Port Elizabeth, to the boardroom tables of major telecommunications organisations in Africa, Continental United States and Europe.

Utilising autoethnography as a vehicle of enquiry, the author relates his life story, with a specific focus on significant trigger events, individuals who had a positive or negative influence on the development of his world view; and the dynamic of a racially reclassified family living in Apartheid-era South Africa. The author recounts specific incidents and reflects upon significant learnings that continue to influence his leadership style as corporate manager today.

The author concludes with a reflection of the transformative power of the autoethnographic process and it’s potential use as a leadership development tool, before defining an authentic leadership fingerprint that is unique to his management style. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie persoonlik reflekterende dokument weerspieël hoe die deurlopende ontwikkeling en persoonlike groei van die outeur se leierseienskappe verfyn is deur sy lewenservaringe en ondervinding. Die roete wat die outeur in sy persoonlike omstandighede moes onderneem om die oorbrugging, vanuit Port Elizabeth se noordelike voorstede, tot in die beheer van vergaderings in raadsale van een van Suid-Afrika, die VSA asook Europa se voorste telekommunikasiespelers te bemeester.

Met behulp van outoetnografie, koppel en vereenselwig die outeur die ontwikkeling van sy lewensverhaal met spesifieke gebeurtenisse, positief sowel as negatief, asook met die individue wat ‘n moontlike impak gehad het op sy uitkyk op die lewe sowel as die leierseienskappe wat die outeur vandag in sy daaglikse lewe so suksesvol weerspieël en implimenteer.

Die dokument raak ook aan die historiese rasse klassifikasie en apartheidswette van Suid-Afrika en watter impak dit op die outeur se familielewe asook persoonlike opvoeding en ontwikkeling gehad het. Die proporsionele bydrae van hierdie eksterne insette soos vergestalt deur staatsregulasies en diskriminasie word bespreek met spesifieke verwysing na die invloed wat dit gehad het op die ontwikkeling van die outeur as leier en watter impak dit moontlik kon gehad het met verwysing tot die outeur as leier en bestuurder soos wat spanlede en mense in sy daaglikse lewe hom ervaar.

Die outeur sluit af met ‘n oorsig gefokus op die moontlike impak wat ‘n outoetnografie proses op verandering in ‘n werkshoedanigheid kan hê met betrekking tot die moontlike insluiting in die leierskap onwikkelingsproses van maatskappye. Die klem val op die ontwikkeling van die toekomstige leier en hoe die outoetnografie proses ‘n roete of handleiding kan verskaf vir die omskrywing van die leier se individuele en unieke styl van leierskap.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/976
Date12 1900
CreatorsNasson, Adrian
ContributorsNel, Christo, University of Stellenbosch. Faculty of Economic and Management Sciences. Graduate School of Business.
PublisherStellenbosch : University of Stellenbosch
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageEnglish
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format78 pages
RightsUniversity of Stellenbosch

Page generated in 0.0018 seconds