Return to search

Values, communication and leadership : an organizational perspective on their relationship

Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: When examining organizational values, communication and leadership, how can the
relationship between them be defined? This thesis approaches the problem by examining
the literature in this field during the past ten years that deals with these three concepts
both in theory and in practice. The relationship postulated to exist is defined as one in
which leaders are being challenged to communicate the values of the organization in order
to focus its members and the organization to a common purpose.
An organization that shares a common values system is more successful than one
without a coherent values system, and when these values are aligned to values acceptable
to society the organization may be perceived as acceptable and thus attains a certain
legitimacy. Leaders who share the value systems of their subordinates are similarly
accepted and legitimised. The mutual resonance between the values communicated by
leaders and those embodied in the organization is crucial, since a discrepancy leads to
distrust of the messages being communicated with concommitant loss of effectiviness.
Effective communication is, after all, the cornerstone of the organization as it is only
through communication that the purpose of the organization can be shared and realized.
Leaders in organizations can thus use the knowledge of the existence of such
reso~ance to effectively communicate their vision to their subordinates; to disseminate the
values of the organization and to enable the organization to grow and prosper. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Wanneer die konsepte van organisatoriese waardes, kommunikasie en leierskap
ondersoek word, word die verhouding tussen die konsepte moeilik gedefinieer. Hierdie
tesis benader dié probleem deur 'n studie te maak van die literatuur wat die afgelope tien
jaar gepubliseer is waarin of een of al drie hierdie konsepte beide in teorie en in die
praktyk bespreek is. Die postulering word gestel dat daar 'n verhouding bestaan waarin
leiers uitgedaag word om die waardes van die organisasie te kommunikeer om sodoende
die lede van die organisasie en die organisasie self op 'n gemeenskaplike doelwit in te stel.
'n Organisasie waarin daar 'n gemeenskaplike waarde sisteem heers is meer geneig na
sukses as een daarsonder, en wanneer so 'n waarde sisteem in lyn staan met die waardes
wat deur die gemeenskap aanvaar word, word die organisasie as legitiem en aanvaarbaar
waargeneem. Leiers wat die waarde sisteme van hulle volgelinge deel word op soortgelyke
wyse aanvaar en gelegitimiseer. Die wedersydse resonansie tussen die waardes wat deur
leiers gekommunikeer word en dié wat in die organisasie vervat word is van kritieke
belang, aangesien 'n diskrepansie kan lei tot 'n vertrouensverlies in die boodskap en
gevolglik tot 'n verlies aan effektiewe kommunikasie. Effektiewe kommunikasie is die
basis van die organisasie, aangesien dit slegs deur kommunikasie is dat die doelwit van die
organisasie gedeel en gerealiseer kan word.
Leiers in organisasies kan gevolglik die kennis van die bestaan van so 'n resonansie
gebruik om op 'n effektiewe manier hulle visie aan hulle onderlinge te kommunikeer; om
die waardes van die organisasie te versprei en om die organisasie se groei en sukses te
bevorder.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52603
Date03 1900
CreatorsOverbeek, Leonie
ContributorsMuller, H. P., Stellenbosch University. Faculty of Arts & Social Sciences. Dept. of Information Science.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format118 pages
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0024 seconds