Return to search

Water in Yeoville : considering fantasy and fragment in responsive urban placemaking

Johannesburg's urban fabric is characterised by fragmentation.
The natural landscape beyond and its remnants in the city are
absorbed in a diffuse urban landscape. In the development
of the public park in Yeoville, it is evident that an escalation in
the population exacerbates urban expansion characterised by
fragmentation and dissolution of the urban form.
The scheme proposes the use water for leisure as a means to
establish a relationship between the city's users and the natural
environment. In the pursuit of responsive urban place making
control is taken over the effect of fragmentation on urban
development in the park and the fantastical nature as well as the
use of water is considered in public urban spaces where it has
largely been absent.
An existing pool is the catalyst for the programme of swimming
and recreation where unbounded fantasy transcends the user
from the physical boundaries of the pools of water to become
one with the natural environment. The proliferation of existing
types of fragments fi nds expression in a series of courtyards that
are spatial types of enclosure that offer retreat and seclusion from
the context to meet the demands of the overburdened public
space. The use and inherent nature of water informed the form
and concept of water collection, storage, treatment and use
for swimming and cleansing and is central to the narrative of
navigation of the courts and pools.
The value of the architecture as a contextual response lies in the
exploration of the manifold relationships between the city user,
urban fabric and the natural environment and urban as well as
human scale at which the haptic experience unfolds. / Johannesburg se stedelike weefsel word gekenmerk deur
fragmentasie. Die natuurlike landskap en dit wat daarvan oor is
in die stad word in 'n uiteenlopende en verbrokkelende stedelike
landskap geabsorbeer. In die ontwikkeling van die publieke park in
Yeoville, is dit ooglopend dat 'n styging in die bevolking stedelike
groei wat gekenmerk word deur fragmentasie en ontbinding van
stedelike weefsel, vererger.
Die skema beoog om deur middel van water gebruik vir plesier
'n verhouding te vestig tussen die stedelike gebruiker en hul
natuurlike omgewing. In die strewe na reaktiewe stedelike plekmaak
word beheer geneem oor die effek wat fragmentasie op
stedelike ontwikkeling in die park het en die fantastiese natuur
sowel as die gebruik van water word oorweeg in publieke
stedelike ruimtes waar dit grootliks nagelaat was.
'n Bestaande publieke swembad is die katalis vir 'n program van
swem en ontspanning waar die gebruiker deur ontbonde fantasie
fi siese grense van poele water oortref om een met hul natuurlike
omgewing te word. Die doelbewuste voortbestaan en groei van
bestaande fragment-tipes vind uitdrukking in 'n reeks binnehowe
wat ruimtelike tipes van omsluiting - wat afsondering van die
konteks te weeg bring - om die vereistes van oorlaaide publieke
ruimtes te verlig. Die gebruik en inherente natuur van water het
die vorm en konsep van water-opgaarding, berging, behandeling
en gebruik vir swem en reiniging ingelig en is 'n kerngedagte in
die narratief van ontdekking van die binnehowe en poele.
Die waarde van die argitektuur as kontekstuele reaksie l? in
die ondersoek na die meervoudige verhoudings tussen die
stadsgebruiker, stedelike weefsel en die natuurlik omgewing op
'n stedelike sowel as 'n menslike skaal waar 'n tasbare ervaring
ontvou. / Mini Dissertation (MArch (Prof))--University of Pretoria, 2016. / Architecture / MArch (Prof) / Unrestricted

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:up/oai:repository.up.ac.za:2263/60198
Date January 2016
CreatorsRoux, Marzanne
ContributorsBotes, Nico, marzenne.roux@hotmail.co.za
PublisherUniversity of Pretoria
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageEnglish
Detected LanguageUnknown
TypeMini Dissertation
Rights© 2017 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria.

Page generated in 0.002 seconds