Return to search

Preventative strategies to ensure optimal managerial functioning

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2005. / ENGLISH ABSTRACT: In today's fast and highly competitive business environment, every manager is placed
under increasing pressure. Managers are being confronted on a daily basis with
situations where their management skills are tested to the utmost and critical
decisions need to be made. These decisions are not always to everybody else's
approval. In order to conquer these trying situations, it is necessary for every
manager to equip himself by strategically planning how he is going to handle these
situations.
This study aims to present these critical managerial areas in a practical functioning
model. From this model, certain levels indicating the different aspects having an
influence on managerial performance, as well as their build-up, are discussed. In the
various levels of the model, the possible tools enabling the manager to prepare
himself, is presented through questionnaires, processes and models of self examination.
Hereby every manager can preventatively plan and prepare himself to
avoid personal stress and underperformance. The processes will support optimal
managerial performance. The awareness of the different areas, as well as the use
and application of the models, will enable every manager to identify areas of
weakness in his personal performance. The importance of every area, as well as
possible aspects to be kept in mind, is discussed in this study.
As one can1 truly separate work and personal life, the tools proposed in this study
will also greatly benefit personal development in every facet of life. / AFRIKAANSE OPSOMMING: In die hedendaagse snelveranderende en hoogs kompeterende bestuursomgewing
word al hoe meer eise aan bestuurders gestel. Hulle word daagliks gekonfronteer
met verskeie toetse en situasies, waartydens die mondering van bestuurders tot die
uiterste getoets word en moeilike besluite geneem moet word. Hierdie besluite dra
dan ook nie altyd almal se goedkeuring nie. Ten einde hierdie eise baas te raak, is dit
nodig dat bestuurders hulleself moet toerus deur strategies hiervoor voor te berei.
Hierdie studie het dus die doelwit om hierdie toerustingsareas in 'n praktiese
funksionele model saam te stel. Vanuit hierdie model word die verskillende vlakke
van toerusting, sowel as die opeenvolging daarvan bespreek. In die verskillende
vlakke van die model word die moontlike toerusting wat elke bestuurder self kan volg
uitgewys in die vorm van vraelyste, prosesse en stappe van selfondersoek. Hieruit
kan elke bestuurder voorkomend strategiese beplanning en voorbereiding aanpak,
sodat moontlike persoonlike spanning en wanprestasie verhoed kan word. Die
prosesse sal bestuursprestasie tot die maksimum ondersteun. Die bewusmaking van
die verskillende areas, asook die gebruik en die toepassing van die modelle, sal elke
bestuurder in staat stel om leemtes in persoonlike prestasie te identifiseer. Die
belangrikheid van elke area sowel as moontlike aspekte wat in elke vlak in gedagte
gehou moet word, word Iydens die studie bespreek.
Aangesien dit bykans onmoontlik is om 'n mens se beroepslewe en persoonlike lewe
te skei, sal die hulpmiddels wat die dokument voorstel ook tot groot voordeel wees
van persoonlike ontwikkeling in elke faset van die lewe.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/50424
Date03 1900
CreatorsDroomer, L.
ContributorsDenton, Mario, Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. Graduate School of Business.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format116 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0025 seconds