Return to search

Kriminologiese analise van die manlike kindermolesteerder

Afrikaans text / Kindermolestering het die afgelope vyftien jaar 'n toenemende probleem in Suid-Afrika geword. Baie
aandag is aan die slagoffer gegee, tenvyl die kindermolesteerder as kardinale deel van die
probleem heeltemal verwaarloos is. Laasgenoemde maak hierdie navorsingsondersoek ten opsigte van
die kindermolesteerder dringend noodsaaklik.

en prosesse in die lewe van die kindermolesteerder, waaruit 'n ryk en indiepte beskrywing

van die kindennolesteerder gevolg het.



Die tweede fase is kwantitatief benader en navorser het gebruik gemaak van 'n onderhoudskedule wat
aan 'n meer omvangryke groep kindermolesteerders en verkragters voorgele is om hulle reaksie op
die data syfennatig te bepaal. Verkragters is gekies omdat hulle en die molesteerders 'n seksuele
misdryf as gemene deler het. Navorser wou met laasgenoemde die bruikbaarheid van die skedule bepaal
en verdere ondersteuning vir die ondersoek verkry. Hierdie data is rekenaarmatig verwerk en
skematies uitgebeeld.


Die navorsingsondersoek het aan die lig gebring dat kindermolesteerders uit disfunksionele gesinne
kom, waarin hulle persoonlikheidseienskappe en gedragspatrone aangeleer het, wat kan lei tot
kindermolestering. Laasgenoemde word deur bevindings ten opsigte van

Hierdie navorsingsondersoek het 'n bydrae tot die wetenskaplike kennis gemaak deurdat



die bruikbaarheid van pluralisme in die ondersoek uitgewys is;

• ooreenkomste en verskille tussen kindermolesteerders en verkragters geYdentifiseer is;

• die prominente rol van pornografie in kindermolestering aan die lig gekom het;

• 'n profiel van die kindermolesteerder saamgestel is;

die gedrag van die molesteerder teoreties verklaar is;

• 'n behandelingstruktuur vir die oortreder saamgestel is.



Aanbevelings vir die toekomstige bantering van die kindermolesteerder en verdere navorsing in die
verband is gemaak.

Die doel van hierdie navorsingsondersoek is om 'n omvattende beeld van die kindermolesteerder as
oortreder te verkry ten einde die probleem van kindermolestering aan te spreek.


Hierdie ondersoek is pluralisties benader en het in opeenvolgende fases plaasgevind. Fase een is
kwalitatief benader en navorser het semi-gestruktureerde onderhoude gevoer met tien
kindermolesteerders aan die hand van 'n onderhoudsgids. Aandag is gegee aan die gebeure / Over the past fifteen years child molestation has become a growing problem in South Africa.

Much attention has been given to the victim while the child molester as a cardinal part ofthe
problem has been completely neglected, which made this study of the child molester crucial.


The purpose of this study is to obtain a comprehensive picture of the child molester as offender
in order to tackle the problem of child molestation.


The research was conducted in consecutive phases from a pluralistic approach. The first phase was
qualitative and the researcher conducted semi$tructured interviews with ten child molesters, based
on an interview guide. Attention was given to the events and processes in the lives of the
child molesters. From this a rich and detailed description of the child molesters was obtained.



The second phase was quantitative and the researcher used an interview schedule which was
presented to a more comprehensive group of child molesters and rapists to determine their reaction
to the data statistically. Rapists were chosen because they and the child molesters had a sexual
offence as common denominator. By using rapists the researcher wanted to detennine the usefulness
of the schedule and gain further support for the investigation. The data were processed by computer
and depicted schematically.


The research revealed that child molesters come from dysfunctional families, in which they
acquired personality traits and behavioural patterns which can lead to child molestation. The
latter is supported by findings on rapists.
child molesters. From this a rich and detailed description of the child molesters was obtained.



The second phase was quantitative and the researcher used an interview schedule which was
presented to a more comprehensive group of child molesters and rapists to determine their reaction
to the data statistically. Rapists were chosen because they and the child molesters had a sexual
offence as common denominator. By using rapists the researcher wanted to detennine the usefulness
of the schedule and gain further support for the investigation. The data were processed by computer
and depicted schematically.


The research revealed that child molesters come from dysfunctional families, in which they
acquired personality traits and behavioural patterns which can lead to child molestation. The
latter is supported by findings on rapists.
A profile of the child molester was compiled and Bandura's social learning theory used to explain

his behaviour. To deal with the problem of child molestation, a treatment schedule was
developed for the child molester.


This study has contributed to scientific knowledge by



• showing the usefulness of pluralism in the investigation

• identifying similarities and differences between child molesters and rapists
• revealing the prominent role of pornography in child molestation

• compiling a profile of the child molester

• explaining the behaviour of the molester theoretically

• developing a treatment structure for the offender



Recommendations are made for the future treatment of the child molester and further research. / Criminology and Security Studies / D.Phil. (Kriminologie)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/16110
Date11 1900
CreatorsSteyn, Anna Martha Elizabeth
ContributorsJoubert, Sandra Jeroma, 1948-, Prinsloo, J. H.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
Format1 online resource (xi, 305 leaves)

Page generated in 0.0028 seconds