Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2003. / ENGLISH ABSTRACT: The norms governing international trade on the one hand, and sustainable development on the
other, have both different origins and objectives. This is the central problem that will be addressed
in this research assignment, by analysing the structure, functioning and future of the World Trade
Organisation Dispute Settlement Mechanism (DSM). Though there has been a significant shift from
politics to legality, the dispute settlement system is still far from perfect. When looking at recent
environmental trade disputes, the stress placed on the system is revealed. ••
The focus is on the impact of environmental disputes on the nature and functioning of the DSM,
and how these disputes have contributed to the development of international trade law, and the
concept of sustainable development. These will all contribute to a greater understanding of the
interaction of the World Trade Organisation and the multilateral trading system, and the future role
the WTO should play on the agenda for sustainable development. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die norme wat enersyds internasionale handel, en andersyds volhoubare ontwikkeling beheer, het
uiteenlopende oorspronge en doelstellings. Hierdie is die sentrale probleem wat deur hierdie
navorsingsverslag aangespreek word, te wete deur die struktuur, funksionering en toekoms van
die Wereldhandelsorganisasie (WHO) Dispute Settlement Mechanism (DSM) te analiseer. Hierdie
dispuutskikkingstelsel is nog steeds nie volmaak nie, ten spyte daarvan dat daar reeds 'n
betekenisvolle verskuiwing van politiek tot wetlikheid plaasgevind het. As daar na onlangse
omgewingshandelsdispute gekyk word, kom die druk wat op die stelsel geplaas word, duidelik na
vore.
Die fokus word dus met hierdie navorsingsverslag geplaas op die impak wat omgewingsdispute op
die aard en funksionering van die DSM het, en hoe die dispute bygedra het tot die ontwikkeling van
internasional handelswette asook op die konsep van volhoubare ontwikkeling. Hierdie fokus
behoort by te dra tot 'n groter begrip tot die interaksie tussen die Wereldhandelsorganisasie (WHO)
en die multilaterale handelstelsels, asook op die toekomstige rol wat die WHO behoort te speel
met betrekking tot die agenda vir volhoubare ontwikkeling.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/53695 |
Date | 03 1900 |
Creators | Greyling, Minette Ilse |
Contributors | Nel, P., Stellenbosch University. Faculty of Arts & Social Sciences. Dept. of Political Science. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 79 p. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0022 seconds