Spelling suggestions: "subject:"dissertations -- bpolitical science"" "subject:"dissertations -- bipolitical science""
1 |
The political theory of Walter LippmannRamage, Gwendolyn R. Unknown Date (has links)
No description available.
|
2 |
Not facing the other? : a Levinasian perspective on global poverty and transnational responsibilityJordaan, Eduard Christiaan 03 1900 (has links)
Thesis (PhD)--Stellenbosch University, 2005. / ENGLISH ABSTRACT: In this study it is asked why we do not consider ourselves guiltier and more responsible
with regard to the thousands of people who, through no fault of their own, die daily from
preventable, poverty-related causes. Such neglect of the global poor is not surprising from
certain perspectives. However, when the matter is approached from the perspective of
Emmanuel Levinas's ethical philosophy, one is faced with the paradox that Levinas claims
we are infinitely and inescapable responsible for the other, while the preventable dying of
thousands of poor people indicates that we do not behave as though we are infinitely
responsible for the other.
It would seem as though Levinas is crudely mistaken. However, Levinas distinguishes
between an interpersonal ethical relation and an impersonal political relation with the other.
The former is a relation of asymmetrical and infinite responsibility to which we are
summoned by the uniqueness of the other's 'face.' The latter is a relation in which the
'third' is present, therefore requiring that the self limit his responsibility to a specific other
and disperse it amongst numerous others. The presence of the third indicates the beginning
of impersonal justice, institutions, politics, knowledge, as well as equality and reciprocity
between the self and the other. However, every person that I encounter is a general other
with whom I stand in a political relation, while at the same time, also a specific other who
commands my infinite responsibility. With every other, I am simultaneously in a
symmetrical political relation and an asymmetrical ethical relation. This is the ambiguity of
political society: do I relate to the other politically or ethically? Both options enjoy
legitimacy; however, from a Levinasian perspective, the choice to politically respond to the
other less so.
To understand our indifference to the global poor, this study analyses the principal debate
about transnational responsibility, the cosmopolitan-communitarian debate, from a
Levinasian perspective. Three ways in which the ethical relation with the extremely poor
global other have been suppressed, thereby contributing to our ethical indifference to him,
are identified. First, writers in the cosmopolitan-communitarian debate seek to preserve the subject in the greatest autonomy and freedom possible and thereby 'legitimise' a political
response to the other. Second, when approaching the issue of global justice, cosmopolitan
and communitarian theorists suppress the otherness of the other, which is what reminds us
of our infinite responsibility for the other and the fact that justice is always incomplete.
Third, insofar cosmopolitans prioritise and advocate a greater concern for the global poor,
the strategy they favour (they emphasize human equality) is counterproductive for it
overlooks and suppresses the uniqueness of both the subject and the other in the
interpersonal ethical relation. The criticism of these three aspects of the cosmopolitancommunitarian
debate is then extended into claims that a more ethical relating to the
globally poor than is presently the case is possible. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie vra waarom ons onsself nie skuldiger en meer verantwoordelik beskou
teenoor die duisende mense wat elke dag, sonder enige toedoen van hul eie, as gevolg van
voorkombare, armoed-verwante oorsake, sterf nie. Vanuit sekere perspektiewe is sulke
nalatigheid te wagte. Wanneer ons egter die kwessie vanuit die perspektief van Emmanuel
Levinas se etiese filosofie benader, kom ons voor 'n teenstrydigheid te staan, aangesien
Levinas aandring dat ons oneindiglik en onvermydelik verantwoordelik is vir die ander,
terwyl die daaglikse voorkombare sterftes van duisende arm mense aandui dat ons nie
optree asof ons onsself as oneindiglik verantwoordelik teenoor die ander beskou nie.
Dit wil voorkom asof Levinas eenvoudig verkeerd is. Levinas tref egter 'n onderskeid
tussen 'n interpersoonlike etiese verhouding en 'n onpersoonlike politiese verhouding met
die ander. Eersgenoemde is 'n verhouding van asimmetriese en oneindige
verantwoordelikheid waartoe ons beveel word deur die uniekheid van die ander se 'gesig.'
Laasgenoemde is 'n verhouding waarby ook 'n 'derde' betrokke is, en daarom moet die self
sy verantwoordelikheid teenoor die spesifieke ander beperk om so ook sy
verantwoordelikheid teenoor 'n veelheid van andere na te kom. Die teenwoordigheid van
die derde dui die beginpunt van onpersoonlike geregtigheid, institusies, politiek, kennis,
asook gelykheid en wederkerigheid tussen die self en die ander, aan. Elke person wat ek
teëkom is 'n algemene ander met wie ek in 'n politiese verhouding staan, asook,
tegelykertyd, 'n spesifieke ander teenoor wie ek oneindiglik verantwoordelik is. Teenoor
elke ander staan ek terselfdetyd in 'n simmetriese politiese verhouding en 'n asimmetriese
etiese verhouding. Die dubbelsinnigheid van die samelewing lê daarin dat ek moet besluit
of ek polities of eties teenoor die ander gaan optree. Beide opsies geniet 'n mate van
legitimiteit, alhoewel, 'n politiese respons teenoor die ander minder legitiem is vanuit 'n
Levinasiaanse oogpunt.
In 'n poging om ons apatie teenoor die wêreld se armes te verstaan, word die sentrale debat
rondom die kwessie van transnasionale verantwoordelikheid, die kosmopolitiaanse kommunitêre
debat, vanuit 'n Levinasiaanse perspektief geanaliseer. Drie wyses waarop die etiese verhouding met die ander onderdruk word, en sodoende bydra tot ons etiese apatie
teenoor die ander, word geïdentifiseer. Eerstens poog skrywers in die kosmopolitiaanse kommunitêre
debat om die subjek so 'n groot mate van outonomie en vryheid as moontlik
te handhaaf en te bewaar, en 'legitimiseer' in die proses 'n politiese respons teenoor die
ander. Tweedens, wanneer die kwessie van globale geregtigheid deur skrywers in die
kosmopolitiaanse-kommunitêre debat aangeraak word, word die andersheid van die ander,
wat ons aan ons etiese verantwoordelikheid teenoor die ander, asook aan die onvoltooide
aard van geregtigheid, herinner, onderdruk. Derdens, in soverre kosmopolitaanse skrywers
hulself beywer om 'n groter mate van besorgdheid teenoor arm persone regoor die wêreld
te ontlok, blyk die strategie wat deur hulle gevolg word (hulle beklemtoon menslike
gelykheid) teenproduktief te wees, aangesien hierdie strategie die uniekheid van die subjek
en die ander in die etiese verhouding misken en onderdruk. Die kritiek teenoor hierdie drie
aspekte van die kosmopolitiaanse-kommunitêre debat word dan uitgebrei na aansprake dat
'n meer etiese houding teenoor die wêreld se armes moontlik is.
|
3 |
South Africa and the reform of the United Nations Security CouncilNtshabele, Clement Thapedi 12 1900 (has links)
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: After being sidelined for a number of years, South Africa finds itself
readmitted to the international community. One of the many issues at stake
now is the reform of the United Nations Security Council. This study looks at
South Africa's aim to make substantial changes in the international system,
with the Security Council being one of the target institutions. This is a
mammoth task for South Africa and the study points out the challenges that
go with engaging in this process.
The study points out an element of ambiguity in South Africa's foreign policy
and the challenges that go with making multilateralism a cornerstone of such
a policy. While it is not yet clear as to whether South Africa will succeed in
changing the behaviour of states and the practice of multilateral institutions, it
is at the moment participating in debates that might lead to such changes.
South Africa's participation in the Open Ended Working Committee on the
reform of the United Nations Security Council constitutes one move among
others to ensure a change in the practice of the Security Council.
The limits of making multilateralism a cornerstone of foreign policy are
outlined with the aim of making policy-makers aware of the implications of
the broad scope of their ambiguous foreign policy. While it is necessary to
avoid engaging in assignments that might be difficult to manage, the need for
South Africa to focus only on what is achievable and not to try and punch
above its weight is one aspect this paper emphasises. The paper ends by
making recommendations, which include (among others) that South Africa
should attempt to secure a seat in the reformed Security Council should such
an opportunity arise, but only after a careful consideration of her abilities. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Na jare van politieke isolasie is Suid-Afrika weer 'n volwaardige lid van die
internasionale gemeenskap. Die hervorming van die Verenigde Nasies (VN)
se Veiligheidsraad, het binne die konteks van buitelandse beleid, een van die
land se vernaamste uitdagings geword. Hierdie studie plaas Suid-Afrika se
hervormingspogings van die internasionale stelselonder die soeklig, en fokus
veralop die rol van die VN Veiligheidsraad. Die omvang van dié proses kan
nie onderskat word nie, en die studie poog om die vernaamste uitdagings van
hierdie hervormings te identifiseer.
Die opdrag poog om te wys op 'n mate van teenstrydigheid wat in Suid-
Afrika se buitelandse beleid te bespeur is, asook die uitdagings verbonde aan
die vestiging van multilaterale betrekkinge as hoeksteen van sodanige beleid.
Hoewel daar nog nie duidelikheid bestaan oor die mate van sukses wat die
land behaal het met betrekking tot die gedrag van state en die praktyk van
multilaterale betrekkinge nie, neem dit tans deel aan debate wat mag lei tot
beleidsverandering in hierdie velde. Suid-Afrika se deelname aan die VN
Veiligheidraad se Ope Werkskonunittees, rakende die hervorming van
hierdie liggaam, is een voorbeeld van die land se verbintenis tot die
verandering van Veiligheidsraad praktyke.
Die beperkings rakende mulilaterale betrekkinge, 'n steunpilaar van
internasionale beleid, word uitgelig ten einde beleidsmakers bewus te maak
van die omvattende aard van 'n dikwels, onduidelike, buitelandse beleid. Die
opdrag benadruk die feit dat Suid-Afrika sal moet poog om slegs betrokke te
raak in internasionale aksies wat binne sy vermoëns val. Dit word afgesluit
met 'n aantal aanbevelings. Een hiervan is 'n pleidooi dat Suid-Afrika
permanente lidmaatskap van die 'n hervormde Veiligheidsraad verkry indien
die geleentheid dit voordoen. Sodanige deelname kan egter eers geskied na
deeglike oorweging van die land se vermoës binne hierdie sfeer.
|
4 |
Marginalisation in Southern Africa : perceptions of and reactions to state regimesLeysens, Anthony J.(Anthony Jan) January 2002 (has links)
Thesis (PhD) -- Stellenbosch University, 2002. / ENGLISH ABSTRACT: During the last two decades of the twentieth century, the world economic order has
passed through a transformation which can be characterised as a shift away from the
idea of the "Keynesian compromise" to the idea or principle of greater openness and a
revision of the role of the state in macroeconomic policy formulation. As a result, and
to achieve the goal of global competitiveness, states have become more "outward"
orientated. The last twenty years have also seen an increase in the levels of inequality
within and between states, which means that the effect of economic growth on the
reduction of poverty is much reduced. Critics of the "openness" principle point out
that the policies of developing states should be more inwardly focused to ensure that
economic openness contributes more directly to the alleviation of poverty and
inequality.
Southern Africa is a region where the problem of inequality (particularly within
states) is prevalent. The Critical Theory ofRobert W Cox (CCT) suggests that one of
the ways in which increasing levels in inequality can be observed and analysed is to
determine how people are related to the dynamics (via their national economies) of
the contemporary world economic order. Are they marginalised, in a precarious
position, or integrated? Furthermore, Cox assumes that the marginalised are a social
force which could bring about transformation "from below." Following on from this
assumption a number of claims about the marginalised can be deduced from CCT:
they are inclined to political protest, they are dissatisfied with the political economic
system of their country, they are politically apathetic, they are prone to low levels of
political efficacy, they have turned "their back on the state" and belong to self-help
associations, they are more inclined to participate in the activities of civil society and
they are critical of neoliberal economic policies.
The study's primary empirical question investigates whether the attitudes which Cox
attributes to the marginalised are accurate. This is done through a detailed exposition
of his core theoretical framework and a thorough conceptualisationloperationalisation
of the marginalised, precarious and integrated. The area which is focused on is
southern Africa. The vast majority of people in the region belong to the marginalised
and the precarious components of Cox's economic hierarchy. They derive little or no
economic benefit from greater openness and outward orientated forms of state. The
question is whether they can be mobilised into a "counter-hegemonic social
movement" (as Cox foresees) and how they view the role of the state.
The second question is theoretical and is concerned with the usefulness and strong
points of Cox's explanatory framework compared to other approaches which either
(1) ignore the state as a point of entry for analysis, (2) regard it as the primary actor in
the international system, (3) or "bypass" it because they predict its demise in a future
post-sovereign world. I argue that it is incorrect to associate Cox's approach with the
work of Richard Ashley, Mark Hoffman, Andrew Linklater and Mark Neufeld and to
group them into a Critical Theory of International Relations school. Two important
differences between Cox and these scholars are his incorporation of the state in a
flexible, multiple points of entry framework and his resourceful combination of a
diverse number of sources.
The theoretical question is addressed by a substantive literature review of Cox's major
publications in English and a representative review of the contributions made by
Ashley, Hoffman, Linklater and Neufeld. In the reading of Cox's work, I focused on
the development of his thinking, his major influences and on the epistemology and
ontology of his core theoretical framework. The empirical question was investigated
through a nationally representative survey of seven southern African states
(Botswana, Lesotho, Malawi, Namibia, South Africa, Zambia and Zimbabwe) which
was undertaken by a research consortium of the Institute for Democracy in South
Africa's Public Opinion Service during 1999-2000.
In terms of Cox's theoretical expectations ofthe marginalised the study found that, in
southern Africa; their political protest potential is lower than the integrated, they
participate less in politics and in civil society, they are not more inclined to belong to
self-help associations, they are inclined to accord slightly more legitimacy to the state
than the integrated, their economic values cannot be summarised as generally
unsympathetic to "market" orientated policies, and that the majority (significantly
more so than the integrated) think that the state should be the major provider of social
services. The marginalised are more tolerant of authoritarian political alternatives, but
are not significantly more dissatisfied (relatively) with the economy than the other
groups.
We cannot, therefore, uncritically accept Cox's assumption that the marginalised will
act as a potential source of transformation "from below." Furthermore, in the
countries which were part of the survey, the marginalised still regard the state as the
primary source for development assistance and social services. There was, however,
strong support for the claim that the marginalised are inclined to be more politically
apathetic and less politically efficacious.
A close reading of Cox's work and comparison with Ashley, Linklater, Hoffman and
Neufeld revealed that they share some tenets with CCT. However, they cannot be
grouped with Cox in a school of critical thought because their intellectual debt is
mainly located in the work of Habermas and the Frankfurt School of Critical Theory,
while CCT is influenced by a variety of sources (cf. Braudel, Carr, Gramsci, Khaldun,
Marx, Sorel and Vico). This is an important and essential distinction to make because
the empirical results of the survey data analysis validate Cox's focus on the mutual
influence between social forces, forms of state and world orders. It is, therefore, more
accurate to regard CCT as a "critical realist" theory of International Relations (cf.
Richard Falk, 1997).
It is recommended that, in a world order which is characterised by increasing
inequality and the outward orientated form of state, public policy practitioners in
developing states must reconsider the standard TINA (There is no Alternative)
response to the critics of the openness principle. A more balanced approach to
addressing inequality and poverty, which requires an outward/inward policy
orientation is essential. What is needed, is a form of state which creates opportunities
for the integrated but protects and assists those who are marginalised. This essential
inward orientation remains one of the state's primary responsibilities, even in a postW
estphalian world where there are other centres of authority. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Tydens die laatste twee dekades van die twintigste eeu het die wereld ekonomiese
orde deur 'n verandering gegaan. Hierdie verandering is gekenmerk deur 'n
verskuiwing vanaf die "Keynesiaanse kompromie" idee, na die idee of beginsel van
meer oopheid en 'n hersiening van die rol van die staat in makroekonomiese
beleidsformulering. Gevolglik, en om die doelwit van globale mededingendheid te
bereik, het state meer "uitwaartsgeorienteerd" geword. Die laatste twintig jaar is ook
gekenmerk deur 'n toename in ongelykheid binne en tussen state. Hierdie ongelykheid
het die impak van ekonomiese groei op armoede baie verminder. Die kritici van die
"oopheid" beginsel wys daarop dat die beleid van ontwikkelende state meer na binne
gerig moet word ten einde te verseker dat ekonomiese oopheid meer direk hydra tot
die vermindering van armoede en ongelykheid.
In die Suider-Afrikaanse streek kom die ongelykheidsprobleem (spesifiek binne state)
algemeen voor. Die Kritiese Teorie van Robert W Cox (CKT, Coxiaanse Kritiese
Teorie) doen aan die hand dat een van die maniere waarvolgens toenemende vlakke
van ongelykheid waargeneem en geanaliseer kan word, is om te bepaal wat die
verhouding is tussen mense en die dinamika (via die nasionale ekonomie) van die
hedendaagse wereld ekonomiese orde. Is hulle gemarginaliseerd, in 'n onsekere
posisie, of gei'ntegreerd? Daarby, is dit 'n aanname van Cox dat die
gemarginaliseerdes 'n sosiale mag is wat "van onder af' verandering sou kon
teweegbring. Voortvloeiend uit hierdie aanname, kan 'n aantal beweringe oor die
gemarginaliseerdes afgelei word uit CKT: hulle is geneig tot politieke protes, hulle is
ontevrede met hulland se politiek-ekonomiese stelsel, hulle is polities apaties, hulle is
geneig tot lae vlakke van politieke doeltreffendheid, hulle het hul "rug gedraai op die
staat" en behoort aan selfhelp-organisasies, hulle is meer geneig om deel te neem aan
burgerlike samelewing aktiwiteite en hulle staan krities teenoor neoliberale
ekonomiese beleidsrigtings.
Die primere empiriese vraag wat die studie ondersoek is om te bepaal of die houdings
wat Cox toeskryf aan die gemarginaliseerdes akkuraat is. Dit word gedoen deur 'n
breedvoerige uiteensetting van sy verklarende raamwerk en 'n deeglike
konseptualisering/operasionalisering van die drie ekonomiese kategoriee
(gemarginaliseerd, onseker, gei'ntegreerd). Die fokus-area is Suider-Afrika. Die
oorgrote meerderheid mense in die streek behoort tot die gemarginaliseerde en
onsekere komponente van Cox se ekonomiese hierargie. Hulle trek min of geen
ekonomiese voordeel uit meer "oopheid" en uitwaartsgeorienteerde staatsvorme nie.
Die vraag is of hulle gemobiliseer kan word in 'n "teen-hegemoniese sosiale
beweging" (soo Cox in die vooruitsig stel) en hoe hulle die rol van die staat beskou.
Die tweede vraag is teoreties van aard en is gerig op 'n evaluering van die
bruikbaarheid en sterk punte van Cox se verklarende raamwerk, in vergelyking met
ander benaderings wat of (1) die staat ignoreer as 'n vlak van analise, (2) die staat
beskou as die belangrikste akteur in die intemasionale stelsel, (3) die staat "omseil"
omdat hulle die ondergang daarvan voorspel in 'n toekomstige post-soewereine
wereld. Ek argumenteer dat dit verkeerd is om Cox se benadering te assosieer met die
bydraes van Richard Ashley, Mark Hoffman, Andrew Linklater en Mark Neufeld, en om hulle saam te voeg binne 'n Kritiese Teorie van Intemasionale Betrekkinge
denkskool. Twee belangrike verskille tussen Cox en die ander bydraes is sy
inkorporering van die staat in 'n buigsame, veelvoudige vlak-van-analise raamwerk en
sy vindingryke samevoeging van 'n diverse aantal bronne.
Die teoretiese vraag is ondersoek deur middel van 'n uitgebreide literatuuroorsig van
Cox se belangrikste publikasies in Engels en 'n verteenwoordigende oorsig van
Ashley, Hoffman, Linklater en Neufeld se bydraes. Die evaluering van Cox fokus op
die ontwikkeling van sy denke, die identifisering van diegene wat horn beYnvloed het,
en die kennisleer en ontologie van sy kem-teoretiese raamwerk. Die empiriese vraag
is nagevors deur die analise van 'n verteenwoordigende nasionale opname in sewe
Suider-Afrikaanse state (Botswana, Lesotho, Malawi, Namibie, Suid-Afrika, Zambie
en Zimbabwe). Die opname is ondemeem deur 'n navorsingkonsortium van die
Instituut vir Demokrasie in Suid-Afrika se Openbare Meningsdiens tydens 1999-2000.
Aangaande Cox se teoretiese verwagtinge van die gemarginaliseerdes, het die
empiriese analise van die Suider-Afrikaanse data-stel bevind dat hulle politieke protes
potensiaal laer is as die van die geYntegreerdes, dat hulle minder deelneem aan die
politiek en 'n minder aktiewe rol speel in die burgerlike samelewing, dat hulle nie
geneig is om aan selfhelp-organisasies te behoort nie, dat hulle geneig is om die staat
as ietwat meer legitiem te beskou as die geYntegreerdes, dat hulle ekonomiese waardes
nie veralgemeen kan word as onsimpatiek tot mark-georienteerde beleidsopsies nie,
en dat die meerderheid (betekenisvol meer as die geYntegreerdes) die staat beskou as
die belangrikste verskaffer van sosiale dienste. Die gemarginaliseerdes is meer
verdraagsaam ten opsigte van outoritere politieke altematiewe, maar is nie
betekenisvol meer ontevrede (relatief gesproke) met die ekonomie as die ander groepe
me.
Ons kan dus nie Cox se aanname, dat die gemarginaliseerdes as 'n moontlike bron vir
verandering "van onder af' sal optree, onkrities aanvaar nie. Daarby beskou die
gemarginaliseerdes, in die lande wat deel was van die opname, steeds die staat as die
primere bron vir ontwikkelingshulp en sosiale dienste. Daar was egter beduidende
ondersteuning vir die bewering dat hulle meer geneig is tot politieke apatie en
politieke ondoeltreffendheid.
Die bestudering van Cox se benadering en die vergelyking daarvan met Ashley,
Linklater, Hoffman en Neufeld, toon aan dat die vier skrywers sekere beginsels met
CKT deel. Nietemin, kan hulle nie saam met Cox in 'n skool van kritiese denke
gevoeg word nie, omdat hulle intellektuele inspirasie uit Habermas en die Frankfurt
Skool van Kritiese Teorie geput word. Cox, daarenteen, is beYnvloed deur 'n
verskeidenheid denkers (bv. Braudel, Carr, Gramsci, Khaldun, Marx, Sorel, en Vico).
Hierdie onderskeid is belangrik en noodsaaklik omdat die empiriese resultate van die
opname data-analise, Cox se fokus op die wedersydse invloed tussen sosiale magte,
staatsvorme en wereldordes, ondersteun. Dit is dus meer korrek om CKT te beskou as
'n "krities-realistiese" teorie van Intemasionale Betrekkinge (bv. Richard Falk, 1997).
Die studie beveel aan dat, in 'n wereld wat gekenmerk word deur toenemende
ongelykheid en die voorkoms van die uitwaarts-georienteerde staat, openbare
beleidmakers die standaard DIGA (Daar is geen Altematief) antwoord, in reaksie op
diegene wat die "oopheid" beginsel kritiseer, in heroorweging moet neem. 'n Meer ewewigtige benadering tot die aanspreek van ongelykheid en armoede is noodsaaklik,
en dit vereis 'n uitwaartslbinnewaartse beleidsherorientering. Wat benodig word is 'n
staatsvorm wat geleenthede skep vir die ge'integreerdes maar wat ook die
gemarginaliseerdes help en beskerm. Selfs in 'n post-W estphaliaanse wereld waar
daar ander magsentra voorkom, bly hierdie noodsaaklike binnewaartse orientasie een
van die staat se primere verantwoordelikhede.
|
5 |
Global agenda-setting in multilateral AIDS governance : testing the Vanwesenbeeck modelFineide, Line Viktoria 04 1900 (has links)
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2014. / ENGLISH ABSTRACT: Globally as well as nationally, AIDS is politically contested. Since AIDS was first identified
in 1981 there have been several responses to the pandemic, reflecting AIDS’ biomedical,
political and social nature and implications. Although there are many ways to frame and
approach AIDS, no single approach appears to be universally superior to any other, especially
as these various approaches are essential for a comprehensive global response to the
pandemic. However, these several responses can also represent contested constructs of how
AIDS is inter-subjectively problematised based on different ontological understandings and
epistemological preferences. The existence of such contested constructs suggests that
multilateral AIDS governance is shaped by binaries and zero-sum games where the overall
approach ought to be holistic. As such, some scholars claim that HIV is increasingly treated
as something medical, and outside the context of overall development issues, sexual and
reproductive health, human rights and structural violence. Recently, Vanwesenbeeck (2011)
offered a simplified model of ‘high-road’ and ‘low-road’ solutions to the pandemic,
problematising specifically the global policy/political response. Vanwesenbeeck’s model
suggests that biomedical, vertically distributed and asexual high-road approaches are
prioritised at the expense of the more community oriented, sexual and rights-based low-road
approaches. This, Vanwesenbeeck argues, is because current ideas and norms of the market,
moralism and medicalisation are more aligned with the de-contextual, de-sexual and
quantifiable characteristics of high-road approaches. This study tests the analytical utility of
Vanwesenbeeck’s model with a case study of the policy and political narratives emerging
from the International AIDS Society’s nine International AIDS Conferences from 1996 until
2012. The research question this study investigates is thus: Can Vanwesenbeeck’s (2011)
model of high-road and low-road solutions be identified in and illuminate the policy ideas,
problem definitions and political binaries that play out in the discourse surrounding the
biennial International AIDS Conferences between 1996 and 2012? This main research question is complemented by three sub-questions concerning 1) the strengths and limitations
of Vanwesenbeeck’s model, 2) the general trends and developments in global AIDS
policy/political responses during, before and after the biennial International AIDS
Conferences and 3) the impact of the Global Financial Crisis on the global AIDS response.
Applying a qualitative methodology, the study finds that Vanwesenbeeck’s model can both be
identified in and elucidate the political discourses, policy implementations and binaries
surrounding the International AIDS Conferences between 1996 and 2012, albeit not all. The
analytical utility of Vanwesenbeeck’s model is limited by oversimplification of the highroad/
low-road binary and the exclusion of alternative ideas for high-road prioritisation, such
as humanitarianism, securitisation/sensationalism and the neoliberal ideological link between
medicalisation and the market, as well as negligence of the impact of the Global Financial
Crisis. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Vigs is internasionaal sowel as nasionaal polities omstrede. Sedert Vigs die eerste keer in 1981
geïdentifiseer is, was daar al verskeie reaksies op die pandemie wat die biomediese, politieke en
maatskaplike aard en implikasies van die siekte weerspieël. Hoewel daar verskillende maniere is
om Vigs te beskou en te benader, blyk geen enkele benadering universeel superieur te wees nie,
veral aangesien al hierdie verskillende benaderinge noodsaaklik is vir ’n omvattende globale
reaksie op die pandemie. Tog kan hierdie verskillende reaksies ook as betwiste konstrukte
beskou word van hoe Vigs intersubjektief op grond van verskillende ontologiese begrippe en
epistemologiese voorkeure geproblematiseer word. Die bestaan van sulke betwiste konstrukte
gee te kenne dat multilaterale Vigsbestuur deur binêre en nulsombenaderinge gekenmerk word,
terwyl die algehele benadering veronderstel is om holisties te wees. Sommige vakkundiges
beweer dan ook dat MIV al hoe meer as ’n mediese probleem hanteer word, buite die konteks
van oorkoepelende ontwikkelingskwessies, seksuele en voortplantingsgesondheid, menseregte en
strukturele geweld. Vanwesenbeeck (2011) het onlangs ’n vereenvoudigde model van
sogenaamde ‘grootpad-’ en ‘smalpadoplossings’ vir die pandemie aan die hand gedoen wat
spesifiek die algehele beleids-/politieke reaksie problematiseer. Vanwesenbeeck se model voer
aan dat biomediese, vertikaal verspreide en aseksuele grootpadbenaderinge dikwels ten koste van
die meer gemeenskapsgerigte, seksuele en regtegebaseerde smalpadbenaderinge gekies word.
Dít, reken Vanwesenbeeck, is omdat huidige denke en norme met betrekking tot die mark,
moraliteit en medikalisasie eerder met die kontekslose, geslaglose en kwantifiseerbare kenmerke
van grootpadbenaderinge strook. Hierdie studie het die analitiese nut van Vanwesenbeeck se
model getoets met behulp van ’n gevallestudie van die beleids- en politieke narratiewe uit die
Internasionale Vigsvereniging se nege internasionale vigskonferensies vanaf 1996 tot 2012. Die
navorsingsvraag van hierdie studie was dus: Kan Vanwesenbeeck (2011) se model van grootpaden
smalpadoplossings geïdentifiseer word in, en lig werp op, die beleidsidees, probleemomskrywings en politieke teenpole wat uit die diskoers by die tweejaarlikse
internasionale vigskonferensies vanaf 1996 tot 2012 gespruit het? Hierdie hoofnavorsingsvraag
is aangevul deur drie verdere vrae oor (i) die sterkpunte en beperkinge van Vanwesenbeeck se
model, (ii) die algemene tendense en ontwikkelings in wêreldwye beleids-/politieke reaksies op
Vigs gedurende, voor en na die tweejaarlikse internasionale Vigskonferensies, en (iii) die impak
van die wêreldwye finansiële krisis op die wêreldwye Vigsreaksie. Met behulp van ’n
kwalitatiewe metodologie het hierdie studie bevind dat Vanwesenbeeck se model wél
geïdentifiseer kan word in, en lig werp op, sommige van die politieke diskoerse,
beleidsinwerkingstelling en teenpole waartoe die internasionale vigskonferensies tussen 1996 en
2012 gelei het. Die analitiese nut van Vanwesenbeeck se model word egter beperk deur die
oorvereenvoudiging van die grootpad-/smalpad-teenpole en die uitsluiting van alternatiewe idees
oor die prioritisering van grootpadoplossings, soos filantropie, sekuritasie/sensasionalisme en die
neoliberale ideologiese verband tussen medikalisasie en die mark, sowel as die verontagsaming
van die impak van die wêreldwye finansiële krisis.
|
6 |
Global Jihad : three approaches to religion and political conflictMuller, Helgard Daniel 12 1900 (has links)
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2002. / ENGLISH ABSTRACT: The horrific terrorist attacks on the World Trade Center and the Pentagon, in America,
and the bombing of a nightclub in Bali, Indonesia, have forced may people to seriously
consider the impact of religion on political conflict. This literature review readdresses the
serious neglect of religion in political studies by examining the three theoretical
approaches to religion and political conflict, on the domestic and international level, that
can be identified.
Primordialists argue that differences in religious traditions should be viewed as one of the
most important factors in explaining violent interactions in and between nations. They
stress how differences in cultural identity and cosmologies can lead to violent conflict in
and between nations. They illustrate how the deep malaise of modem secular society is
leading to a backlash of alternative worldviews. This approach is culturally too simplistic
in not providing a complex enough framework for understanding the dynamic social
forces that constitute cultural identity.
Instrumentalists admit that conflicts might be aggravated by diverging religious creeds
but are rarel y if ever caused by them; instead most conflicts are about power and wealth.
They emphasize the role played by political entrepreneurs, who use religion as an
instrument to further their own goals. This approach is guilty of the other extreme -
downplaying the role of religion and culture.
Constructivists regard social conflicts as being embedded in cognitive structures like
ideology, religion, nationalism and ethnicity. Constructivists can theorize about cultural
identity, social structures, actors and forces together with the material world of power and
wealth and are therefore best suited to give an adequate description of religion and
political conflict. Despite its great promise constructivism still needs to step up to the
board and deliver theories about religion and political conflict. The serious neglect of
religion in political studies needs to be addressed and the most likely framework within
which to do so seems to be constructivism. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die skokkende terroriste aanvalle op die World Trade Center en die Pentagon in Amerika
en die bom in 'n nagklub in Bali, Indonesië, het baie mense gedwing om die impak van
godsdiens op politieke konflik ernstig te oorweeg. Die literatuuroorsig herondersoek die
ernstige verwaarloosing van godsdiens in politieke wetenskap weer eens, deur te kyk na
die drie benaderings wat ten opsigte van godsdiens en politieke konflik, op plaaslike en
internasionale vlak geïdentifiseer kan word.
Primordialiste glo dat verskille tussen gosdienstradisies gesien moet word as een van die
vernaamste faktore vir politieke konflik binne en tussen nasies. Hulle beklemtoon die
wyse waarop verskille in kulturele identiteit en kosmologie kan bydra tot gewelddadige
konflik binne en tussen nasies. Hulle illustreer verder hoe die diep malaise van die
moderne sekulêre samelewing besig is om te lei tot 'n teenreaksie van alternatiewe
wêreldbeskouings. Die benadering is egter kultureel gesproke te simplisties deurdat dit
nie 'n raamwerk kan skep wat kompleks genoeg is ten einde die dinamies sosiale kragte
wat kulturele identiteit vorm, te verstaan nie.
Instrumentaliste gee toe dat politieke konflik dalk deur uiteenloopende godsdienstige
tradisies vererger kan word, maar dat dit selde indien ooit daardeur veroorsaak word.
Inteendeel, die meeste konflik handel steeds oor mag en rykdom. Hulle beklemtoon die
rol wat gespeel word deur politieke entrepreneurs, wat geloof as 'n instrument gebruik in
die bevordering van hulle eie doelwitte. Die benadering is skuldig aan die ander uiterste -
die rol van kultuur en godsdiens word as minder belangrik beskou.
Konstruktiviste beskou sosiale konflik as gewortel in kognitiewe strukture soos ideologie,
godsdiens, nasionalisme en etnisiteit. Konstruktiviste kan teoretiseer oor kulturele
identiteit, sosiale strukture, akteurs en kragte saam met die materiële wêreld wat bestaan
uit mag en rykdom, en is daarom die beste geskik om 'n voldoende beskrywing te gee
van godsdiens en politieke konflik. Ten spyte van die belowende potensiaal van
konstruktivisme moet die perspektief nog begin om teorieë oor godsdiens en politieke konflik te verskaf. Die ernstige verwaarloosing van godsdiens in politieke wetenskap
moet ondersoek word en die beste benadering hiervoor blyk konstruktivisme te wees.
|
7 |
Global cities of the South : Mexico City and Johannesburg in an era of globalisationHamilton, W. Michael 12 1900 (has links)
Thesis (MA (Political Science))--University of Stellenbosch, 2006. / ENGLISH ABSTRACT: The global city discourse posits a new role for cities in light of increased economic
integration and the rise of a global economy. Firms are increasingly investing capital
in locations where profits are anticipated to be highest, creating a geographic dispersal
of economic activity. As a result, the central command functions of firms –
management, coordination, servicing, and financing of vast networks of operations –
have become more complex and strategic. Firms thus outsource a portion of their
central command functions to specialised service firms. Specialised service firms
tend towards high levels of agglomeration and concentrate in a small number of
locations, giving rise to command and control centres of the global economy or global
cities.
Cities of the South are increasingly fulfilling global city functions, yet are generally
approached through a developmentalist framework. The global city discourse places
salience on specialised services and exhibits a Western bias. This study develops an
alternative analytical framework that recognises an array of activities and processes,
across three spheres of globalisation – markets, mafias, and movements – that
contribute to the global connectivity of cities. In this way the role of cities of the
South in the global economy is better understood. This study focuses on Mexico City
and Johannesburg as global cities of the South. What the research uncovers is that
these cities fulfil many global city functions and are amongst the best connected cities
in their respective regions in terms of their ability to service global capital through
growing specialised service sectors.
In this way Mexico City and Johannesburg emerge as global cities of the South that
integrate large geographical areas, populations, and sub-global economies with the
global economy. This study also illustrates that the way in which global cities are
conceptualised limits the extent to which the concept can be applied in Southern
context. Global cities of the South service far less global capital because of the nature
of core/semi-periphery/periphery relations and underdevelopment, the role they fulfil
in the global economy is, however, no less critical than that of global cities of the
core. This study therefore proposes thinking of global cities as constituent units of a global urban network, garnering certain power by occupying a particular niche
constitutive of the whole network.
|
8 |
Towards alternative precepts of statehood in Africa : the role of traditional authorities in reconstituting governance and state in SomalilandWiuff Moe, Louise 03 1900 (has links)
Thesis (MA (Political Science))--Stellenbosch University, 2009. / In recent years it has become increasingly evident that the idea of the state as a universal (Western) type of governance structure, i.e. a set of bureaucratic institutions headed by a central government with the capacity and interest to govern all of its territory, is incongruent with realities on the ground, particularly within the African continent. The 1990s has been a critical period in the evolution of African statehood, during which old strategies of state control have broken down. While this has given rise to a debate on the ‘failure’ of African statehood, it has also led to attempts to revise and expand theories and concepts of statehood and set off a search for more indigenous and empirically viable alternatives to the state as it was devised by the European colonizers. This thesis aims at contributing to the debate on the challenges and potentials of contemporary African statehood by investigating the case of de facto statehood in Somaliland emerging on the backdrop of state failure in Somalia. The collapse of the de jure state of the Republic of Somalia in 1991 provided an opportunity for Somaliland to fundamentally redefine the pillars of statehood and governance. This entailed the combining of modern institution building with traditional practices of governance, to in this way bolster the capacity and legitimacy of the new de facto state in the north of what is formally recognized as Somalia. Drawing on the analytical framework of ‘mediated state’ provided by Ken Menkhaus, this thesis explores Somaliland’s self-reliant path to state formation as well as the governance structures which underpin its contemporary statehood. Particular attention is given to the role of traditional authorities as driving forces behind state formation and as a means of complementing the under-capacitated state institutions. The study thus relates to the debate on the resurgence of traditional leadership in Africa. The resurgence of traditional leadership within governance is a tendency which is part of a broader development of the reconfiguration of the state in Africa since the early 1990s – a tendency which introduces new possibilities, as well as new risks, in terms of reconstituting new viable governance structures. The study concludes that Somaliland’s approach to state formation demonstrates an impressive indigenous alternative to externally driven top-down attempts to revive centralized statehood, and that the case also challenges the perception that the breakdown of old strategies of state control necessarily leads to generalized anarchy.
The study, however, also points out some risks involved in the exercise of the state and the traditional authorities ‘converting’ different forms of power between different realms of governance, and concludes that collaboration between the state and traditional authorities does not per se counteract undemocratic governance practices. On this basis the study suggests that the new ambiguous roles of traditional authorities within governance in Africa merit more academic attention.
|
9 |
Brand South Africa : Dutch impressions of the ‘Rainbow Nation’Freemantle, Simon Arthur Christopher 03 1900 (has links)
Thesis (MA (Political Science))--University of Stellenbosch, 2007. / This thesis aims to assess what perceptions a sample population of Dutch students in Amsterdam have of South Africa from a broad range of social, political and cultural indicators. Until now, research into the existent perceptions regarding South Africa in the international community has been limited, which has implications for the formulation of its branding strategies and the possibility of their successful implementation at a crucial stage in the development of the country’s international reputation. Based on a theoretical framework which assumes the potential of nation branding for developing states, this thesis aims to provide an assessment of several historical and contemporary challenges faced by Brand South Africa, the most salient of which are linked to the fundamental need for consistency in the promotion of the nation’s identity. This analysis introduces the empirical research upon which the study is based and thereby explains the ambiguous nature of South Africa’s post-Apartheid brand identity.
|
10 |
Investing in troubled territories: industry specific political risk analysis and the oil and gas industryBoshoff, Marc James 03 1900 (has links)
Thesis (MA (Political Science))--University of Stellenbosch, 2010. / ENGLISH ABSTRACT: The central research question of this study concerns the level of political risk that the Ogaden
region of eastern Ethiopia poses for companies operating in, or intending to operating in the oil
and gas industry of that region. The aim is to answer that question as well as two further subquestions.
The first sub-question concerns issues pertaining to the factors and indicators that
would be included in a political risk model specifically envisaged for the oil and gas industry, and
the second concerns the practical application of political risk as a decision-making and
management tool for investors. It is practically impossible to gather all the relevant information
when undertaking a political risk analysis, to know all the unknowns. It would take an immense
amount of time to attempt such an analysis and the costs would be exorbitant. In creating a
political risk model specific to the oil and gas industry, a methodological approach is adopted to
streamline this process. It is the aim of this research study to engage in this streamlining process;
selecting the most salient variables that can then be incorporated into an industry specific model,
which will yield realistic and practical results. In terms of the political risk indication, the political
risk analysis of the Ogden returned a score putting the region in the high risk indication bracket. In
terms of investment indication, the score indicates a moderate to high risk for investments the oil
and gas industry. This does not mean that investors should stay away from the region. A high
degree of risk, if sufficiently managed, can result in increased opportunities for higher returns for
the investor. Beyond the traditional approaches to risk management there are other avenues that
the investor may choose to follow, such as a commitment to engage with local stakeholders.
These initiatives should extend beyond mere financial incentives to a more genuine form of
community interaction, with extensive local consultation. Strategies, policies, and procedures
should be developed that ensure that companies engage productively with NGOs and the media
at local levels in order create a suitable environment for all involved. Political risk is more than
simply providing a report with a risk rating tagged to the end of it. It should be a fully integrated
part of the investor’s strategy, essential to the continued success and profitability of the
investment. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die sentrale navorsingsvraag van hierdie studie handel oor die vlak van politieke risiko wat
maatskappye wat besigheidsbelange in die Ogaden streek van oos Ethiopië het, of wat beplan om
besigheidsbelange in die olie- en gasbedryf te begin, in die gesig staar. Die doel is om die vlak van
politieke risiko te identifiseer en om verder twee sub-vrae te beantwoord. Die eerste sub-vraag is
om die faktore en indikatore te identifiseer wat deel sal vorm van ‘n politieke risikomodel,
spesifiek vir die olie- en gasbedryf en die tweede handel oor die praktiese aanwending van
politieke risiko as ’n besluitnemings- en risikobestuur-instrument vir beleggers. Dit is prakties
onmoontlik om alle relevante informasie in te samel wanneer ’n politieke risiko-analise gedoen
word, of om bewus te wees van al die onbekende aspekte. Dit sal ‘n ongelooflike lang tydperk
neem asook die kostes sal uiters hoog wees. Wanneer ‘n politieke risikomodel spesifiek vir die
olie- en gasindustrie gebou word, word ’n metodologiese benadering om die proses te
vergemaklik gevolg. Dit is die doel van hierdie studie om by te dra tot die vereenvoudiging van
hierdie metodologiese proses deur die mees prominente aspekte te selekteer wat gevolglik
geïnkorporeer kan word in ‘n industrie spesifieke model. Die model sal beide realistiese en
praktiese resultate bied. Ten opsigte van die skaal vir belegging en politieke risiko indikasie, het
politieke risiko analise van die Ogaden gedui op ’n hoë risiko indikasievlak. Vir belegging dui die
risikovlak op ’n medium tot hoë risikovlak vir die olie- en gasindustrie. Dit beteken nie dat
beleggers die area noodwendig moet vermy nie. Indien ’n hoë risikovlak aanwesig is, kan
suksesvolle bestuur steeds verhoogde winsgeleenthede vir die belegger verseker. Behalwe vir die
tradisionele benaderings tot risikobestuur en risikomitigasie is daar ook ander moontlikhede wat
die belegger kan volg om die vlak van risiko te verlaag, soos ’n ooreenkoms om saam met
plaaslike belanghebbendes te werk. Sulke meganismes moet verby finansiële belonings strek en ‘n
opregte vorm van gemeenskapsinteraksie aanneem wat net kan gebeur deur middel van
uitgebreide plaaslike konsultasie. Strategie, beleid en prosedure moet ontwikkel word, wat sal
verseker dat maatskappye optimaal saamwerk met nie-regerings-organisasies en die media op
plaaslike vlak. Dit sal verseker dat ’n geskikte omgewing vir alle partye geskep word. Poltieke
risiko is veel meer as net risiko-evaluasie waar ’n vlak van risiko verskaf word. Dit behoort ten
volle deel te wees van die belegging en is essensieël tot die sukses en winsvlak vir die belegger.
|
Page generated in 0.1699 seconds