Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2002. / ENGLISH ABSTRACT: As the wave of globalisation sweeps across the countries of the world, the economies
of these countries are increasingly opening. The industrial and trade strategy approach
is shifting to greater openness due to the pressures of international competitiveness.
This means that domestic economic activity alone cannot sustain the national
economy. One of the features of this openness is trade liberalisation. Trade between
various countries is becoming more important as a way of earning foreign currency to
address balance of payment problems and as well as to boost the domestic economy.
This has great potential, in the long run, to generate employment opportunities.
Immediately after South Africa ushered in a democratic dispensation in 1994 it had to
contend with global pressure to liberalise its trade and put in place economic
fundamentals that synchronize with the global economic order.
The political economy of global trade structure is characterized by bargaining power
inequalities amongst the developed countries (North) and the developing countries
(South). Trade relations between the developed and developing countries has ~
element of power-play that advantage developed countries and the terms of trade are
still skewed in favour of developed countries due to the power that developed
countries wield in the global economic system.
This study uses the structuralist development theoretical perspective (dependency
theory) and the combination of qualitative and quantitative paradigms in
understanding the trade relations between the developed countries. The study, through
this theoretical paradigm, seeks to examine the degree of success or failure of the
Uruguay Round of trade negotiations in particular with regard to tariff reduction
commitments, and opportunities or constraints created thereof. A case study oftextile
and clothing industry will be used, and this will highlight some of the negative
implications of the Uruguay Round commitments. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Namate die globaliseringsgolf oor die lande van die wereld spoel, word die
ekonomiee van die lande meer toeganklik vir ander state. Die industriele en
handelsstrategie benadering het, as gevolg van intemasionale mededinging, 'n
klemverskuiwing na meer openheid meegebring. Dit het tot gevolg dat huishoudelike
ekonomiese aktiwiteit nie alleen 'n ekonomie kan onderhou nie. Een van die
kenmerke van hierdie openheid is die liberalisering van handel. Handel tussen state
word toenemend belangrik vir die verdien van buitelandse valuta om betalingsbalans
probleme aan te spreek, asook om plaaslike ekonomiee te stimuleer. Oor die lang
termyn hou dit groot potensiaal in om werksgeleenthede te skep. Onmiddelik na
demokratisering in 1994 was Suid-Afrika geforseer om sy handel te liberaliseer en sy
ekonomiese grondslag te sinchroniseer met die globale ekonomiese orde,
Die struktuur van die politieke ekonomie van intemasionale handel word gekenmerk
deur ongelykhede tussen die ontwikkelde Noorde en die ontwikkelende lande van die
Suide. Handelsbetrekkinge tussen ontwikkelde- en ontwikkelende lande bevat 'n
element van magspel waarin eersgenoemde bevoordeel word.
Hierdie studie maak gebruik van die strukturalistiese ontwikkelingsperspektief en 'n
kombinasie van kwalitatiewe en kwantitatiewe paradigmas, ten einde 'n beter begrip
te verkry van handel tussen ontwikkelde lande. Deur middel van die teoretiese
paradigma, probeer die studie om die werkbaarheid van die Uruguay Ronde, spesifiek ยท
met betrekking tot tarief verlagings en die geleenthede of beperkings wat daardeur
geskep word, aan te toon. 'n Gevallestudie van die tekstiel en klerebedryf sal gebruik
word om die negatiewe implikasies van die Uruguay Ronde te belig.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52701 |
Date | 03 1900 |
Creators | Qobo, Simon Z. T. |
Contributors | Leysens, A. J., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Political science. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | 76 p. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0025 seconds