Return to search

Evangelisasieprediking in 'n gevestigde gemeente

Text in Afrikaans / Die evangelisasiemetode van Charles Grandison Finney (1792 -
1875), veral die gebruik van die "altar call", word dikwels deur
predikers vanuit die gereformeerde tradisie netso oorgeneem vir
evangelisasieprediking in 'n gevestigde gemeente. Die doel van
die studie is om ondersoek in te stel of die be sonde the
evangelisasiemetode, met sy eie teologiese vertrekpunte, gebruik
kan word vir evangelisasieprediking in 'n gevestigde gereformeerde
<;jemeente. Die evangelisasiemetode van Finney word krities
geevalueer vanuit die gereformeerde teologie waarna enkele riglyne
gegee word vir evangelisasieprediking in 'n gevestigde
gereformeerde gemeente. / Philosophy, Practical & Systematic Theology / The alter call which originated with Charles Grandson Finney (1792 -1875), is often used by preachers of the reformed
tradition for Evanqelistic preaching in an established reformed congregation. The purpose
of this specific method for evangelistic preaching, with its own theological departure, can be legitimacy

This method of Finney is critically evaluated in the light of the reformed
theology and a few guidelines for evangelist1c preacr1ing in an
established reformed congregation are then given. / M. Th. (practical theology)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/16704
Date11 1900
CreatorsDu Preez, Ignatius Petrus
ContributorsPieterse, H.J.C.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resources (iii, 78 leaves).

Page generated in 0.0014 seconds