Return to search

Lessons from good to great to enhance 1Time's operations and business sustainability

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2004. / ENGLISH ABSTRACT: This qualitative study is anchored on Jim Collins' business bestseller entitled, "Good to Great:
Why Some Companies Make the Leap ... & Others Don't". It draws on its main business
paradigms and models designed to help firms to make the quantum leap from not only being
"good", but to become "great" world class performers and brands if they follow his dictums and
business advocacy in overcoming obstacles and archaic business thinking.
I have chosen for this dissertation, South Africa's latest low~cost carrier (Lee), "I Time", which
has just entered this lucrative but highly competitive aviation industry dominated by SAA and
with a small market share fought over by Kulula, the very first Lee challenger. It is a 000-
empirical case study as it is focused on 1 Time and with a solo interview drawn from Glenn
Orsmond and augmented by research data glimpsed from the company and also the media and
other sources.
After the introduction and overview, from Chapter 3 onwards, in each of the chapters, my
approach is to highlight the Collins key business models [and in some cases, interspersed with
other models drawn from other business writers] that help companies to migrate from good to
great covering such determinants as leadership, corporate culture, human asset, technology,
competitive strategies and so on. This is then interwoven with the strategic thoughts of Glenn
Orsmond, the CEO of "1 Time" low·cost budget carrier whom I managed to interview for this
thesis and supplemented with my own research inputs and analysis.

I conclude this study with highlights and recommendations as to how "I Time" can achieve this
long-term objective, as it is a new entrant and challenger, hence riding the learning curve and
competing with the traditional carrier, SAA as well as Kulula, the major Lee.
The challenge now is for 1 Time to enter into the "Good" loop and then take drastic as well as
incremental steps to migrate to "Great," the highest aspiration for companies that are prepared for
long term survival built on a lasting set of strategies. Collins has termed good as the nemesis of
great and thus entrepreneurs and CEOs need to have a deep understanding of the underlying
principles and determinants in their great leap forward by thinking aloud that good is merely
average. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die volgende kwalitatiewe studie is gebaseer op die topverkoper van Jim Collins getiteld. "Good
to Great: Why some companies make the leap ... & others don't" USA: Harpers Business 2001.
Die uitsprake en besigheidsbeginsels van Collins help besighede om die brug tussen "goed" en
"onverbeterlik" te oorbrug.
As die inhoud van bogenoemde uitsprake en besigheidverbeteringe en aanbevelings nagekom
word, sal verouderde besigheiddenke en ander struikelblokke verwyder word sodat die volgende
stelling van pas is.
Ek het vir hierdie proefskrif "I Time", Suid-Afrika se nuutste lae koste vlug vrag draer gekies. "1
Time" het so pas hierdie winsgewende en hoogs kompeterende mark betree, wat tot dusver
gedomineer is deur SAL, en 'n ander klein vlugvragdraer, naamlik Kulula, wat die eerste lae
koste vlug vrag draer was. Die gevalle studie is nie gebaseer op absolute besigheidsteorie nie,
maar fokus sIegs op " I Time", met 'n persoonlike onderhoud wat met Glenn Ormond gevoer is
en uitgebrei is deur navorsings data wat aan my voorsien deur "1 Time" asook deur die media en
ander bronne.
Die benadering wat deurentyd gevolg word, vanaf hoofstuk 3, is Collins se sleutel
besigheidsmodelle uit te lug en te koppel met [in sommige gevalle, ander besigheidsskrywers se
modules] wat maatskappye help om te migreer van goed na uitsonderlik en determinante soos
leierskap, korporatiewe kultuur, menslike hulpbronne, tegnologie, kompeterende strategie dek en
so voorts. Dit is dan geinterweef in strategiese denke van Glen Orsmond, die Hoof Uitvoerende
Beampte van "1 Time" lae-koste begroting draer waar ek die kans gehad het om 'n onderhoud te
voer vir hierdie proefskrif ondersteun deur my eie navorsing en analise.
Ek sluit die studie af met uitgeligte punte en aanbevelings hoe "1 Time" hulle langtermyn
doelwitte kan bereik, siende dat hulle die mark as nuweling betree en bekend wil wees as die
nuutste aanspraakmaker in die lae-koste vlugvrag draer industrie, sal hulle bereid moet wees om
die lae kurwe te moet deurloop terwyl hulle kompeteer met SAL en Kulula, die huidige hoof
kompetisie in die lae-koste draer bedryf,
Die ommiddellike uitdaging vir "1 Time" is om die "Goeie" situasie te betree en dan met
inkrimentele stappe te migreer na die "Onverbeterlike" vlak, die hoogste aspirasie vir
maatskappye wat voorbereid is om hulle lang termyn bestaan wat op volgehoue besigheids
strategie gebaseer is te behou. Collins bepaal dat die "Goeie" vlak die wraakgodin is van die
"Onverbeterlike" vlak en dat CEO's en ondernemers moet waak om 'n diep verstandhouding van
die grondbeginsels en beslissende faktore in hulle tog in hulle groot sprong voorentoe en dat die
"goeie" vlak moet gesien word as 'n onaanvaarbare gemiddelde prestasie.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/49392
Date12 1900
CreatorsSomandass, Rajendra
ContributorsGuan, Robert Chia Kay, Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. Graduate School of Business.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format115 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0023 seconds