Return to search

Verlies in die lewe van die 7-11 jarige kind in die enkelouergesin : `n pastorale perspektief.

The research deals with the losses the 7-11 year old child in die single parent family may experience. The research has been conducted from a practical theological (pastoral) perspective. The goal of the study was to investigate and elaborate upon the various losses the child may experience on a physical, cognitive, social, spiritual and an emotional level. In order to complement and verify the literature study, empirical methods of research were utilised. Focus groups were conducted within the framework of Gestalt Play Therapy. Parent interviews were used as an additional method of research. It became apparent, as a result of the literature and empirical studies, that the loss of a parent (whether by divorce/ abandonment/unmarried status/ death) affects the child on all levels of his/her development. Guidelines for the support of such a child are suggested. / Die navorsing handel oor die verlies(e) wat die 7-11 jarige kind in die
enkelouergesin mag beleef. Die navorsing geskied vanuit 'n prakties-teologiese
(pastorale) perspektief. Die doel van die studie was om die verliese wat die kind
op fisiese, kognitiewe, emosionele, sosiale en geestelike vlak mag ervaar, te
ondersoek en omskryf. Om die literatuurstudie aan te vul en te verifieer, al dan
nie, is daar van empiriese navorsing gebruik gemaak. Fokusgroepe het
plaasgevind binne 'n gestalt spelterapeutiese raamwerk. Oueronderhoude was
as nog 'n wyse van ondersoek gebruik. Vanuit die literatuurstudie en empiriese
navorsing het dit duidelik geword dat die verlies aan 'n ouer (vanwee egskeiding/
verlating/ongetroude status/ sterfte) die kind op al die vlakke van sy/haar
ontwikkeling beinvloed. Riglyne tot ondersteuning aan hierdie kind is voorgestel. / Social work / M.Diac. (Youth Work)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/2520
Date28 February 2005
CreatorsDeppe, Ilse Liesl
ContributorsThessnaar, C. H., Philips, A. P.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (119 leaves)

Page generated in 0.0018 seconds