• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 4
  • 2
  • Tagged with
  • 6
  • 6
  • 6
  • 6
  • 6
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Die pastorale gebruik van spelterapie met kinders : 'n evaluering

Strydom, Willie Andries 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Een van die funksies van die Kerk is om vir sy lidmate te sorg. In die praktyk wil dit voorkom asof die Kerk se sorg meer gerig is op die adolessent en die volwassene. Vanwee verskeie faktore ontvang kinders baie min of geen sorg in die vorm van pastorate sorg of pastorate beraad nie. 'n Gespreksmetode van beraad slaag nie altyd as daar met kinders gewerk word nie. In die veld van die psigoterapie en maatskaplike werk word daar algemeen gebruik gemaak van spelterapie wanneer daar met kinders gewerk word. Laasgenoemde kan ook in die pastoraat met kinders gebruik word sonder om die unieke karakter van pastoraat verlore te laat gaan. Die Kerk kan langs hierdie weg ook sy pastorate verantwoordelikheid teenoor kinders nakom. / One of the functions of the Church is to care for people. The children, however, are often neglected with more attention being paid to the adolescent and adult. Moreover, the verbal approach used when pastors work with children who experience difficulties do not seem to address this fully. Play therapy, on the other hand, appears to be a useful means of addressing this deficiency. It is often used in psychotherapy and social work and can be used to good effect in the caring of the Church for children. Play therapy enables the pastor to fulfill the Church's obligation to care for children, without disregarding the unique character of pastoral care and pastoral counselling. / Practical Theology / M. Th. (Practical Theology)
2

Die pastorale gebruik van spelterapie met kinders : 'n evaluering

Strydom, Willie Andries 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Een van die funksies van die Kerk is om vir sy lidmate te sorg. In die praktyk wil dit voorkom asof die Kerk se sorg meer gerig is op die adolessent en die volwassene. Vanwee verskeie faktore ontvang kinders baie min of geen sorg in die vorm van pastorate sorg of pastorate beraad nie. 'n Gespreksmetode van beraad slaag nie altyd as daar met kinders gewerk word nie. In die veld van die psigoterapie en maatskaplike werk word daar algemeen gebruik gemaak van spelterapie wanneer daar met kinders gewerk word. Laasgenoemde kan ook in die pastoraat met kinders gebruik word sonder om die unieke karakter van pastoraat verlore te laat gaan. Die Kerk kan langs hierdie weg ook sy pastorate verantwoordelikheid teenoor kinders nakom. / One of the functions of the Church is to care for people. The children, however, are often neglected with more attention being paid to the adolescent and adult. Moreover, the verbal approach used when pastors work with children who experience difficulties do not seem to address this fully. Play therapy, on the other hand, appears to be a useful means of addressing this deficiency. It is often used in psychotherapy and social work and can be used to good effect in the caring of the Church for children. Play therapy enables the pastor to fulfill the Church's obligation to care for children, without disregarding the unique character of pastoral care and pastoral counselling. / Philosophy, Practical and Systematic Theology / M. Th. (Practical Theology)
3

Gestaltspelterapeutiese riglyne vir die hantering van die kind wat verlies ervaar: 'n pastorale perspektief

Hoffmann, Sherene Faye 30 November 2005 (has links)
In Gestalplaytherapy there is a need for guidelines with a pastoral perspective for the child that is experiencing loss. This research is undertaken to set Gestaltplaytherapeutic guidelines with a pastoral perspective for the therapeutic intervention of the primary school child who is experiencing loss due to the death of a loved one. The study consulted relevant literature and compared the literature study with experience acquired in practice. The impact of the loss that the child is experiencing has an influence on the child as a whole. The researcher has found that the Christian child's experience of loss due to the death of a loved one is influenced greatly by the child's spiritual experience. For this reason it is necessary that Gestaltplaytherapy includes a pastoral approach within the therapeutic setting when working with a child experiencing loss due to the death of a loved one. / In Gestaltspelterapie is daar 'n leemte aan riglyne vanuit 'n pastorale perspektief wat die kind wat verlies ervaar kan begelei. Hierdie navorsing het ten doel om Gestalspelterapeutiese riglyne met 'n pastorale perspektief daar te stel vir die hantering van die laerskoolkind wat verlies ervaar as gevolg van die dood van 'n geliefde. Die studie ondersoek die kind se geestelike belewing van verlies deur middel van navorsing in relevante literatuur en vergelyk dit met praktiese ervaring wat opgedoen is in die praktyk. Die impak van die verlies wat die laerskoolkind ervaar as gevolg van die dood van 'n geliefde raak sy totale menswees. Die navorser het waargeneem dat die Christenkind se ervaring en verwerking van die dood van 'n geliefde ook deur sy geestelike belewing beinvloed word. Daarom is dit nodig dat die kind wat verlies ervaar ook op die pastorale vlak binne die Gestaltspelterapeutiese opset hanteer word. / Social work / M. Diac. (Play Therapy)
4

Verlies in die lewe van die 7-11 jarige kind in die enkelouergesin : `n pastorale perspektief.

Deppe, Ilse Liesl 28 February 2005 (has links)
The research deals with the losses the 7-11 year old child in die single parent family may experience. The research has been conducted from a practical theological (pastoral) perspective. The goal of the study was to investigate and elaborate upon the various losses the child may experience on a physical, cognitive, social, spiritual and an emotional level. In order to complement and verify the literature study, empirical methods of research were utilised. Focus groups were conducted within the framework of Gestalt Play Therapy. Parent interviews were used as an additional method of research. It became apparent, as a result of the literature and empirical studies, that the loss of a parent (whether by divorce/ abandonment/unmarried status/ death) affects the child on all levels of his/her development. Guidelines for the support of such a child are suggested. / Die navorsing handel oor die verlies(e) wat die 7-11 jarige kind in die enkelouergesin mag beleef. Die navorsing geskied vanuit 'n prakties-teologiese (pastorale) perspektief. Die doel van die studie was om die verliese wat die kind op fisiese, kognitiewe, emosionele, sosiale en geestelike vlak mag ervaar, te ondersoek en omskryf. Om die literatuurstudie aan te vul en te verifieer, al dan nie, is daar van empiriese navorsing gebruik gemaak. Fokusgroepe het plaasgevind binne 'n gestalt spelterapeutiese raamwerk. Oueronderhoude was as nog 'n wyse van ondersoek gebruik. Vanuit die literatuurstudie en empiriese navorsing het dit duidelik geword dat die verlies aan 'n ouer (vanwee egskeiding/ verlating/ongetroude status/ sterfte) die kind op al die vlakke van sy/haar ontwikkeling beinvloed. Riglyne tot ondersteuning aan hierdie kind is voorgestel. / Social work / M.Diac. (Youth Work)
5

6

Page generated in 0.0196 seconds