Return to search

The views of management on affirmative action in Telkom SA Ltd / Menings van bestuut aangaande regstellende optrede in Telkom SA Bpk

The success or failure of implementing affirmative action lies with the
management of enterprises. This research - based on a literature study,
questionnaires completed by 200 respondents and the researcher's model for the
implementation of affirmative action - focuses on management's views on
aspects of importance for affirmative action to succeed in the enterprise.
From the views of management it is clear that
• the more closely affirmative action impinges on the career expectations of
the current incumbents, the more resistance and non ownership can be
expected
• the affirmative action message must be communicated sincerely and
positively
• diversity management must change drastically to focus on educating
persons to understand not only themselves, but also others of different
backgrounds, race, gender, skills, persuasion and experience
• the enterprise needs to accelerate the process to identify potential, training
and development processes as well as performance coaching of
disadvantaged groups
Meeting the above challenges, will require mutual trust, respect and
communication. / Summaries in English and Afrikaans / Die bestuur van ondernemings bepaal die sukses of mislukking by die
implementering van regstellende optrede. Die navorsing - gebaseer op 'n
literatuurstudie, vraelyste ingevul deur 200 respondente en die navorser se
model vir die implementering van regstellende optrede - fokus op bestuur se
menings aangaande aspekte van belang vir die sukses van regstellende
optrede in die onderneming.
Vanuit bestuur se menings is dit duidelik dat
• hoe grooter inbreuk regstellende optrede maak op die beroepsverwagtinge
van die huidige bekleers, hoe sterker weerstand en nie-eienaarskap kan van hulle verwag word
• die regstellende optrede boodskap moet eerlik en positief
gekommunikeer word
• die bestuur van diversiteit se fokus drasties moet verander om
individue te leer om nie net hulself nie, maar ook ander van verskillende
agtergrond, bevolkingsgroep, geslag, vaardighede, oortuigings en
ondervinding te verstaan
• die onderneming die prosesse moet versnel wat betrekking het op die
identifisering van potensiaal, opleiding en ontwikkeling asook prestasierigleiding
van die benadeelde groepe
Ten einde aan bogenoemde uitdagings te voldoen, sal wedersydse vertroue,
respek en kommunikasie vereis / Economics and Management Sciences / M.Com. (Business Management)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/17990
Date06 1900
CreatorsDe Witt, Delano Errol
ContributorsErasmus, Barney, Swanepoel, Ben
Source SetsSouth African National ETD Portal
Detected LanguageUnknown
Format1 online resource (xvi, 276 leaves)

Page generated in 0.0577 seconds