Return to search

Die ongetroude kliƫnt se persepsie van verpleegkundiges se houding ten opsigte van kontraseptiewe metodes

Text in Afrikaans / Die effek van die klient-verpleegkundige-verhoudings op kliente se keuse en volgehoue
gebruik van kontraseptiewe metodes het tot op hede baie min aandag geniet. Die doel van
hierdie studie was 'n ondersoek na die ongetroude klient se persepsie van die
verpleegkundige se houding. Die steekproef het bestaan uit 99 kliente (tussen die
ouderdomme van 15 en 50 jaar) wat die betrokke reproduktiewegesondheidsklinieke in die
Kaapse Metropool besoek het. Die eerste 20 kliente wat die kliniek besoek het, is genader
om 'n vraelys in te vul. Hierdie studie toon 'n algehele positiwiteit, naamlik 58,3% teenoor
die houding van geregistreerde verpleegkundiges. Die meerderheid van die kliente (88,0%)
het aangedui dat hulle weer die kliniek sal besoek wat dus die kliente se tevredenheid toon. / The effect of the client-registered nurse relationship on clients' choice and continuous use
of contraceptive methods has until now received very little attention. The purpose of this
study was to explore unmarried clients' perception of the attitude of the registered nurse.
The sample existed of 99 clients (between the ages of 15 and 50 years) who visited the
relevant reproductive health clinics in the Cape Metropole. The first 20 clients who visited
the clinic were approached to complete a questionnaire. This study shows an overall
positivity of 58,3% with regard to the attitude of registered nurses. Most of the clients
(88,0%) indicated that they would visit the clinic again, which indicate their satisfaction. / Health Studies / M.A. (Nursing Science)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/16220
Date01 1900
CreatorsTruter, Anso
ContributorsSmith, J.E., Dreyer, Marie
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (vii, 78 leaves)

Page generated in 0.0023 seconds