The hypothesis derived from four case studies proposes that if at a philosophical level the training is choreographed at confusing levels of philosophical punctuations, and the training programme involves an ongoing commentary on the 'self' of the trainee, and this
ongoing commentary interrupts or interferes with the process in which the 'self' comes to be defined, then on an experiential level the training context is unstable for experiential exploration, and the trainee experiences psychological discomfort. A further five case studies are investigated using focused interviews and content analysis to verify the hypothesis. The author-text-reader metaphor serves to describe the trainer-training-trainee relationship. This reveals that the trainee experiences psychological discomfort, often perceived as psychological damage, when the training text is incoherent and
therefore unreadable. In each instance where the training text was found incoherent the trainer was identified as the author, and therefore responsible and accountable for the trainee's psychological discomfort. / Na aanleiding van vier gevallestudies word 'n hipotese afgelei wat voorstel dat wanneer opleiding op 'n filosofiese vlak gechoreografeer word vanuit onsamehangende vlakke van filosofiese punktuasies, en waar sogenaamde opleidingsprogramme voortgesette kommentaar op die 'self' van die student lewer, en waar hierdie voortgesette kommentaar die proses waardeur die 'self' gedefinieer word onderbreek of beinvloed, word die opleidingskonteks op 'n ervaringsvlak onstabiel vir ervaringsondersoek en die student beleef sielkundige ongemak. 'n Verdere vyf gevallestudies word daarna ondersoek, en deur middel van gefokusde onderhoude en inhoudsanalise word die hipotese bevestig. Die skrywer-teks-leser metafoor word dan aangewend om die dosent-opleiding-student
verhouding te beskryf. Dit onthul dat die student sielkundige ongemak ervaar, dikwels beskou as sielkundige skade, wanneer die opleidingsteks onsamehangend en dus onleesbaar is. In elke geval waar die opleidingsteks onsamehangend bevind is, word die dosent as die skrywer geiidentifiseer en kan dus verantwoordelik en aanspreeklik gehou word vir die student se sielkundige ongemak. / Psychology / M. A. (Clinical Psychology)
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/591 |
Date | 01 January 2002 |
Creators | Prentice, John |
Contributors | van Deventer, Vasi |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | English |
Detected Language | English |
Type | Dissertation |
Format | 1 online resource (248 leaves) : color illustrations |
Page generated in 0.0018 seconds