Return to search

Stress, coping, and the role of social support in living with HIV/AIDS : a literature review

Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2005. / ENGLISH ABSTRACT: HIV/AIDS places much stress on those living with the disease. An
understanding of the processes of stress and coping and how these relate
to people living with HIV/AIDS (PLWHA) can inform the nature of services
we offer to PLWHAs. Social support has been shown to playa mediatory
role in the stress response and is also considered to be a problem-focused
coping strategy. This paper presents an overview of the literature on
stress, coping and social support with the aim of assisting healthcare
workers to understand how these issues relate to HIV/AIDS and to show
how healthcare workers, and, specifically psychologists can use their
unique competencies and skills to enhance the quality of life of PLWHAs. / AFRIKAANSE OPSOMMING: MIVNIGS plaas baie druk op mense wat met die siekte moet saamleef.
Insig rakende die prosesse van spanning en hantering daarvan en hoe dit
verband hou met mense wat met MIVNIGS moet saamleef, het die
potensiaal om die aard van die dienste wat aan die spesifieke populasie
gelewer word, in te lig. Sosiale ondersteuning blyk 'n bemiddelende rol te
speel in spanningsresponse en word ook beskou as 'n probleemgefokusde
hanteringsmeganisme. Die betrokke werkstuk bied 'n oorsig
van die literatuur rakende spanning, hantering en sosiale ondersteuning.
Dit is gefokus daarop om bystand te verleen aan gesondheidsorg werkers
om hulle insig te gee hoe hierdie kwessies met MIVNIGS verband hou.
Dit poog ook om aan te toon hoe gesondheidsorgwerkers en spesifiek
sielkundiges, hul unieke bevoegdhede en vaardighede kan benut om die
wat met MIVNIGS moet saamleef, se kwaliteit van lewe te verryk.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/50456
Date04 1900
CreatorsMalgas, Helen Audrey
ContributorsNaidoo, A. V., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Psychology.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
Format41 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0021 seconds