Return to search

Corporate social responsibility towards AIDS orphans in South Africa : trends in the motor manufacturing sector and guidelines for corporate action

Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2005. / ENGLISH ABSTRACT: The HIV/AIDS pandemic is destroying young adults in the prime of their lives. Children not
only become orphans, but also gain instant “adult” status – becoming heads of households,
breadwinners and customers. Children who fill such roles must be recognised as important
stakeholders with regard to business. As limited available estimations suggest that South
Africa is home to 800 000 orphans, corporations must realise that it will make good business
sense to invest in the country’s AIDS orphans1 today, as these children will constitute both
their future clients and employees.
This study examines trends in the Corporate Social Responsibility (CSR) initiatives of five
major corporations in the South African motor manufacturing sector. AIDS orphans were also
involved in the study through participation in three focus group discussions. The evidence
reveals that corporations do not recognise AIDS orphans as important stakeholders to
business, nor do they see it as their responsibility to carry the burden of care for such
children. Orphans felt that corporations in this business sector do not care about their needs
and well-being. They regarded companies who were involved in CSR projects in their
communities as “caring” and this resulted in the children hosting positive feelings towards
involved companies. They even expressed the desire to purchase their brand of motor
vehicle, as opposed to competitor’s brands that were not involved (through CSR) in their
community, in future. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die MIV/VIGS pandemie is besig om die lewens van jongmense te verwoes. Kinders word
nie alleenlik wees gelaat nie, maar word ook oornag volwassenes. Hulle word die hoof van
huishoudings, broodwinners en kliënte vir besighede. Kinders wat hierdie rolle vervul moet
daarom as belangrike aandeelhouers in die besigheidswêreld erken word. Beperkte
skattings veronderstel dat Suid-Afrika tans ongeveer 800 000 weeskinders huisves.
Besighede moet, in die lig hiervan, besef dat dit goeie besigheidssin maak om in VIGSWeeskinders1
te belê, aangesien hierdie kinders hul toekomstige kliënte en werknemers is.
Hierdie studie ondersoek tendense in besighede se sosiale verwantwoordelikheidsinitiatiewe
(“Corporate Social Responsibility Initiatives”), binne die motorvervaardigingsbedryf van Suid-
Afrika. VIGS-Weeskinders was ook nouliks by die studie betrokke, deur middel van
deelname aan drie fokusgroepbesprekings. Die studie het bewys dat besighede nie VIGSWeeskinders
as belangrike aandeelhouers erken nie, en dat dit ook nie as hul plig gesien
word om na weeskinders om te sien nie. Weeskinders, daarenteen, was van die opinie dat
besighede in dié bepaalde bedryf nie omsien na hul welstand, of probeer om in hul behoeftes
te voorsien nie. Kinders het wel besighede wat betrokke is by sosiale
verwantwoordelikheidsinitiatiewe in hul gemeenskappe, beskryf as “liefdevol”, en dit het
daartoe gelei dat kinders positiewe houdings jeens sulke besighede gehuldig het. Kinders
het selfs die behoefte uitgespreek om, eendag eerder handelsmerke se voertuie te koop wat
wel sosiale verwantwoordelikheidsinitiatiewe in hul gemeenskappe bedryf, as dié wat niks
doen om hul lot te verlig nie.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/50306
Date04 1900
CreatorsNeethling, Marcha
ContributorsSchlechter, A. F., Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Science. Dept. of Industrial Psychology. Africa Centre for HIV/AIDS Management.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.002 seconds