Return to search

The influence of parental involvement, discipline and choice of values on the scholastic achievement of secondary school pupils, with special reference to the role of the father / Invloed van ouerlike dissipline, waardes en betrokkenheid op akademiese prestasie van sekondere leerlinge met spesiale verwysing na die rol van die vader

Summaries in English and Afrikaans / Text in English / The aim of this investigation was to determine whether values, the style of discipline and
father involvement, influence achievement motivation in secondary school pupils.
A survey of existing literature on this subject reveals that style of discipline does
influence academic achievement. Baumrind's research is a major source of information in
this regard.
Research also indicates a positive correlation between academic achievement and the
father's ability to assume the leadership role in the family.
A positive correlation between the choice of values, for example religious, social,
etcetera, and academic achievement is indicated in past research on academic
achievement.
An investigation done in a large rural town in South Africa, however, reveals no
significant correlation between the above mentioned factors and academic achievement.
However, a negative correlation between achievement and popularity as an important
value, suggests that under-achievement is found more frequently among pupils whose
parents value popularity highly. / Die doel van hierdie ondersoek was om te bepaal of waardes, die dissiplineringstyl en
vaderbetrokkenheid, die kind se akademiese prestasie bei:nvloed.
'n Ondersoek van bestaande literatuur op hierdie gebied, wys daarop dat die
dissiplineringstyl, akademiese prestasie bei:nvloed. Baumrind se studie is 'n belangrike
bron van inligting in die verband.
Navorsing dui op 'n positiewe korrelasie tussen akademiese prestasie en die vader se
vermoe om die leierskapsposisie in die gesin te handhaaf
Bestaande literatuur oor die onderwerp dui ook daarop dat die keuse van waardes,
byvoorbeeld godsdienstige-, sosiale-, ensovoorts, positief korreleer met akademiese
prestasie.
'n Ondersoek in 'n groot plattelandse dorp in Suid-Afiika, wys geen beduidende
korrelasie tussen die bogenoemde aspekte en akademiese prestasie nie.
'n Negatiewe korrelasie tussen akademiese prestasie en gewildheid as waarde, word wel
aangedui, wat suggereer dat leerlinge dikwels onderpresteer wanneer hulle ouers op
gewildheid gesteld is. / Psychology of Education / M. Ed. (Psychology of Education)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/17633
Date11 1900
CreatorsRosa, Cecelia Mary
ContributorsPetrick, H. C.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageEnglish
Detected LanguageEnglish
TypeDissertation
Format1 online resource (v, 250 leaves)

Page generated in 0.0502 seconds