Return to search

The application of 3D Printing in reconstructive surgery

Thesis (MScEng (Industrial Engineering))--University of Stellenbosch, 2010. / ENGLISH ABSTRACT: As part of a growing trend in the medical industry of patient specific solutions, a need arises for
means and methods that could grant surgeons the ability to improve their pre-operative planning,
and help streamline their intra-operative proceedings relative to each individual patient.
A suitable solution has emerged in the form of Additive Fabrication. Most of the traditional layer
manufacturing technologies have been considered to be too expensive for medical application,
and could not always be justified. However, more cost effective technologies, such as 3D
Printing, have recently come to the scene and definitely require a fresh re-consideration for
medical applications.
In this report the research results are presented that look at the applications of 3D Printing in
various fields of reconstructive surgery. Based on a variety of case studies the outcome strongly
suggests that 3D Printing might become part of standard protocol in medical practice in the near
future. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Tans beweeg die mediese veld al hoe meer in die rigting van pasiënt uniekheid. Dit beteken dat
behandeling begin weg beweeg van standaard prosedures en soveel moontlik aagepas word om
aan te pas by elke unieke pasiënt. As deel hiervan ontstaan die behoefte by chirurge om hul
operasies ook beter te beplan spesifiek tot elke individu, en sodoende te verseker dat die
prosedures in teater so glad moontlik verloop.
Daar is reeds tegnologië in die vorm van Addidatiewe Vervaardiging wat hierdie probleem
aanspreek. Tot op hede was die finansiële implikasies vir meeste van die onderskeie tegnologië
‘n struikelblok wanneer dit kom by mediese toepassings. Tog, danksy meer koste effektiewe
tegnologie soos 3D Drukwerk, is dit die moeite werd om weer op nuut te kyk na die moontlikhede
wat die tegnologie kan bied.
In hierdie verslag word daar gekyk na die verskillende toepassings van 3D Drukwerk in die veld
van rekonstruktiewe chirurgie. Op grond van die resultate verkry vanaf ‘n wye verskeidenheid
gevalle studies word die gevolgtrekking gemaak dat bekostigbare tegnologie soos 3D Drukwerk
‘n baie goeie kans het om in die nabye toekoms deel te word van standaard prosedure in die
mediese praktyk.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/4207
Date03 1900
CreatorsHoniball, John Robert
ContributorsDimitrov, D. M., University of Stellenbosch. Faculty of Engineering. Dept. of Industrial Engineering.
PublisherStellenbosch : University of Stellenbosch
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageEnglish
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format114 p. : ill.
RightsUniversity of Stellenbosch

Page generated in 0.0024 seconds