Return to search

Die gesagsbelewing van die adolessent in die ouerhuis

Text in Afrikaans / Gevorderde skoolsillabusse, die medta en 'n ekonomtes-politiessosiaal-
georienteerde gemeenskap, lei daartoe dat dte adolessent op 'n vroee ouderdom sy potensiaal ten opsigte van sy verstandelike, emosionele, fisiese, morele en sosiale ontwikkeling optimaal kan realiseer. Daarvoor is die adolessent aangewese op die steun van die ouer. Dit bring mee dat hoer eise ook aan die ouer as opvoeder gestel word.
Die sukses van opvoeding in die ouerhuis word bepaal deur die kwaliteit van die gesagsverhouding tussen die ouer en die adolessent.'
Die ouer se hantering van gesag is bepalend vir die adolessent
se belewing van gesag. Die stel van reels en regulastes en die wyse waarop dissipline en straf toegepas word, lei tot die adolessent se aanvaarding, verwerping of uitoefening van gesag.
Ten einde 'n toereikende ouer-adolessent-relasie daar te stel, moet adolessensie as 'n tydperk van besfnnfng oor nuwe regte en verantwoordelikhede in plaas van 'n tydperk van konflik oor norme
beskou word. / Advanced school syllabi, the media and communlties that are economically, politically and socially orientated result In adolescents'
early realisation of optimal potential regarding intellectual, emotional, physical, moral and social development. Such accelerated development requires the support of parents which results ln higher expectations being made of parents as educators.
The success of education In the home ls determined by the quality
of the relationship of authority between the parent and the adolescent. The parent's style of authority determines the adolescent's experience of authority. The formulation of rules and regulations and the manner of disciplining and punishing leads to the adolescent's rejection or acceptance of a~thorlty and own exercising of authority.ยท
In order to establish an adequate parent-adolescent relationship,
adolescence should be regarded as a time to review rights and responsibilIities rather than a period of conflict over norms. / Psychology of Education / M.Ed. (Sielkundige Opvoeding)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/16778
Date11 1900
CreatorsFerreira, Willemina Alberdina
ContributorsJacobs, L. J.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageEnglish
TypeDissertation
Format1 online resource (vii, 211 leaves)

Page generated in 0.0019 seconds