Thesis (DTh)--Stellenbosch University, 2011. / ENGLISH ABSTRACT: This dissertation is a critical analysis and evaluation of the teaching of the priesthood of
believers and the development of ecclesiology in the Seventh-day Adventist church.
The study analyses this development in Seventh-day Adventist ecclesiology by
evaluating how the doctrine of the priesthood of believers has been viewed in biblical,
historical, and theological contexts. The comparative analysis of (mainly, though not
exclusively) the Free church ecclesiology with the aim of contributing towards the
understanding of the development of the Seventh-day Adventist ecclesiology is key. The
importance of the development of ecclesiology in general and more specifically within
the Seventh-day Adventist church is reflected in the discussions on the priesthood of
believers by Free Churches and Seventh-day Adventist church historians and theologians.
This research demonstrates that the development of ecclesiology cannot be studied in
isolation. Therefore the development of ecclesiology in the Seventh-day Adventist
church should be viewed with the history of the Christian church in view. For the
purposes of this study this implies that the reflection of the Christian church on the
priesthood of believers should have an impact on the development of the history of
ecclesiology within the Seventh-day Adventist church. The critical analysis and
assessment of the development of Seventh-day Adventist ecclesiology highlights the
importance of biblical, historical, theological and ecclesiological contexts combined, on
the priesthood of believers. Therefore this highlights the importance of the doctrine of
priesthood of believers in the development of ecclesiology. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie werkstuk is ‘n kritieke analisering en evaluering van die leer van die priesterskap
van gelowiges en die ontwikkeling van ekklesiologie in die Seventh-day Adventist Kerk.
Die studie analiseer die ontwikkeling in die Seventh-day Adventist ekklesiologie deur te
evalueer hoe die doktriene van die priesterskap van gelowiges gesien word in bybelse,
historiese, en teologiese konteks. Die vergelykende analisering van (hoofsaaklik, tog nie
alleenlik nie) die Vrye kerkse ekklesiologie met die doel om by te dra tot die begrip van
die ontwikkeling van die Sewendedagse Adventiste ekklesiologie is opperste. Die
belangrikheid van die ontwikkeling van ekklesiologie in die algemeen, meer spesifiek in
die Seventh-day Adventist Kerk, word gereflekteer in die gesprek oor die priesterdom
van gelowiges deur die Vrye Kerke en die Sewendedagse Adventiste geskiedkundiges en
teoloë.
Hierdie navorsing demonstreer dat die ontwikkeling van ekklesiologie nie in isolasie
bestudeer kan word nie. Daarom moet die ontwikkeling van ekklesiologie in die
Sewendedagse Adventiste kerk gesien word met die geskiedenis van die Christen kerk in
sig. Vir die doel van hierdie studie impliseer dit dat die refleksie van die Christen Kerk
op die priesterskap van gelowiges, ‘n impak moet hê op die ontwikkeling van die
geskeidenis van ekklesiologie in die Seventh-day Adventist kerk. Die kritieke analisering
en assesering van die ontwikkeling van die Seventh-day Adventist ekklesiologie
beklemtoon die belangrikheid van die bybelse, geskiedkundige, teologiese en
ekklesiologiese konteks saamgebind om die priesterskap van gelowiges. Daarom word
die belangrikheid van die doktriene van priesterskap van gelowiges in die ontwikkeling
van ekklesiologie beklemtoon.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/6535 |
Date | 03 1900 |
Creators | Sokupa, Mxolisi Michael |
Contributors | Coertzen, P., Stellenbosch University. Faculty of Theology. Dept. of Systematic Theology and Ecclesiology. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 304 p. : ill. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0088 seconds