Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2003. / ENGLISH ABSTRACT: The involvement of women in both conventional and unconventional forms of political
participation in South Africa has over the past 10 years, and often at present, been
experienced as problematic and limited. Exacerbating the problem of limited access and
information, the study of, and literature about, women's participation in unconventional
forms of politics have also been limited. It is the aim of this study to contribute to our
knowledge in this area.
This study investigates women's participation in unconventional politics between 1991
and 2001. This period is specifically important, as it makes possible the examination of
trends in women's political participation before and after the democratic transition in
1994. This makes it possible for us to speculate about the influence of transition on
women's political participation.
I propose and evaluate two mam hypotheses in which I; firstly, expect women's
participation in protest politics to decrease between 1991 and 2001, and secondly, expect
to find women's levels of participation in protest to be consistently lower than that of
their male counterparts. The complex set of variables influencing women's participation
is evaluated according to the socialization and structural approaches, which offer
different assumptions about the reasons for the trends in women's participation.
In conclusion, I offer the main findings of my research, as well as suggesting possible
areas still to be investigated within the field, as deduced from the questions arising out of
my analysis in this project. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die betrokkenheid van vroue in beide konvensionele en onkonvensionele vorme van
politieke deelname in Suid Afrika, was oor die laaste 10 jaar, en is steeds ervaar as
problematies en beperk. Wat die probleem vererger, is die beperkte toegang tot
informasie, die studie van, en literatuur oor, vroue se deelname in onkonvensionele
vorme van politiek. Dit is in die strewe na die oorkoming van hierdie leemtes, dat hierdie
werk aangepak word.
Hierdie werk ondersoek vroue se deelname in onkonvensionele politiek tussen 1991 en
2001. Hierdie periode is spesifiek belangrik, omdat dit die demokratiese transisie na 1994
insluit, en om neigings in vroulike deelname voor en na 1994 te bestudeer. Dit maak dit
moontlik om oor die invloed van die transisie op vroue se politieke deelname te
spekuleer.
Ek stel, en evalueer twee hoof hipoteses waarin ek; eerstens, verwag dat vroue se
deelname in protes politiek sal verminder tussen 1991 en 2001, en tweedens, verwag ek
om te vind dat vroue se vlakke van deelname in protes, deurentyd laer sal wees as die van
mans. Die komplekse stel veranderlikes wat vroue se deelname beinvloed, word geevalueer
in terme van die sosialisering- en strukturele benaderings, wat verskillende
voorstelle oor die motivering van die geobserveerde neigings in vroue se deelname
oplewer.
Ten slotte, bied ek die hoof bevindinge van my navorsing aan, so wel as voorstelle ten
opsigte van moontlike areas vir verder ondersoek binne die veld.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/53473 |
Date | 12 1900 |
Creators | Wildschut, Angelique Colleen |
Contributors | Gouws, A., Stellenbosch University. Faculty of Arts & Social Sciences. Dept. of Political Science. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | 87 p. : ill. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0017 seconds