Return to search

Vrylating van die gevangene : historiese ontwikkeling en penologiese perspektief

Text in Afrikaans / Hierdie navorsing is gerig op die vrylating van die gevangene en bet ten doel om aan die
hand van 'n literatuurstudie, die Suid-Afrikaanse vrylatingstelsel binne die korrektiewe
sisteem, histories met die nodige penologiese perspektief te beskryf.
Aangesien bestaande Suid-Afrikaanse penologiese literatuur arm is aan inligting met
betrekking tot die vrylating van die gevangene en meer spesifiek die vorme van
vrylating, is verskeie bronne geidentifiseer ten einde historisiteit saam te vat en
kontemporere beleid in die verband te bespreek.
Alhoewel 1910 as vertrekpunt geneem is, is die fokus in die grootste mate geplaas op
ontwikkeling sedert 1962. Bepaalde aksies deur onder andere die Inrigtingskomitee en
Paroolraad kulmineer in die vrylating van die gevangene en om die rede bet die
navorser ook die samestelling, bevoegdhede en werksaamhede van vermelde liggame
nagevors en beskryf. / This research is aimed at the release of the prisoner and the objective is to historically
elucidate the release system within the South African correctional system on the basis
of a literature study, with the necessary penological perspective.
Considering the fact that the existing literature on penology has hardly any information
regarding the release of the prisoner and more specifically the different types of release,
various sources have been identified in order to condense the historical information and
to discuss contemporary policy in this regard.
Although 1910 was taken as the starting point, the focus has largely been placed on
development since 1962. Specific actions by, inter alia, the Institutional Committee and
the Parole Board culminate in the release of the prisoner and for this reason the
compilation, the competencies and the activities of the mentioned bodies were also
described by the researcher. / M.A. (Penologie) / Sociology

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/15791
Date09 1900
CreatorsBothma, Roelf Gerhardus Petrus
ContributorsCilliers, C. H.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (xv, 335 leaves)

Page generated in 0.0019 seconds