Return to search

Kritiese bevraging van die subjek, mag en vryheid by Foucault

Text in Afrikaans / In hierdie studie word gevra of vryheid nog 'n haalbare en nastrewenswaardige ideaal is aan die hand van Michel Foucault se werk Die vraag word ondersoek in die lig van die verskillende sienings van die subjek wat Foucault ontwikkel het, sowel as sy sienings oor mag en vryheid. Ter gevolgtrekking word bogenoemde vraag gekwalifiseerd bevestigend beantwoord, ook met verwysing na die Suid-Afrikaanse konteks, tydens en
na Apartheid, en word kortliks gepoog om vryheid binne 'n Suid-Afrikaanse konteks te bedink. / In this study it is asked whether freedom is still an ideal that is attainable and worthy of pursuit with reference to the work of Michel Foucault. This question is investigated in the light of the different views of the subject which Foucault developed, as well as his views on power and freedom. In conclusion the abovementioned question
is answered with qualified affirmation, also with regard to the South African context, during and after Apartheid, and a brief attempt is made to think freedom in a South African context. / Philosophy, Practical & Systematic Theology / M.A. (Wysbegeerte)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/17638
Date11 1900
CreatorsRossouw, Johann, 1970-
ContributorsDe Beer, C. S., Roux, A. P. J.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (231 leaves)

Page generated in 0.0023 seconds