Text in Afrikaans / The primary aim of this investigation was to compile guidelines to improve the
concentration techniques of primary school sport participants. In order to achieve this
goal, a theoretical as well as an empirical investigation were conducted.
During the literature study, different aspects of concentration were analyzed and the
role of the primary school coach was highlighted in each instance. The literature study
indicated that the primary school sport participants’ sport experience would benefit, if
the primary sport participants would use concentration techniques during their sport
participation.
During the empirical study (in which 61 primary school sport participants participated), it
was indicated that • Most of the primary school sport participants had very little exposure to
concentration techniques.
• Self talk, as a concentration technique, was used by most of the participants.
The Here-and-Now concentration technique was the least used concentration
technique by the participants.
The literature study as well as the empirical study indicated that there are
guidelines that primary school participants can use in order to better their
concentration techniques. / Die primêre doel van hierdie ondersoek was om riglyne saam te stel wat
laerskoolsportbeoefenaars kan help om beter te konsentreer gedurende hulle
sportdeelname. Ten einde hierdie doel te bereik, isʼn teoretiese sowel as ʼn empiriese
ondersoek uitgevoer.
Tydens die teoretiese ondersoek is verskillende aspekte van konsentrasie ontleed,
waarin die rol van die laerskoolafrigter telkens toegelig is. Die teoretiese ondersoek het
aangetoon dat die laerskoolsportbeoefenaars se sportbelewenis daarby sou baat
indien die laerskoolsportbeoefenaars konsentrasietegnieke gedurende hulle
sportdeelname sou gebruik.
Volgens die empiriese ondersoek (waaraan 61 proefpersone deelgeneem het) is
aangetoon dat:
• Die meerderheid laerskoolsportbeoefenaars baie min bloot gestel word aan
konsentrasietegnieke.
• Selfspraak, as konsentrasietegniek, was die meeste gebruik, terwyl die Hier-en-
Nou konsentrasietegniek die minste gebruik is deur die proefpersone.
Die teoretiese sowel as die empiriese ondersoek het aangetoon dat daar wel riglyne is
wat gevolg kan word om die laerskoolsportbeoefenaars te help om hulle
konsentrasietegnieke te verbeter. / Educational Studies / M.Ed. (Voorligting)
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/3644 |
Date | 02 1900 |
Creators | Griffith, William Charles |
Contributors | Roets, H. E. (Hester Elizabeth) |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | other |
Detected Language | English |
Type | Dissertation |
Format | 1 online resource (xii, 138 leaves) |
Page generated in 0.002 seconds