Return to search

An investigation into project management failure

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2000. / ENGLISH ABSTRACT: As modern business environment continues to be uncertain and risky due to rapid changes in
technology, consumer tastes and international trade that exposes smaller economies to larger
and stronger economies of the world, smaller organisations to larger multinationals,
conventional management approach becomes inadequate. Better methods of managing
business and projects have to be found in order to deal with tough competition.
Before 1970's, very few people ever talked about project management. This could be
attributed to relatively stable environment in which the rate of change was either bearable or
easily predicted. It was relatively easy to use established management rules, tools and
procedures to deal with such changes. However, since the 1980's, the scenario has changed,
organisations are struggling to cope with the pace of change and the pressure is on for
organisations either to adapt or die. Consequently, project management has become the
sought after management alternative to deal with this unprecedented rate of change and for
survival. Project management attractions are mainly its emphasis on teamwork and
multidisciplinary approach. It holistic approach makes it very useful in unfamiliar and risky
projects in which information is either scanty or overwhelming. The need for project
management in such situations cannot be overemphasized. As the business environment
continues to become more chaotic, project management will continue to be the management
tool of the 21st Century. Organisations that fail to learn the new technique of project
managing their business will soon find themselves unable to compete or even survive.
This study project examines through a review of relevant literature and by means of a
questionnaire the critical factors that constitute project management failure. Questions like
what impact can project management failure have on an organisation? What managerial and
environmental factors can lead to project management failure? These and other similar
questions on this subject are answered. Management, especially top management, would do
well to address these factors as proposed in this study findings if they hope to remain
operational in this century. The onus is on the leaders of organisations to ensure that their
organisations are able to compete, grow and deliver to the satisfaction of shareholders and
their customers. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Soos die moderne besigheidsomgewing onseker en vol risikos bly, as gevolg van drastiese
veranderinge in tegnologie, verbruikersondervinding en internasionale handel wat die kleiner
ekonomie blootstel aan die groter ekonomie van die wereld, kleiner organisasies aan groter
organisasies, word konvensionele bestuursbenadering onvoldoende. Beter metodes van
besigheidsbestuur en projekte sal gevind moet word, om te kan kompeteer met gevestigde
kompetisie.
Voor die 1970's het bitter min mense oor Projekbestuur gepraat. Dit kan toegeskryf word aan
'n taamlik stabiele omgewing waarin die spoed van verandering aanvaarbaar of maklik
voorspelbaar was. Dit was betreklik maklik om die bestaande bestuursreëls, werksmetode en
prosedures te gebruik om by te hou by sulke veranderinge. Vanaf die 1980's het hierdie
prentjie egter verander. Organisasies sukkel om by te hou by die pas van verandering en die
druk is op dié organisasies om aan te pas of onder te gaan. Gevolglik het dit'n alternatief
geword om by hierdie veranderinge aan te pas en te oorleef. Projekbestuur se
aantrekkingskrag lê daarin dat dit die klem plaas op spanwerk en veelsydige dissipline. Die
holistiese benadering maak dit baie nuttig in onbekende en gevaarlike projekte waarin
inligting skaars of oorweldigend is. Die behoefte aan Projekbestuur in sulke situasies kan nie
genoeg beklemtoon word nie. Soos die besigheidsomgewing chaoties word, so sal die bestuur
aanhou om die besigheidstyl van die 21ste eeu te wees. Organisasies wat nalaat om die nuwe
tegnieke aan te leer, sal gou agterkom dat hulle nie kan kompeteer of miskien oorleef nie.
Hierdie studieprojek ondersoek deur middel van toepaslike literatuur en vraelyste die kritieke
faktore wat die mislukking van Projekbestuur konstitueer. Vrae soos, watter inpak kan die
mislukking van die bestuur op 'n organisasie hê; watter bestuurs- en omgewingsfaktore kan
lei tot die mislukking van Produkbestuur? Hierdie en soortgelyke vrae ten opsigte van hierdie
onderwerp word beantwoord.
Bestuur, en veral seniorbestuur, sal goed doen om hierdie bevindinge te bestudeer as hulle
hoop om operasioneel te bly in hierdie eeu. Die verantwoordelikheid lê by die leiers van
organisasies om seker te maak dat hulle kan kompeteer, groei en 'n diens lewer na die
satisfaksie van die aandeelhouers en hulle kliënte.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/51607
Date03 1900
CreatorsNkhalamba, Emmanuel Silvester
ContributorsBrown, C. J., Stellenbosch University. Faculty of Economic & Management Sciences. Graduate School of Business.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format153 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0021 seconds