Return to search

The South African Government Purchasing Card : a foundation for B2G e-commerce

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: The objective of this study was determined and is stated in chapter 1. An overview of
the traditional approach to procurement is given through the description of a
traditional purchase-to-pay process.
A detailed description of the Purchasing Card is given to use as background by
readers. The Purchasing Card description includes benefits of the use of the card,
and benefits to suppliers when a purchasing card is used. Controls that can be
implemented by using the Purchasing Card are indicated. Available Management
Information has been established and is indicated in chapter 2.
A study of the Visa HM Government Procurement Card of the UK government was
done. Established best practices from this card programme forms the foundation of
the suggestions on the product offering and suggested implementation plan for the
South African Government. It is also supported by experience gained at rollouts at
corporate clients of Absa Bank.
The South African Government's policy framework for e-Government was studied
and is briefly outlined in this study. The link between Purchasing Cards and e-
Government is indicated by a discussion on economies of scale that can be obtained.
A product description of a South African Government Purchasing Card has been
compiled. Certain key aspects to consider, has been discussed. A proposed
implementation plan, indicating the short and long-term benefits for the South African
Government, has been compiled.
Finally, the study is concluded by making recommendations on implementing a South
African Government Purchasing Card programme. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van die studie is bepaal en word aangedui in hoofstuk 1. 'n Oorsig van die
tradisionele benadering tot aankope word weergegee deur die beskrywing van 'n
tradisionele aankoop-tot-betaling proses.
'n Volledige beskrywing van die aankope kaart word voorsien vir gebruik as
agtergrond deur lesers. Die aankope kaart beskrywing sluit voordele met die gebruik
van die kaart, asook voordele aan verskaffers indien 'n aankope kaart gebruik word,
in. Verder word beheer maatreëls wat geimplementeer kan word indien 'n Aankope
kaart gebruik word, aangedui. Beskikbare bestuursinligting is bepaal en word
aangedui in hoofstuk 2.
'n Studie is gedoen van die "Visa HM Government Procurement Card" van die
regering van die Verenigde Koninkryk (VK). Gevestigde praktyke van hierdie kaart
program vorm die grondslag vir die voorstelle van die produk en voorgestelde
implemteringsplan vir die Suid-Afrikaanse Regering. Dit word verder ondersteun deur
ondervinding opgedoen met die implemetering van aankoop kaart programme by
Korporatiewe kliënte van Absa Bank.
Die Suid-Afrikaanse Regering se beleidsraamwerk vir e-Regering is bestudeer en
word kortliks aangespreek in hierdie studie. Die verband tussen aankope kaarte en e-
Regering word aangedui deur 'n bespreking van die ekonomieë van skaal wat verkry
kan word.
'n Produk beskrywing van 'n Suid-Afrikaanse Regering aankope kaart is saamgestel.
Sekere sleutelelemente wat oorweeg moet word by die implementering van so 'n
produk, word bespreek. 'n Voorgestelde implementeringsplan is saamgestel, waar
die kort- en langtermyn voordele vir die Suid-Afrikaanse Regering aangedui word. Laastens word die studie afgesluit met sekere aanbevelings vir die implemetering
van 'n Suid-Afrikaanse Regerings aankope kaart program.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52578
Date12 1900
CreatorsDerby, Vernon
ContributorsBurger, A., Stellenbosch University. Faculty of Economic & Management Sciences. Graduate School of Business.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format121 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0575 seconds