Thesis (MSc)--University of Stellenbosch, 2007. / ENGLISH ABSTRACT: The World Health Organisation (WHO) estimates that at least 75% of infants receive
infant formula milk (IFM) either entirely or in conjunction with breast milk during the first
four months after birth. The presence of the emerging pathogen Enterobacter sakazakii
in IFM has been associated with rare but fatal cases of neonatal infections and deaths.
There is thus a need for accurate methods for the rapid detection of E. sakazakii in
foods. At present, the methods used to detect and identify this micro-organism are
inadequate, controversial and contradictory. The aim of this study was to determine the
most suitable method for E. sakazakii detection after evaluation of the currently
available methods. A further aim was to optimise a polymerase chain reaction (PCR)
method for the detection of only viable E. sakazakii cells utilising the DNA-intercalating
dyes ethidium monoazide (EMA) and propidium monoazide (PMA).
The Food and Drug Administration (FDA) method for E. sakazakii detection was
utilised to select 50 isolates from IFM and 14 from the environment, regardless of
colony appearance. These isolates were identified by sequencing a 1.5 kilobase (kb)
fragment of the 16S ribosomal DNA (rDNA) and by using the National Centre for
Biotechnological Information (NCBI) database to confirm the closet known relatives.
Seven of the 50 (14%) IFM isolates and six of the 14 (43%) environmental isolates were
identified as E. sakazakii. The methods that were evaluated for accuracy in detecting
and identifying these E. sakazakii isolates included yellow pigment production on
tryptone soy agar (TSA), chromogenic Druggan-Forsythe-Iversen (DFI) and
Enterobacter sakazakii (ES) agars and PCR using six different species-specific primer
pairs described in the literature.
The suitability of the FDA method was lowered by the low sensitivity, specificity
and accuracy (87%, 71% and 74%, respectively) of using yellow pigment production for
E. sakazakii identification. DFI and ES agars were shown to be sensitive, specific and
accurate (100%, 98% and 98%, respectively) for the detection of E. sakazakii. The
specificity of the PCR amplifications was found to vary between 8% and 92%, with
Esakf and Esakr being the most accurate of the primer pairs evaluated.
The current FDA method for E. sakazakii detection requires revision in the light of
the availability of more sensitive, specific and accurate detection methods. Based on
the results obtained in this study, a new method is proposed for the detection of
E. sakazakii in food and environmental samples. This proposed method replaces the
culturing steps on violet red bile glucose agar (VRBGA) and TSA with culturing on chromogenic DFI or ES agar. For identification and confirmation of presumptive
E. sakazakii isolates, the oxidase test, yellow pigment production and API biochemical
profiling is replaced by DNA sequencing and/or species-specific PCR with the most
accurate primer pair (Esakf and Esakr). The amendments to the current FDA method
will reduce the time to detect E. sakazakii from approximately 7 days to 4 days and
should prove to be more sensitive, specific and accurate for E. sakazakii detection.
In this study, a novel PCR-based method was developed which was shown to be
capable of discriminating between viable and dead E. sakazakii cells. This was
achieved utilising the irreversible binding of bacterial DNA to photo-activated PMA or
EMA in order to prevent PCR amplification from the dead cells. At concentrations of 50
and 100 μg.ml-1, PMA completely inhibited PCR amplification from dead cells, while
causing no significant inhibition of the PCR amplification from viable cells. EMA was
equally effective in preventing PCR amplification from dead cells, however, it also
inhibited PCR amplification from viable cells. PMA-PCR in particular, will be useful for
assessing the efficacy of processing techniques, as well as for monitoring the
resistance, survival strategies and stress responses of E. sakazakii. This will be an
important step in the efforts to eliminate E. sakazakii from food and food production
environments. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die Wêreld Gesondheidsorganisasie (WGO) beraam dat ten minste 75% van alle babas
net baba formule melk (BFM) of BFM in kombinasie met moedersmelk in die eerste vier
maande na geboorte kry. Die teenwoordigheid van die voortkomende patogeen
Enterobacter sakazakii in BFM is al geassosieer met skaars maar noodlottige gevalle
van neonatale infeksies en sterftes. Akkurate metodes word dus benodig vir die vinnige
deteksie van E. sakazakii in voedsel. Die metodes wat huidiglik gebruik word vir die
deteksie en identifikasie van hierdie mikroörganisme is onvoldoende, kontroversieël en
teenstrydig. Die doel van hierdie studie was om die beste metode vir die deteksie van
E. sakazakii te bepaal, na 'n evaluasie van die metodes wat huidiglik beskikbaar is. 'n
Verdere doel was om 'n polimerase ketting reaksie (PKR) metode vir die deteksie van
slegs lewensvatbare E. sakazakii selle te optimiseer deur gebruik te maak van die DNSbindende
kleurstowwe, etidium mono-asied (EMA) en propidium mono-asied (PMA).
Die Voedsel en Medisyne Administrasie (VMA) se metode vir E. sakazakii deteksie
is gebruik om, ongeag van die kolonie kleur, 50 isolate vanuit BFM en 14 isolate vanuit
die omgewing te kies. Hierdie isolate is geïdentifiseer deur die DNS volgorde van 'n 1.5
kilo-basis (kb) fragment van die 16S ribosomale DNS (rDNS) te bepaal en die Nationale
Sentrum vir Biotegnologiese Informasie (NSBI) databasis te gebruik om die mees
verwante spesie te bevestig. Sewe van die 50 (14%) BFM isolate en ses van die 14
(43%) omgewings isolate is geïdentifiseer as E. sakazakii. Die metodes wat geëvalueer
is in terme van akkuraatheid vir deteksie en identifikasie van hierdie E. sakazakii isolate
het PKR met ses verskillende spesie-spesifieke peiler pare soos beskryf in die
literatuur, geel-pigment produksie op triptoon soja agar (TSA) en chromogeniese
Druggan-Forsythe-Iversen (DFI) en Enterobacter sakazakii (ES) agars ingesluit. Die
geskiktheid van die VMA metode is verlaag deur die lae sensitiwiteit, spesifisiteit en
akkuraatheid (87%, 71% en 74% onderskeidelik) van geel pigment produksie vir
E. sakazakii identifikasie. Chromogeniese DFI en ES agars was sensitief, spesifiek en
akkuraat (100%, 98% en 98% onderskeidelik) vir die identifikasie van E. sakazakii. Die
spesifisiteit van die PKR produkte het gewissel tussen 8% en 92%, en Esakf en Esakr is
as die akkuraatste geëvalueerde peiler paar geidentifiseer.
Die huidige VMA metode vir E. sakazakii deteksie vereis hersiening aangesien
meer sensitiewe, spesifieke en akkurate deteksiemetodes voortdurend beskikbaar
word. 'n Nuwe metode, gebaseer op die resultate van hierdie studie, word voorgestel
vir die deteksie van E. sakazakii in voedsel- en omgewingsmonsters. Die voorgestelde metode vervang die kwekingsstap op violet rooi gal glukose agar (VRGGA) en TSA
deur kweking op chromogeniese DFI of ES agars. Verder word die oksidase toets, geel
pigment produksie en API biochemiese profiele van vermoeidelike E. sakazakii isolate
vervang deur DNS volgorde bepaling en/of spesie-spesifieke PKR met die mees
spesifieke peiler paar (Esakf and Esakf) vir die identifikasie en bevestiging van
E. sakazakii. Die voorgestelde wysigings van die VMA metode sal die tydsduur van
E. sakazakii identifikasie van 7 dae na 4 dae verminder, en behoort ook meer sensitief,
spesifiek en akkuraat te wees vir die deteksie van E. sakazakii.
'n Nuwe PKR-gebaseerde metode wat tussen lewensvatbare en dooie
E. sakazakii selle kan onderskei is in hierdie studie ontwikkel. Dit is bereik deur die
onomkeerbare binding van bakteriële DNS aan lig-geaktiveerde EMA of PMA om die
PKR amplifisering van dooie selle te voorkom. Konsentrasies van 50 en 100 μg.ml-1
PMA het PKR amplifikasie heeltemal geïnhibeer, terwyl geen inhibisie van
lewensvatbare selle bespeur kon word nie. EMA was ook suksesvol in die voorkoming
van die PKR amplifikasie van dooie selle, alhoewel daar ook 'n mate van DNS inhibisie
was tydens die amplifikasie van lewensvatbare selle. PMA-PKR kan ook van nut wees
vir die assessering van die doeltreffendheid van prosesseringstegnieke, en ook vir die
waarneming van die weerstandigheid, oorlewingsstrategieë en stresresponse van
E. sakazakii. Dit sal 'n belangrike stap wees in pogings om E. sakazakii van voedsel en
voedsel produksieomgewings te elimineer.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/21603 |
Date | 12 1900 |
Creators | Cawthorn, Donna-Maree |
Contributors | Witthuhn, R.C., Stellenbosch University. Faculty of Agrisciences. Dept. of Food Science. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | ix, 91 leaves : ill. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0033 seconds