Return to search

An investigation into benchmarking for the Asset Administration Industry

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2003. / ENGLISH ABSTRACT: The Asset Administration Industry is managed as a back office entity with limited tools to
assess operational performance. There is no industry index for performance or platform
for collaborative learning. In order to manage the operational efficiency the old cliché of
"what gets measured gets managed" applies. Benchmarking is a proven management
tool that is used to establish measures of operational performance relative to an industry
benchmark.
Benchmarking is a systematic and continuous measurement process that assists a
company in determining its relative performance and shows up the factors that influence
performance. The theory of benchmarking is a dynamic field and various types of
benchmarking evolved. In spite of its noted benefits the popularity of benchmarking has
lead to sub-standard benchmarking exercise, giving it "management fad" status. It is
therefore imperative that any benchmarking study be well planned and focused.
The selection of the appropriate benchmarking type is important. A data benchmarking
exercise was chosen as a pilot study to introduce the concept to participants in a
simplistic non-threatening format that could serve as a platform for future benchmarking
studies. A five-step benchmarking process model was followed, consisting of:
1. Determine what to benchmark
2. Form a benchmarking team
3. Identify benchmarking partners
4. Collect and analyse benchmarking information
5. Take action
Application of benchmarking theory to the asset Administration Industry led to the
development of specific performance indicators from a process and financial perspective
as well as a learning and growth perspective. Due to the sensitivity of the information the
benchmarking report was customised for each participant, reflecting only industry
average measures (the benchmark) and the particular company measurement.
In conclusion the pilot study has proven to generate robust measures useful to the
management of the Asset Administration function by determining relative performance.
The benchmarking exercise has also been successful in introducing the concept of
shared learning and a platform for future benchmarking studies. Despite these positive
outcomes the real benefits of a process benchmarking exercise has not been explored
and could generate tremendous benefit for the effective operation of Asset
Administration. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die Administrasie van Batebestuur Industrie word bestuur as 'n agterkantoor funksie met
beperkte hulpmiddels om operasionele werkverrigting te bepaal. Daar bestaan geen
industrie indeks vir werkverrigting asook geen basis vir samewerking nie. Die ou gesegde
dat "wat gemeet word, word bestuur" is hier van toepassing. Hoogtemerking
(benchmarking) is 'n bewese bestuursmiddel wat gebruik word om operasionele
werkverrigting relatief tot die industrie te bepaal.
Hoogtemerking is 'n sistematiese en voortdurende proses van meting wat 'n
maatskappy help om hul relatiewe werksverrigting te bepaal sowel as om die faktore wat
bydra tot werkverrigting uit te lig. Die teorie van hoogtemerking is dinamies en verskeie
tipes hoogtemerking het reeds ontstaan. Ten spyte van bewese voordele het die
populariteit van hoogtemerking gelei tot sub-standaard hoogtemerking oefeninge
waardeur dit die reputasie van 'n bestuursfoefie gekry het. Dit is daarom belangrik dat
enige hoogtemerking studie goed beplan word en gefokus is.
Die keuse van die gepaste hoogtemerking tipe is belangrik. Ten einde die konsep van
hoogtemerking bekend te stel en 'n basis te skep vir toekomstige hoogtemerking is
besluit om 'n eenvoudige proefprojek te loods. Die hoogtemerking proses bestaan uit
vyf stappe, nl:
1. Bepaal die basis van die hoogtemerk.
2. Stel 'n hoogtemerking span saam.
3. Identifiseer hoogtemerking vennote.
4. Vesamel en analiseer hoogtemerking informasie.
5. Neem aksie.
Die toepassing van hoogtemerking teorie tot die Batebestuur Administrasieindustrie het
gelei tot die ontwikkeling van spesifieke werkverrigting aanwysers vanuit 'n proses en
finansiële perspektief aan die een kant, en 'n leer en groei perspektief aan die ander
kant. As gevolg van die sensitiewe aard van die informasie is die hoogtemerking verslag
volgens maat voorberei vir elke deelnemende maatskappy. Hierdie veslag reflekteer net
die maatskappy se spesifieke hoogtemerk in verhouding tot die industrie gemiddelde.
Ter afsluiting het die proefprojek daarin geslaag om robuuste data oor relatiewe
werkverrigting te genereer wat gebruik kan word in die bestuur van Batebestuursadministrasie.
Die hoogtemerking oefening het ook daarin geslaag om die konsep van
gemeenskaplike leersaamheid oor te dra en 'n basis te skep vir toekomstige
hoogtemerking studies. Ten spyte van al die positiewe gevolge is die werklike waarde
van proses hoogtemerking nog nie ontgin nie en mag dit geweldige voordele ontsluit vir
die effektiewe werking van Batebestuurs-administrasie.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/53270
Date12 1900
CreatorsMorkel, Carl
ContributorsMathur-Helm, B., Stellenbosch University. Faculty of Economic & Management Sciences. Graduate School of Business.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format108 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0024 seconds