Return to search

Gestalt-groepterapie met vroëe adolessente na die dood van 'n ouer en die benuttingswaarde van 'scrapbooking' as hulpmiddel

Text in Afrikaans / The death of a parent is one of the most meaningful experiences in life. When the child in mourning is not given a proper chance to grieve, there could be complications later in life. In this study scrapbooking, as a tool in Gestalt group work, was utilised to assist three pre-adolescents after the death of a parent. The goal of this research was to determine whether scrapbooking could be successfully used with in the grieving stages after the death of a parent.

The social caracter of scrapbooking makes this relevant to the pre-adolescent stage as the need to socialize is of great importance. From the results of this study, scrapbooking can be recommended to therapists to be used as a tool in assisting children during the grieving process. / Die dood van cn ouer blyk een van die mees betekenisvolle gebeure in die mens se
lewe te wees. Wanneer die kind in ruil nie die geleentheid gegun word om op haar eie
tyd en manier te rou nie, kan latere komplikasies na vore tree. In hierdie studie is
scrapbooking as hulpmiddel in Gestalt-groepwerk met drie vroee adolessente benut
om van hulp te wees na die afsterwe van 'n ouer. Die doel van die navorsing was om
te bepaal of scrapbooking wel suksesvol op die wyse in die rou-proses gebruik kan
word.
Die sosiale komponent van scrapbooking behels die saamwees en saamwerk aan 'n
scrapboek met 'n gemeenskaplike tema. Aangesien vroee adolessensie 'n
ontwikkelingstadium is waar die sosiale komponent belangrik is, is die navorser van
mening dat scrapbooking juis om die rede sal kan werk om verligting te bied na die
afsterwe van 'n ouer. Scrapbooking word aanbeveel om tot hulp te wees om die
rouproses te vergemaklik. / Social Work / MDIAC (Play Therapy)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/1809
Date30 November 2007
CreatorsHamman, Tarien
ContributorsDunn, M.
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageother
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (x, 97 leaves)

Page generated in 0.0028 seconds