Thesis (MSc)--Stellenbosch University, 2012. / ENGLISH ABSTRACT: In the modern, fast moving society of today, there is a strong focus in research placed on
the elimination of lengthy invasive medical procedures. Target specific, and chemo selective
treatments are of great interest. Various advantages of this include patient comfort and over
and above all cost reduction of invasive procedures. This project focused on the development
of an injectable gel system with the use of biocompatible polymers. A system is regarded as
injectable if the functional polymers are in solution before administration, but gels when
added together. In order to design this system, one has to make use of polymers with
complimentary functional groups.
Telechelic amino-functionalized PVP with narrow molecular weight distribution was
synthesized via RAFT-mediated polymerization. The polymer was thoroughly characterized
and cross-linked with Poly(styrene-alt-maleic anhydride) to form a three dimensional
polymeric network capable of absorbing and retaining large amounts of water and or
biological fluid. Unfortunately the cross-linking needed to be performed in non-aqueous
solution due to hydrolysis of maleic anhydride as a competing reaction in water.
The gel was used in two model studies. The first model study focused on the attachment of
a synthetic polypeptide onto the gel. The second model study evaluated the cytotoxicity
effects of these gels when placed in direct contact with rodent cardiac myoblast and myocyte
cells. These studies rendered promising results for future biological applications. / AFRIKAANSE OPSOMMING: In die moderne, vinnig bewegende samelewing van vandag, word daar in navorsing, 'n sterk
fokus geplaas op die uitskakeling van lang indringende mediese prosedures. Doel spesifieke,
en chemo selektiewe behandelings is van groot belang. Verskeie voordele van hierdie is die
toename in gemak van die pasiënt en die verlaging van kostes verbonde aan hierdie
indringende prosedures. Hierdie projek het gefokus op die ontwikkeling van 'n inspuitbare gel
stelsel deur gebruik te maak van biologiese aanvaarbare polimere. ‘n Stelsel word beskou as
inspuitbaar, indien die funksionele polimere in oplossing is voor toediening, maar wel kan gel
wanneer bymekaar gevoeg word. Om hierdie tipe stelsel te kan ontwerp moet daar gebruik
gemaak word van polimere met beskikbare funksionele groepe.
Telecheliese amino-funksionele Poly(N-vinielpirollideen) met 'n smal molekulêre gewig
verspreiding is gesintetiseer deur middel van RAFT-bemiddelde polimerisasie. Die polimeer
is deeglik gekarakteriseer en daarna gekruis-koppel met P(STY-alt-MAnh) om 'n driedimensionele
polimeriese netwerk te vorm. Hierdie netwerk is dan ook in staat om groot
hoeveelhede water en/of biologiese vloeistof te absorbeer en te behou. Ongelukkig was
hierdie reaksie uitgevoer in ʼn nie-waterige oplossing as gevolg van die hidrolise van Maleïne
anhydride as 'n mededingende reaksie in water.
Die gel is in twee model studies gebruik. Die eerste model-studie het gefokus op die
beslaglegging van 'n sintetiese polipeptied op die gel. Die tweede model studie het die
sitotoksiese uitwerking van hierdie gels in direkte kontak met knaagdier hart myoblast en
lymfocyten selle geëvalueer. Hierdie studies het dan ook belowende resultate vir toekomstige
biologiese toepassings gelewer.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/20004 |
Date | 03 1900 |
Creators | Wilken, Celeste |
Contributors | Klumperman, Bert, Lana-Pound, Gwen, Stellenbosch University. Faculty of Science. Dept. of Chemistry and Polymer Science. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0025 seconds