Return to search

The biotechnology revolution and its potential impact on the South African economy

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2004. / ENGLISH ABSTRACT: In the history of the world, technological change has always played a central role in
the advancement of the global economy. Every now and then a technological
development comes along that causes a quantum leap in the technological progress
of the world. Such were the mechanical developments that led to the industrial
revolution, or the electronic developments that led to the more recent information
technology revolution. A characteristic of these developments is its profound impact
on the world economy. An explosion of new product and production possibilities
typically follows such landmark technological developments. So fast and intense are
the technological and resulting economic changes, that it can truly be described as a
revolution. Recently, the rapid advances in molecular biology have caused such a
multitude of new product and production possibilities in biological sciences that it can
be described as a biotechnology revolution.
Modern biotechnological techniques like recombinant DNA techniques have made
the genetic manipulation of organisms possible. This creates possibilities of new
production techniques and products previously unimaginable. The centre stage of
the biotechnology revolution is in the US and Europe. South Africa and other
developing countries have lagged behind in adopting and extracting economic value
from modern biotechnology.
This study investigates the issues in modern biotechnology and how the South
African economy can benefit from modern biotechnology. It was found that modern
biotechnology has tremendous economic potential and that already many overseas
companies are generating huge profits from modern biotechnology products in all
fields of biotechnology. However, some concerns about the safety of modern
biotechnology point at the necessity for a proper global regulatory framework to
ensure the consumer acceptance of biotechnology products required to continue to
extract value from new biotechnology developments. Various cost factors need to be
considered in the biotechnology industry and in South Africa the importance of these cost factors is much more pronounced due to the small scale of the South African
economy.
South Africa and many other developing countries will most definitely benefit from
adopting modern biotechnology and expanding national biotechnology capacity.
However, analyses like cost-volume-profit, economic potential, and production factor
gap analyses need to be executed, preferably up to product level, to determine the
appropriate biotechnology areas or products with the biggest economic potential and
on which South Africa should focus its biotechnology efforts.
Government stimulation of the South African biotechnology industry is welcomed by
the industry. The expansion of South African biotechnology capacity will result in
sustainable long-term economic benefits, not only to South Africa, but also to other
developing African countries.
It is concluded that the large-scale adoption of modern biotechnology in South Africa
is appropriate and that the exploding biotechnology product developments,
combined with increased market acceptance of modern biotechnology products, will
create significant economic benefits in the South African economy. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Sedert die vroegste tye in die geskiedenis van die wereld het tegnologiese
ontwikkeling 'n sentrale rol in die vooruitgang van die wereldekonomie gespeel. Elke
nou en dan vind daar 'n tegnologiese ontwikkeling plaas wat 'n kwantumsprong in
die vooruitgang van die wereld tot gevolg he!. Voorbeelde hiervan is die meganiese
ontwikkelinge wat tot die industriele revolusie gelei het, of die meer onlangse
elektroniese ontwikkelinge wat die informasietegnologierevolusie tot gevolg gehad
het. 'n Kenmerk van hierdie ontwikkelinge is die geweldige impak wat dit op die
wereldekonomie gehad het. 'n Ontploffing in produkte en produksietegnieke is tipies
die gevolg van hierdie landmerk tegnologiese ontwikkelinge. Die tegnologiese- en
gevolglik ekonomiese veranderinge is so vinnig en intens dat dit waarlik as 'n
revolusie beskryf kan word. Die onlangse vinnige vooruitgang in molekulere biologie
het so 'n ontploffing in nuwe produkte en produksietegnieke in die biologiese
wetenskappe veroorsaak, dat dit as 'n biotegnologiese revolusie beskryf kan word.
Moderne tegnieke, soos rekombinante-DNS-tegnieke, maak die genetiese
manipulasie van organismes moontlik. Dit lei tot die ontwikkeling van nuwe produkte
en produksietegnieke wat voorheen ondenkbaar was. Die fokuspunt van die
biotegnologie-revolusie is in die VSA en Europa. Suid-Afrika en ander ontwikkelende
lande het agtergeraak in die toepassing en ekonomiese aanwending van moderne
biotegnologie.
Hierdie studie ondersoek spesifiek die kwessies in moderne biotegnologie en hoe
Suid-Afrika voordeel daaruit kan trek. Die studie het bevind dat moderne
biotegnologie geweldige ekonomiese potensiaal het en dat daar reeds baie
buitelandse maatskappye is wat groot winste in alle velde van biotegnologie
genereer. Daar is egter sekere bekommernisse oor die veiligheid van moderne
biotegnologie. Dit dui op die noodsaaklikheid van 'n deeglike globale regulatoriese
raamwerk. So 'n raamwerk sal die verbruikersaanvaarding verseker wat nodig is vir
die suksesvolle ekonomiese toepassing van moderne biotegnologie. Verskeie
kostefaktore moet in die biotegnologie-industrie in berekening gebring word en in Suid-Afrika is hierdie kostefaktore baie belangrik weens die klein skaal van die Suid Afrikaanse
ekonomie.
Suid-Afrika en baie ander ontwikkelende lande kan definitief uit die aanvaarding van
moderne biotegnologie en uitbreiding van biotegnologie-kapasiteit voordeel trek.
Analises soos koste-volume-wins-, ekonomiese potensiaal- en
produksiefaktorgapinganalises moet egter uitgevoer word, verkieslik tot op
produkvlak, om die geskikte biotegnologieveld met die grootste ekonomiese
potensiaal vir Suid-Afrika te bepaal. 'n Paar sleutel marksuksesfaktore moet in die
biotegnologiebedryf in gedagte gehou word. Die kernbeginsel van hierdie sleutel
marksuksesfaktore is geidentifiseer as die vermoe van biotegnologieprodukte om so
'n goeie waarde-aanbieding aan die klient te bied, dat die mark bereid is om 'n
premiumprys vir die produk teen ekonomies lewensvatbare vraaghoeveelhede te
betaal.
Stimulering van die Suid-Afrikaanse biotegnologiebedryf deur die regering word wyd
deur die industrie verwelkom. Die gevolglike uitbreiding van die
biotegnologiekapasiteit in Suid-Afrika sal langtermyn ekonomiese voordele vir SuidAfrika,
asook vir ander ontwikkelende lande in Afrika inhou.
Die gevolgtrekking van hierdie studie is dat grootskaalse aanvaarding van moderne
biotegnologie gepas is in Suid-Afrika en dat die ontploffing in biotegnologieprodukontwikkelings,
tesame met groter markaanvaarding van moderne
biotegnologieprodukte, groot potensiele voordele vir die toekomstige Suid-Afrikaanse
ekonomie inhou.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/50120
Date12 1900
CreatorsSmit, Barend Schalk
ContributorsRoux, A., Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. Graduate School of Business.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format101 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0124 seconds