Return to search

The implementation of broad-based black economic empowerment strategies in the Overberg Agri Group of Companies

Thesis (MBA (Business Management))--University of Stellenbosch, 2009. / ENGLISH ABSTRACT: The Broad-Based Economic Empowerment Act, No. 53 of 2003, and its Codes of Good Practice on Black Economic Empowerment are the cornerstones of a strategy implemented by the South African government to transform the economy to an inclusive one where all citizens have equal opportunities to contribute to the economic growth of the country.

The process of Broad-Based Black Economic Empowerment has a direct impact on the operational activities of all businesses in all business sectors, including the agricultural sector.

The main aim of this study is to compile a comprehensive Broad-Based Black Economic Empowerment strategy for Overberg Agri Limited. The strategy is based on the implementation of initiatives aimed at compliance with the seven pillars of black economic empowerment as incorporated in the Codes of Good Practice on Black Economic Empowerment.

A critical analysis of the legislative framework and executive governmental decrees governing Broad-Based Black Economic Empowerment shows that the government of South Africa followed a structured legislative approach to the drafting and implementation of legislation aimed at creating an equitable society by addressing the inter-related issues of human rights, employment equity, skills development, allocation of natural resources and black economic empowerment.

Overberg Agri Limited partially addressed its significant non-compliance with the Generic BEE Scorecard by entering into an agreement with Thembeka Capital. However, this transaction only addressed the ownership requirement of Broad-Based Black Economic Empowerment and had a limited effect on enhancing the black economic empowerment status of Overberg Agri Limited.

Overberg Agri can achieve its goal of Level 4 Broad-Based Black Economic Empowerment status by:
• Reorganising its business structure in terms of core agricultural and non-core business activities; • Selling significant stakes in non-core business entities to black shareholders; • Entering into other joint ventures with black businesses; • Addressing all seven elements of the B-BBEE scorecard and making the required resources available for this.

This research report provides value due to the fact that it adequately addresses the research problem. It also followed the proposed research procedure in addressing the research problem and it provides the foundation for a general application of its findings. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die Breëbasis Swart Ekonomiese Bemagtigingswet, Nr. 53 van 2003, en die generiese kodes vir goeie praktyk ten opsigte van swart ekonomiese bemagtiging vorm die hoekstene van die strategie wat deur die Suid-Afrikaanse regering geïmplementeer is om die ekonomie te omskep in 'n inklusiewe een waar alle landsburgers gelyke geleenthede gegun word om 'n bydrae te lewer tot die ekonomiese groei van die land.

Die proses van Breëbasis Swart Ekonomiese Bemagtiging het 'n direkte invloed op die operasionele bedrywighede van alle besighede in al die besigheidsektore, insluitend die landbousektor.

Die hoofdoel van hierdie studie is om 'n omvattende Breëbasis Swart Ekonomiese Bemagtigingstrategie vir Overberg Agri Beperk op te stel. Die strategie is gebaseer op die implementering van inisiatiewe wat gemik is op voldoening aan die vereistes van die sewe pilare van swart ekonomiese bemagtiging soos uiteengesit in die generiese kodes vir goeie praktyk vir swart ekonomiese bemagtiging.

'n Kritiese analise van die wetgewende raamwerk en uitvoerende regeringsbesluite wat 'n invloed het op Breëbasis Swart Ekonomiese Bemagtiging dui aan dat die Suid-Afrikaanse regering 'n gestruktureerde wetgewende benadering gevolg het in die opstel en implementering van wetgewing wat daarop gemik is om 'n regverdige samelewing te skep deur aandag te skenk aan die interafhanklike kwessies van menseregte, gelyke indiensneming, vaardigheidsontwikkeling, toekenning van natuurlike hulpbronne en swart ekonomiese bemagtiging.

Overberg Agri Beperk het sy aansienlike gebrek aan voldoening aan die voorskrifte van die generiese swart bemagtigingstelkaart gedeeltelik aangespreek deur 'n ooreenkoms met Thembeka Capital aan te gaan. Die transaksie skenk egter slegs aandag aan die eienaarskapvereiste van Breëbasis Swart Ekonomiese Bemagtiging en het 'n beperkte uitwerking op die verhoging van die swart ekonomiese bemagtigingstatus van Overberg Agri Beperk gehad.
Overberg Agri Beperk kan sy teiken van Vlak 4 Breëbasis Swart Ekonomiese Bemagtigingstatus bereik deur: • Sybesigheid struktuur te herstruktureer ten opsigte van kern- en nie-kernbesigheidsaktiwiteite; • Aansienlike aandeelhouding van nie-kernbesigheidsentiteite aan swart aandeelhuers te verkoop; • Gesamentlike ondernemings met swart besighede te begin;
• Aandag te skenk aan al sewe elemente van die Breëbasis Swart Ekonomiese Bemagtigingtelkaart en die hulpbronne beskikbaar te stel wat daarvoor benodig word.

Die ondersoekverslag is van waarde aangesien dit die ondersoekvraag volledig aanspreek, die voorgestelde ondersoekprosedure gevolg het en 'n basis skep vir die algemene toepassing van die bevindinge.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/1028
Date12 1900
CreatorsLadouce, Brett Louis
ContributorsSmith, J., University of Stellenbosch. Faculty of Economic and Management Sciences. Graduate School of Business.
PublisherStellenbosch : University of Stellenbosch
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageEnglish
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format98 pages
RightsUniversity of Stellenbosch

Page generated in 0.0118 seconds