Return to search

An integrated development approach for policing : the case of Operation Good - Hope

Thesis (MPA)--Stellenbosch University, 2000. / ENGLISH ABSTRACT: This study was embarked upon to identify an alternative approach to policing. It was
an attempt to investigate whether an integrated development approach will be more
successful in preventing crime and violence than heterogeneous police task teams and
operations. Operation Good - Hope in the Western Cape, a SAPS crime prevention
strategy to police the urban terror and related crimes (PAGAD and gang violence),
was the focus of the study.
Plurality of research methodology was introduced to compile data. The data collected
was analysed in relation to the topic and the objective of the study and to the research
hypothesis.
Based on the data analysis the following are the main research findings:
• a working relationship existed between various SAPS components within
Operation Good - Hope, but was not properly managed and coordinated;
• Operation Good - Hope did not allowed for external collaboration with
relevant stakeholders and showed no sense of partnership;
• Operation Good - Hope did not police the social crime problems; and
• Operation Good - Hope was not shaped by a clear analysis and cohesive
strategy.
The findings of the study gave rise to the following recommendations:
• That a local - based strategy for crime prevention be develop and lead by local
government to normalise crime and violence; • That a provincial framework be developed for an integrated development
approach to police and stabalise serious violent crimes;
• That crime prevention solutions must be based on factors that causes crime;
and
• A crime prevention strategy be designed and implemented.
Finally, the study indicates that provincial crime prevention strategies should be
supplementive to local - based crime prevention strategies, to simultaneously
stabalise and normalise crime and violence. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die studie is onderneem om 'n alternatiewe benadering tot polisieëring te identifiseer.
Dit is ook 'n poging om uit te vind of 'n geïntegreerde ontwikkelingsbenadring meer
suksesvol is as hetrogene polisie taakspanne en operasies met die bekamping van
misdaad en geweld. Operasie Goeie - Hoop in die Wes - Kaap, 'n SAPD
misdaadvoorkoming strategie om stedelike terreur en verwante misdade (PAGAD en
bende geweld) te polisieer, was die fokus van die studie.
Data was ingesamel deur middel van 'n pluraliteit van navorsingsmetodologie. Die
ingesamelde data was geanaliseer in verhouding tot die tema, doelwitte van die studie
en met die navorsingshipotese.
Gebaseer op die data analise, is die volgende die hoof bevindinge van die studie:
• Daar was samewerking tussen verskillende SAPD komponente betrokke by
Operasie Goeie - Hoop, maar dit was nie deeglik bestuur en gekoordineer nie;
• Operasie Goeie - Hoop het nie voorsiening gemaak vir eksterne samewerking
en vennootskap met relevante rolspelers nie;
• Operasie Goeie - Hoop het nie die sosiale - misdaad probleme gepolisieër nie;
en
• Operasie Goeie - Hoop was nie bestuur deur 'n deeglike analise en deur 'n
samehangende strategie nie. Die studie het tot die volgende aanbevelings gelei:
• Die ontwikkeling van 'n plaaslike - gebaseerde strategie vir
misdaadvoorkoming onder leiding van die plaaslike regering om misdaad en
geweld te normaliseer;
• Die ontwikkeling van 'n provinsiale raamwerk vir 'n geïntegreerde
ontwikkelingsbenadering tot polisieëring en om ernstige geweldsmisdade te
stabaliseer;
• Dat oplossings tot misdaadvoorkoming gebaseer moet wees op faktore wat
misdaad veroorsaak; en
• Dat 'n misdaadvoorkomingstrategie ontwerp en geïmplimenteer moet word.
Ten slotte toon die studie aan dat 'n provinsiale misdaadvoorkomingstrategie
ondersteunend moet wees tot 'n plaaslike - gebaseerde misdaadvoorkomingstrategie,
om te gelyke tyd misdaad en geweld te stabaliseer en te normaliseer.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/51602
Date12 1900
CreatorsDe Lange, Romeo
ContributorsTheron, F., Stellenbosch University. Faculty of Economic & Management Sciences. School of Public Leadership.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format95 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0087 seconds