Thesis (MBA) -- Stellenbosch University, 2007. / ENGLISH ABSTRACT: South Africa has been granted a unique opportunity in being nominated as the first African
nation to host the FIFA World Cup, and one of the first developing nations to host a global
mega sporting event. The successful hosting of this event could provide the country with a
global platform to promote the richness, diversity, and vast economic opportunities to the
world stage. Economic development and significant global events taking place in South
Africa may further contribute to leadership in the continent, and bring increased business
and consumer confidence into prominence, as well as increase the leverage of private
capital.
The South African business and investment environment is in transition from a primary
focus on construction, mining, manufacturing in the automotive, timber and steel sectors, to
a knowledge economy focusing on sector development of skills training, education , IT and
teleccmmunications, and property development. Infrastructure capacity, service delivery
and skills shortages and the high rate of structural unemployment impose significant
supply-side constraints with regard to the impact on the rate of real GDP growth and how
growth is translated into employment opportunities and socio-economic development for
the Western Cape and South Africa.
Cape Town's position as co-host to selected events in 2009 and 2010 provides the critical
window of opportunity to expand infrastructure investment to ensure a truly global
destination of choice for investors and tourists. This event offers Cape Town the
opportunity to ensure sustainable legacies, especially in terms of transport systems, the
creation of a green lung in the midst of the city, improved service delivery and a world class
multi purpose facility. All these contribute to the accelerated and shared economic growth
of the City of Cape Town and the Province of the Western Cape. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Suid-Afrika se nominasie as die eerste land in Afrika om as gasheer vir die FIFA
Wereldbeker 2010 op te tree, is 'n unieke geleentheid. Suid-Afrika is ook een van die
eerste ontwikkelende lande wat toegewys is om hierdie sport geleentheid aan te bied. Die
suksesvolle aanbieding van hierdie geleentheid, kan Suid-Afrika die geleentheid bied om
die unieke diversiteite en ryke ekonomiese geleenthede van die land aan die wereld ten
toon te stel. Ekonomiese ontwikkeling en hierdie besondere gebeurtenis in Suid-Afrika,
mag verder bydra tot die bevordering van leierskap op die kontinent en 'n verhoogde vlak
van sake- en verbruikersvertroue wat die verhoging van privaat kapitaalbesteding kan
aanmoedig.
Die Suid-Afrikaanse sake en investeringsomgewing is in transformasie vanaf 'n primere
fokus op konstruksie, myne, en die vervaardigingsbedryf, veral die motor, hout en staal
sektore, na 'n kennis gedrewe ekonomie met 'n klemverskuiwing na ontwikkeling binne die
sektore, van vaardigheidsopleiding. informasie tegnologie, telekommunikasie en
eiendomsontwikkeling. 'n Tekort aan voldoende infrastruktuur-en dienslewering kapasiteit,
'n tekort aan vaardighede, sowel as die hoe koers van strukturele werkloosheid,
veroorsaak beperkinge met betrekking tot die impak op die greei van die Bruto
Binnelandse Preduk, en hoe hierdie greei snel omgeskakel kan word in werksgeleenthede
en sosio-ekonomiese ontwikkeling vir die Wes-Kaap en Suid-Afrika.
Kaapstad se gedeelde posisie as gasheer van spesifieke geleenthede in 2009 en 2010,
verskaf die geleentheid om deur middel van die uitbreiding van infrastruktuur investering te
verseker dat investeerders en toeriste, Kaapslad as 'n volwaardige globale bestemming
beskou. Hierdie gebeurtenis bied ook aan Kaapstad die geleentheid om op 'n volhoubare
ontwikkelingswyse 'n besondere nalatenskap te verseker, veral met betrekking tot die
vervoerstelsel, die skepping van 'n green long in die middestad, verskerpte dienslewering
en 'n wereldklas veeldoelige fasiliteit, wat in totaal bydra tot die versnelde en gedeelde
ekonomiese greei van die Stad Kaapstad en die Provinsie Wes-Kaap.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/19805 |
Date | 01 1900 |
Creators | Cronje, Christelle |
Contributors | Roux, Andre, Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. Graduate School of Business. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0025 seconds