Return to search

The application of a strategic repositioning model to ensure successful change at Ceres Fruit Juices (Pty) Ltd

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2000. / ENGLISH ABSTRACT: Change is inevitable in today's demanding and changing business world. For an
organisation to strategise effectively, it needs a process that is systematic and planned
to ensure that the company can compete successfully, please customers and achieve
good business and financial performance.
The first section of the study focuses on a literature overview with regards to strategic
repositioning. A model will be developed that highlight the importance of certain key
issues that must be present to ensure an effective and workable strategy. The overview
will show that the common mistake that organisations make, is to look only at the
external environment, without giving much attention to key internal issues. From the
model it will become evident that issues such as the organisational statements, the
culture of the organisation, the way change efforts are handlep and what a company
does to become world-class, are critical to ensure successful strategic repositioning.
The second half of the study focuses on the application of the strategic repositioning
model that was developed, to Ceres Fruit Juices (Pty) Ltd. A complete analysis will be
done on the organisation statements, as well as an assessment on the culture and how
far Ceres Fruit Juices is towards becoming a world-class organisation. From the results
it was evident that Ceres Fruit Juices (Pty) Ltd needs to map out all their change
activities to ensure the reaching of its strategic objectives. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Verandering is onvermydelik in vandag se veeleisende en veranderende besigheidswêreld.
Vir 'n organisasie om 'n effektiewe strategie daar te stel, is dit noodsaaklik dat 'n
sistematiese en beplande proses gevolg word om te verseker dat 'n maatskappy suksesvol
kan meeding, kliënte tevrede kan stel en goeie besigheids- en finansiële resultate
kan behaal.
Die eerste gedeelte van die studie fokus op 'n literatuur-oorsig rondom strategiese herposisionering.
'n Model sal ontwikkel word wat teenwoordig moet wees om 'n effektiewe
en werkbare strategie daar te stel. Die oorsig sal verder uitwys dat die algemene fout
wat maatskappye maak, is om slegs na die eksterne omgewing te kyk, sonder om aandag
aan kritiese interne aspekte te gee. Vanuit die model sal afgelei word dat aspekte
soos organisasie doelstellings, die kultuur van die organisasie, die manier hoe
verandering hanteer word en eienskappe wat aanwesig moet wees om op wêreldstandaard
te wees, krities is om suksesvolle strategiese herposisionering te verseker.
Die tweede helfte van die studie fokus op die toepassing van die strategiese herposisioneringsmodel
wat ontwikkel is, op Ceres Fruit Juices (Pty) Ltd. 'n Volledig ontleding sal
gedoen word op die organisasie doelstellings, sowel as 'n beoordeling van die kultuur en
hoe ver Ceres Fruit Juices Ipty) Ltd op die pad is om 'n wêreldklas onderneming te word.
Afleidings wat gemaak is vanuit die resultate, toon duidelik dat die maatskappy 'n
volledige plan moet opstel vir hulle verandering aktiwiteite om te verseker dat daar by
die strategiese doelwitte uitgekom word.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/51939
Date12 1900
CreatorsLouw, Cornelius Jacobus
ContributorsDenton, M., Stellenbosch University. Faculty of Economic & Management Sciences. Graduate School of Business.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format125 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0139 seconds