Return to search

Leergereedmaking van milieubenadeelde kleuters in 'n multikulturele leeromgewing / School readiness of milieu disadvantaged pre-schoolers in a multicultural learning environment

Summaries in Afrikaans and English / The aim of this study is to investigate the developmental deficits among milieu
disadvantaged pre-schoolers in a multicultural learning environment and to identify the
cause of these deficits. The availability of school readiness programmes and whether these
programmes fulfil in the needs of milieu disadvantaged pre-schoolers are investigated.
In the light of the theoretical and empirical research it appears that the profile of
milieu disadvantaged pre-schoolers is in a process of change. Developmental shortcomings
are experienced with regard to the following developmental aspects:
Emotional
Physical
Cognitive
Social, moral and aesthetical development

According to the theoretical and empirical research these developmental deficits are
caused by factors due to the home environment, the school as well as socio-demographic
and socio-economic factors.
From the research recommendations regarding the following were generated:
The parents
The pre-primary school
The primary school
The Department of Education
Further researchSee file / Die doel met die onderhawige studie is om te bepaal watter ontwikkelingstekorte by
milieubenadeelde kleuters in 'n multikulturele leeromgewing voorkom en om die faktore te
identifiseer waardeur hierdie tekorte veroorsaak word. Daar word 'n breedvoerige blik
gewerp op beskikbare leergereedheidsprogramme en in hoe 'n mate dit die
ontwikkelingstekorte van milieubenadeelde kleuters aanspreek.
Aan die hand van die literatuurstudie en 'n empiriese ondersoek blyk dit dat die beeld
van milieubenadeelde kleuters besig is om te verander. Ontwikkelingstekorte word veral
ten opsigte van die volgende aspekte ervaar:
Emosionele
Fisieke
Kognitiewe
Sosiale, morele en estetiese ontwikkeling
Uit die literatuurstudie en die empiriese ondersoek blyk dit dat bogenoemde
ontwikkelingstekorte veroorsaak word deur huislike, skolastiese, sosio-demografiese en
sosio-ekonomiese faktore.
Uit die ondersoek word aanbevelings ten opsigte van die volgende gegenereer:
Die ouerhuis
Die pre-primere skool
Die primere skool
Department of Education
Verdere navorsing / Psychology of Education / M. Ed. (Sieklundige Opvoedkunde)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/564
Date11 1900
CreatorsBezuidenhout, Elizabeth
ContributorsDicker, Anne-Mari
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (xxii, 323 leaves) : illustrations

Page generated in 0.0022 seconds