In this study focus is placed on the Impact of the Namibian judiciary system on the sexually-abused child witness and recommendations were made to criminal justice professionals.
A literature study was undertaken to establish a grounded theoretical perspective.
A single case study was done to evaluate how the Gestalt Play Therapy Process can be applied to mitigate some of the negative effects the judicial system has on the child witness.
An empirical study was done and a qualitative approach was utilised. Semi-structured interviews were conducted with children, their parents and criminal justice professionals. Major findings of this study are that the Namibian criminal justice system leads to further traumatization of the sexually-abused child witness and that the Gestalt Play Therapy approach can be applied to make the court proceedings less traumatic and even therapeutic for the child witness.
Recommendations were formulated for criminal justice professionals / In hierdie verhandeling is gefokus op die impak van die Namibiese regstelsel op die seksueel-misbruikte kindergetuie en daar word aanbevelings gedoen aan professionele persone in die kriminele regstelsel. 'n Literatuurstudie is gedoen om 'n grondige toeretiese perspektief daar te stel. 'n Enkele gevallestudie is uitgevoer om te evalueer hoe die Gestalt Spelterapieproses toegepas kan word om die hofverrigtinge vir die kind minder traumaties te maak. 'n Empiriese studie is gedoen en 'n kwalitatiewe benadering is gebruik. Semi-gestruktureerde onderhoude is gevoer met kinders, hulle ouers en professionele persone wat met seksueel-misbruikte kindergetuies werk. In die studie is bevind dat die Namibiese regstelsel addisionele trauma veroorsaak vir die kindergetuie en dat die Getaltspelterapiebenadering gebruik kan word om die hofervaring minder traumaties en selfs terapeuties te kan maak vir die kindergetuie. Aanbevelings is gedoen aan professionele persone wat met kindergetuies werk. / Social work / M.Diac. (Play Therapy)
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/1508 |
Date | 08 1900 |
Creators | Theron, Veronica Rose |
Contributors | Schoeman, J. P. |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | English |
Detected Language | English |
Type | Dissertation |
Format | 1 online resource (xvi, 129 leaves.) |
Page generated in 0.0025 seconds